VF Plus oorhandig versoekskrif oor politieke inmenging in rugby aan Britse hoë kommissaris
2015-08-31
Adv Anton Alberts
Die VF Plus het vanoggend ʼn versoekskrif aan die Britse hoë kommissaris in Pretoria oorhandig waarin gevra word dat die Britse hoë kommissaris in Suid-Afrika, die Britse rugby-unies en die Britse regering kennis neem van die ANC-regering se inmenging in sport in Suid-Afrika.
Hier volg... Lees verder