Jongste Nuus

Vryheidsdag-2021: Alhoewel Suid-Afrikaners Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie

2021-04-27
Die Redaksie

"Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


VF Plus vra meer tyd om kommentaar te lewer oor voorgenome Covid-19-vergoedingsfonds

2021-04-20
Die Redaksie

"Die VF Plus het sy bedenkinge oor die ‘foutlose vergoedingsfonds’ wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, rakende die voorgestelde vergoedingsfonds vir beserings weens Covid-19-inentings afgekondig het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

... Lees verder

ANC-regering se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar

2021-04-20
Die Redaksie

"Die ANC se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP.

"Dit plaas onnodige druk op ʼn reeds dolleë fiskus en is ʼn klap in die gesig van werklose Suid-Afrikaanse kundiges wat oor meer as genoeg kundigheid beskik om... Lees verder


Johnson & Johnson: Gesondheidswerkers wat reeds ingeënt is moet gemonitor word

2021-04-15
Die Redaksie

"Met die VSA se gesondheidsowerhede wat die toediening van die Johnson & Johnson-entstof tydelik gestaak het weens ’n moontlike verband tussen die entstof en ‘n seldsame soort bloedklont en die Suid-Afrikaanse regering wat gister ‘n tydelike staking van die toediening van die... Lees verder


Polisie moet oop kaarte speel oor Piet Retief-voorval waar vier boere in hegtenis geneem is op aanklagte van moord

2021-04-13
Die Redaksie

"Baie vrae hang oor die voorval wat daartoe gelei het dat vier boere van Piet Retief aangekla word van die moord op twee persone en die polisie moet in belang van geregtigheid gou duidelikheid hieroor gee," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Om die sub judice-reël te... Lees verder


Desentraliseer opwekking van elektrisiteit en slaan korrupsie hok

2021-04-08
Die Redaksie

"Die korrupsievoos Suid-Afrikaanse publiek het nog 'n vuishou gekry met mediaberigte wat dui op olieberging wat vir Eskom teen opgeblase pryse gedoen is in ruil vir onder meer skenkings aan die ANC," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van mineraal- en energiesake.

... Lees verder

OG-verslag wys hoe diepliggend wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in Noordwes is

2021-04-08
Die Redaksie

"Die jongste verslag van die ouditeur generaal (OG) oor die stand van finansiële bestuur en aanspreeklikheid in provinsiale departemente in Noordwes, bevestig die diepgewortelde kultuur van wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in dié provinsie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP... Lees verder


Regering moet optree teen wesenlike Isis-bedreiging in Suid-Afrika

2021-03-31
Die Redaksie

"Alle aanduidings is daar dat die terreurgroep Isis en ander ekstremistiese Moslemgroepe reeds ’n vastrapplek het in Suid-Afrika en dit sou uiters onverantwoordelik van die ANC-regering wees om nie daadwerklike stappe te neem teen die bedreiging nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Verval onder ANC is die norm – verandering is nodig

2021-03-19
Die Redaksie

Debat in parlement oor Verdeling van Staatsinkomste (begroting)

"Dit klink na ’n gebreekte plaat om jaar na jaar te sê hoe sleg dit gaan by munisipaliteite en hoe infrastruktuur verval, maar dit moet gesê word aangesien dit die punt bereik het waar mense swaarkry en sterf,"... Lees verder


Geen hoop op menseregte onder ANC-regering

2021-03-19
Die Redaksie

Debat in parlement oor Menseregtedag en menseregte in die tyd van Covid-19

Hoe word Menseregte en Covid-19 in simbiose geplaas? Hoe word menseregte te midde van die pandemie bevorder en het Suid-Afrikaners in hierdie konteks werklik rede om iets in dié verband te vier?

"Wanneer menseregte... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 150 151 »