Jongste Nuus

Nkandla: Die onreg is netjies voorbedag

2015-08-09
Dr Corné Mulder

Daar waar die ANC betrokke is, sal die waarheid oor Nkandla nooit blootgelê word nie, skryf Corné Mulder.

“ Uit ’n veelvoud van verslae skreeu die feite dit helder en ondubbelsinnig uit. ”

Waarom die groot bohaai oor Nkandla?

Dit is tog logies dat die president van ... Lees verder


EFF verwerp parlementêre hulde aan prof. TT Cloete

2015-08-04
Dr Pieter Mulder

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het vandag in die parlement beswaar aangeteken teen die Vryheidsfront Plus se mosie sonder kennisgewing oor die afsterwe van prof. TT Cloete. Al die ander politieke partye het die mosie gesteun.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, wat die mosie ingedien... Lees verder


Het Afrikaans ’n toekoms by SA Universiteite?

2015-07-31
Dr Pieter Mulder

Oor Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit van Stellenbosch en by Elsenburg landboukollege was daar die afgelope tyd ernstige beswaar. Duidelik geld dubbele standaarde as na Engels as akademiese taal gekyk word.

Wat sal gebeur as die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus die... Lees verder


Huisroof in SA neem 105% toe in een dekade

2015-07-24
Dr Pieter Groenewald

“Die aanval op die bekende ekonoom, Dawie Roodt en sy gesin, plaas huisroof in Suid-Afrika opnuut in die kollig. Roof by woonhuise, as die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika, het met 105% die afgelope tien jaar toegeneem. Van 9 391 gevalle in 2004/05 tot 19 284 in 2013/14... Lees verder


Besoek ter plaatse bevestig ernstige vrae oor Nkandla

2015-07-22
Dr Corné Mulder

ʼn Besoek aan die Nkandla-landgoed vandag het bevestig dat verskeie uiters ontstellende vrae oor die hele Nkandla-ontwikkeling dringend beantwoord moet word, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder sê dit is enigste gevolgtrekking wat hy kan maak na ‘n... Lees verder


Onbevoegde personeel en swak bestuur kan Poskantoor steeds laat vou, lui interne dokument

2015-07-21
Adv Anton Alberts

Die SA Poskantoor sal oënskynlik eerder ondergaan voordat hy weens regstellende aksie (RA) bekwame mense in bestuursposte aanstel, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.

In ʼn interne dokument van die Poskantoor met die titel;... Lees verder


UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

2015-07-06
Dr Pieter Groenewald

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussels, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede – in hierdie geval ... Lees verder


VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

2015-07-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus is vandag aan die woord voor die algemene raad van die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, België, waar twee voorleggings – oor plaasmoord en die amptelike diskriminering teen Afrikaans, voorgelees en ingedien gaan word.

(Die resolusies word... Lees verder


VF Plus in België om UNPO te vra om op te tree teen plaasmoorde en die vertrapping van Afrikaans

2015-07-01
Dr Pieter Groenewald

Gemeet aan internasionale norme kan plaasmoorde in Suid-Afrika met reg as ʼn volksmoord bestempel word, en die Verenigde Nasies (VN) se menseregtekommissie moet die ANC-regering nou dwing om dringende stappe te neem om dit stop te sit.

Dit is een van die dringende versoeke wat ʼn afvaardiging van... Lees verder


Basjir-hofuitspraak – nuwe laagtepunt

2015-06-24
Dr Pieter Mulder

Die uitspraak van die hooggeregshof vanoggend oor die Al-Basjir-krisis verteenwoordig ʼn nuwe laagtepunt in die verhouding tussen die president as uitvoerende gesag en die howe as regsprekende gesag. Hierdie is die ernstigste van ʼn reeks opeenvolgende foute wat die ANC die afgelope tyd gemaak het en ... Lees verder


« 1 2 ... 162 163 164 165 166 ... 169 170 »