Jongste Nuus

UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

2015-07-06
Dr Pieter Groenewald

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussels, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede – in hierdie geval ... Lees verder


VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

2015-07-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus is vandag aan die woord voor die algemene raad van die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, België, waar twee voorleggings – oor plaasmoord en die amptelike diskriminering teen Afrikaans, voorgelees en ingedien gaan word.

(Die resolusies word... Lees verder


VF Plus in België om UNPO te vra om op te tree teen plaasmoorde en die vertrapping van Afrikaans

2015-07-01
Dr Pieter Groenewald

Gemeet aan internasionale norme kan plaasmoorde in Suid-Afrika met reg as ʼn volksmoord bestempel word, en die Verenigde Nasies (VN) se menseregtekommissie moet die ANC-regering nou dwing om dringende stappe te neem om dit stop te sit.

Dit is een van die dringende versoeke wat ʼn afvaardiging van... Lees verder


Basjir-hofuitspraak – nuwe laagtepunt

2015-06-24
Dr Pieter Mulder

Die uitspraak van die hooggeregshof vanoggend oor die Al-Basjir-krisis verteenwoordig ʼn nuwe laagtepunt in die verhouding tussen die president as uitvoerende gesag en die howe as regsprekende gesag. Hierdie is die ernstigste van ʼn reeks opeenvolgende foute wat die ANC die afgelope tyd gemaak het en ... Lees verder


Eskom eet koek terwyl SA sukkel om brood te bekostig

2015-06-24
Dr Pieter Groenewald

Eskom wat nou ʼn reddingsboei van R23 miljard van die staat vra, is soos Marie Antoinette wat nie besef het haar land se mense kry swaar nie en gesê het hulle moet koek eet terwyl hulle brood gebedel het, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Toespraak in die parlement: Tweede Lesingsdebat: Onderhoudswysigingswetsontwerp

2015-06-23
Adv Anton Alberts

This Bill, that serves to bring justice to maintenance matters pending the finalization of the South African Law Reform Commission’s review, is a welcome change to the current maintenance system.

Daar is geen twyfel dat die onderhoudstelsel soos dit tans daar uitsien gebrekkig is nie.... Lees verder


Toespraak in parlement: Implikasies van die bywoning van pres. Omar Al-Bashir van die AU-beraad in SA

2015-06-23
Dr Pieter Mulder

Wat is goeie leierskap?

’n Leier moet die toekoms antisipeer en vroegtydig stappe doen in belang van sy organisasie om verleentheid of skade vir sy organisasie te voorkom. Hy moet dus oor die bult moeilikheid betyds kan sien aankom. Pres. Zuma en die ANC-regering het dit nie gedoen nie en... Lees verder


ANC grawe Suid-Afrika al hoe dieper in die put van ekonomiese verval

2015-06-09
Adv Anton Alberts

Die tempo van ekonomiese verval in Suid-Afrika is nou so snel dat ʼn mens byna al terugverlang na die ooreenstemmende tyd verlede jaar, en toe het dit reeds ellendig gegaan, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Adv. Alberts het vandag met die... Lees verder


Afrika behoort aan al sy kinders

2015-05-28
Dr Corné Mulder

Afrika behoort aan almal wat op hom woon, ongeag sy ras, kleur of herkoms. Dit is al sy inwoners se tuiste en toekoms en niemand op die kontinent kan dit van ʼn ander wegneem of vervreem nie, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.
Dr. Mulder, wat vandag met Afrikadag-vieringe... Lees verder


Minister van polisie se verslag oor Nkandla verdedig die onverdedigbare

2015-05-28
Dr Corné Mulder

Die verslag van polisieminister Nathi Nhleko oor Nkandla is ʼn verdere, desperate poging van die ANC om die onverdedigbare te verdedig, en sal bloot daartoe bydra om dié skandaal deel van pres. Jacob Zuma se nalatenskap te maak, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.
Dr.... Lees verder


« 1 2 ... 161 162 163 164 165 ... 167 168 »