Media Releases

Fuel prices: Increase after two months of relief

2023-02-01
Dr. Wynand Boshoff

The year 2022 will be remembered for drastic hikes in the price of petrol and diesel, and an energy crisis.

Although there was some relief for South African consumers over the past two months, fuel price increases were announced again this month.

At midnight, petrol (both 93 and 95) increased... Read more


Matjhabeng se OG-verslag bewys ANC se leë beloftes

2023-02-01
Manie Pretorius

Die ouditeur-generaal (OG) se verslag oor die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se finansiële state vir die 2021/2022-boekjaar, het bloot bevestig dat die ANC nie daartoe in staat is om die munisipaliteit te regeer nie.

Die munisipaliteit onder leiding van die ANC-burgemeester, mnr. David... Read more


VF Plus eis dringende antwoorde van JB Marks-munisipaliteit oor onwettige grondbesetters

2023-02-01
Marlene Steyn Du Toit

Die VF Plus het vandag in ʼn skrywe dringende antwoorde oor die verskuiwing van die onwettige grondbesetters by Mooibank net buite Potchefstroom van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit se burgemeester, Gaba Ka Qhele, geëis.

Dit volg nadat die ANC-beheerde JB Marks-munisipaliteit gister... Read more


Sisulu’s billion-rand sponsorship of foreign soccer team an utter disgrace

2023-02-01
Michal Groenewald

The fact that the Minister of Tourism, Lindiwe Sisulu, is even considering spending nearly one billion rand in tax money on sponsoring a foreign soccer team, once again demonstrates just how out of touch the ANC government is with reality.

It came to light that the Tourism Ministry and SA Tourism... Read more


Polokwane: Onwettige bedrywighede op Elmadal onder vergrootglas danksy VF Plus

2023-02-01
Susan Clarke

Danksy die ingryping van die VF Plus is onwettige bedrywighede op twee kleinhoewes in Elmadal in Polokwane (Pietersburg) nou onder die vergrootglas.

Vir bykans ’n jaar het die ontwikkeling van ’n steenmakery op die een kleinhoewe in die omgewing inwoners rooi onder die kraag. Die... Read more


VF Plus steun Ekurhuleni se voorstel dat aanhou van gevaarlike diere dringend op provinsiale vlak bespreek moet word

2023-02-01
Monique Kriek

Die VF Plus in die Ekurhuleni-metroraad steun die metro se besluit om die aanhou van gevaarlike diere, veral in woongebiede, in oorleg met die metro se regsafdeling na die betrokke provinsiale departemente te verwys sodat die saak dringend bespreek kan word.

Gauteng het geen verordeninge wat... Read more


No state of disaster without strict oversight

2023-01-31
Dr Pieter Groenewald

The possible state of disaster, which President Cyril Ramaphosa announced as a solution to the electricity crisis, must be very clearly defined.

The same abuse of power, like with the Covid-19 state of disaster, must not repeat itself.

States of disaster are not uncommon. Last year in... Read more


Swak ouditbevinding bewys dat ANC Dihlabeng in die grond in bestuur het

2023-01-31
Lieb Liebenberg

Herhaaldelike swak ouditbevindings van die ouditeur-generaal (OG) wys die ANC is besig om die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit in die grond in te bestuur.

Volgens die OG kry die munisipaliteit, wat Bethlehem, Fouriesburg, Paul Roux, Clarens en Rosendal bedien, vir vyf jaar agtereenvolgens ʼn... Read more


VF Plus eis dringende ingryping van Noordwes-premier in Ventersdorp se kragkrisis

2023-01-31
Pieter Steyn

Die VF Plus het Noordwes se premier, mnr. Bushy Maape, versoek om persoonlik en dringend in te gryp in die voortslepende kragkrisis op Ventersdorp.

Dele van die plaaslike boeregemeenskap sit reeds vir 45 dae sonder krag.

Hierdie stap volg nadat die VF Plus reeds herhaalde versoeke gerig het aan... Read more


Bethal-waterkrisis: VF Plus vra provinsiale ingryping

2023-01-31
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus het hom tot die provinsiale vlak van regering gewend om die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) verantwoordbaar te hou vir die vinnige verslegtende waterkrisis op Bethal.

Die VF Plus het ʼn skrywe... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 540 541 »