Jongste Nuus

VF Plus lê klag by OB en OVK oor ANC se misbruik van belastingbetalersgeld vir verkiesingsdoeleindes

2013-11-27
Dr Pieter Mulder

Die 51 reuse advertensieborde wat tans deur die Gauteng-regering in Gauteng opgerig word, is ’n ernstige bedreiging vir die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dit maak ook ’n vry en regverdige verkiesing volgende jaar onmoontlik.

Die advertensieveldtog, wat regeringsuksesse uitdra, gaan meer... Lees verder


Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, lig UNPO-presidensie in oor plaasmoorde en minderheidskwessies in Suid-Afrika

2013-11-22
Dr Pieter Mulder

Die vergadering volg op ‘n suksesvolle konferensie van die VF Plus en UNPO gister in die parlement in Kaapstad wat deur vooraanstaande akademici en leiers van verskeie minderheidsgroepe bygewoon is.

UNPO is ‘n internasionale organisasie met 42 ledegroepe wat sowat 200 miljoen mense... Lees verder


VF Plus se voorlegging oor minderheidsregte by konferensie van die VF Plus en UNPO

2013-11-21
Dr Corné Mulder

Die internasionale konferensie wat die Vryheidsfront Plus vandag in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) aangebied het, is ‘n historiese gebeurtenis wat betref die stryd om die regte van minderhede in Suid-Afrika, sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Internasionale konferensie oor minderheidsregte

2013-11-20
Wouter Wessels

‘n Paneel van internasionale kundiges en vooraanstaande Suid-Afrikaanse akademici gaan deelneem aan ‘n konferensie oor minderheidsregte wat die Vryheidsfront Plus eerskomende Donderdag (21 November 2013) in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) by die ... Lees verder


Verkiesing 2014: Minderhede en koalisies

2013-11-15
Dr Pieter Mulder

In die parlement maak debat tans plek vir onverantwoordelike propagandastellings. Kospakkies is in Potchefstroom en ander plekke uitgedeel. Enkele politieke plakkate het die afgelope week teen pale verskyn. Alles tekens dat daar ’n verkiesing op pad is. Dit beteken dat kiesers sal moet begin... Lees verder


Ramaphosa rassisties en onverantwoordelik

2013-11-11
Dr Pieter Mulder

Die ANC en mnr. Cyril Ramaphosa durf nooit weer enige opposisieparty van "swart gevaar" of ander bang-maak strategieë te beskuldig nie na sy "die Boere sal terugkom" opmerkings die afgelope naweek.

Behalwe dat so 'n opmerking op geen werklike feite gebaseer is nie, is dit ook rassisties en... Lees verder


VF Plus Jeug verkies nuwe dagbestuur

2013-11-03
Wouter Wessels

Die VF Plus Jeug se tweejaarlikse nasionale kongres het gister (2 November) in Bloemfontein plaasgevind. Dr Pieter Mulder, nasionale leier van die VF Plus het die kongres toegespreek oor nuwe strategieë en die aanpassing by nuwe omstandighede met betrekking tot die komende nasionale... Lees verder


Laat behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook voordeel trek uit Saldanhabaai se nywerheidsontwikkelingsone

2013-10-31
Dr Corné Mulder

Die opening vandag van die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom, maar dit is belangrik dat die behoeftige wit en bruin gemeenskappe ook bevoordeel word met die sowat 12 000 werksgeleenthede wat die ontwikkeling na verwagting gaan skep, sê dr.... Lees verder


Ekonomie ernstig benadeel deur Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming

2013-10-29
Dr Pieter Mulder

Die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming, wat sopas in die parlement aanvaar is, plaas 'n verdere meulsteen om die nek van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit gaan die broodnodige ekonomiese groei wat vir werkskepping nodig is, verder beperk en ons arbeidsbedeling meer rigied maak. Dit is... Lees verder


« 1 2 ... 164 165 166 167 168 »