Bedanking van Simonstadse gemeenskapspolisiëringsforum wys hoe verlam polisie in Wes-Kaap is
2023-01-09
Lennit Max
Die VF Plus het met teleurstelling kennis geneem van die bedanking van al die lede van Simonstad se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF).
Dit laat ernstige gevaarligte flikker oor die stand van die polisie in die Wes-Kaap.
Luidens mediaberigte het die bestuurslede van die forum tot dié... Read more