Jongste Nuus

Wouter Wessels, nasionale jeugleier vir die VF Plus bespreek toekoms van die jeug in SA

2013-12-12
Die Redaksie

Wouter Wessels, nasionale jeugleier vir die VF Plus bespreek toekoms van die jeug in SA op Kyknet Dagbreek:


Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus deel sy gedagtes oor sy brief aan Rapport

2013-12-02
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus deel sy gedagtes oor sy brief aan Rapport op youtube:   Onderhoud op KykNet Dagbreek.


E-tol-hofaansoek: Nieteenstaande wye openbare verset teen e-tol wat more begin, beskou hof aansoek nie as dringend nie

2013-12-02
Adv Anton Alberts

Nieteenstaande die feit dat die E-Tolwet te midde van groeiende openbare verset more in werking tree, is die aansoek van die Vryheidsfront Plus en sy vennote om die Wet met ‘n interdik te keer, onsuksesvol nadat die hof bevind het die aansoek is nie dringend genoeg nie, sê adv. Anton... Lees verder


VF Plus lê klag by OB en OVK oor ANC se misbruik van belastingbetalersgeld vir verkiesingsdoeleindes

2013-11-27
Dr Pieter Mulder

Die 51 reuse advertensieborde wat tans deur die Gauteng-regering in Gauteng opgerig word, is ’n ernstige bedreiging vir die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dit maak ook ’n vry en regverdige verkiesing volgende jaar onmoontlik.

Die advertensieveldtog, wat regeringsuksesse uitdra, gaan meer... Lees verder


Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, lig UNPO-presidensie in oor plaasmoorde en minderheidskwessies in Suid-Afrika

2013-11-22
Dr Pieter Mulder

Die vergadering volg op ‘n suksesvolle konferensie van die VF Plus en UNPO gister in die parlement in Kaapstad wat deur vooraanstaande akademici en leiers van verskeie minderheidsgroepe bygewoon is.

UNPO is ‘n internasionale organisasie met 42 ledegroepe wat sowat 200 miljoen mense... Lees verder


VF Plus se voorlegging oor minderheidsregte by konferensie van die VF Plus en UNPO

2013-11-21
Dr Corné Mulder

Die internasionale konferensie wat die Vryheidsfront Plus vandag in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) aangebied het, is ‘n historiese gebeurtenis wat betref die stryd om die regte van minderhede in Suid-Afrika, sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Internasionale konferensie oor minderheidsregte

2013-11-20
Wouter Wessels

‘n Paneel van internasionale kundiges en vooraanstaande Suid-Afrikaanse akademici gaan deelneem aan ‘n konferensie oor minderheidsregte wat die Vryheidsfront Plus eerskomende Donderdag (21 November 2013) in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) by die ... Lees verder


Verkiesing 2014: Minderhede en koalisies

2013-11-15
Dr Pieter Mulder

In die parlement maak debat tans plek vir onverantwoordelike propagandastellings. Kospakkies is in Potchefstroom en ander plekke uitgedeel. Enkele politieke plakkate het die afgelope week teen pale verskyn. Alles tekens dat daar ’n verkiesing op pad is. Dit beteken dat kiesers sal moet begin... Lees verder


Ramaphosa rassisties en onverantwoordelik

2013-11-11
Dr Pieter Mulder

Die ANC en mnr. Cyril Ramaphosa durf nooit weer enige opposisieparty van "swart gevaar" of ander bang-maak strategieë te beskuldig nie na sy "die Boere sal terugkom" opmerkings die afgelope naweek.

Behalwe dat so 'n opmerking op geen werklike feite gebaseer is nie, is dit ook rassisties en... Lees verder


VF Plus Jeug verkies nuwe dagbestuur

2013-11-03
Wouter Wessels

Die VF Plus Jeug se tweejaarlikse nasionale kongres het gister (2 November) in Bloemfontein plaasgevind. Dr Pieter Mulder, nasionale leier van die VF Plus het die kongres toegespreek oor nuwe strategieë en die aanpassing by nuwe omstandighede met betrekking tot die komende nasionale... Lees verder


« 1 2 ... 166 167 168 169 170 »