Jongste Nuus

Onteieningswet berei die weg voor vir grondgrype

2016-02-23
Dr Pieter Mulder

Dit is duidelik dat die ANC-regering met die Onteieningswet die weg voorberei vir ʼn volgende wet wat grondgryp in Suid-Afrika sal wettig, en alle grondeienaars moet daarvan kennis neem, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor grondsake.

“Dit is... Lees verder


Internasionale Moedertaaldag en Tukkies

2016-02-21
Dr Pieter Mulder

Terwyl die wêreld steeds meer sensitief raak vir die belangrikheid van ʼn persoon se moedertaal, beweeg Suid-Afrika en die EFF-jeug in die teenoorgestelde rigting. Die eis dat slegs Engels as taal by Tukkies en ander universiteite gebruik moet word, bevestig hierdie tendens. So ʼn taaleis is... Lees verder


VF Plus-repliek op pres. Zuma se 2016-staatsrede

2016-02-17
Dr Pieter Mulder

Speaker,

In Noord-Ierland vra hulle wat 'n brug en 'n verraaier in gemeen het? – en die antwoord. Albei gaan oor na die ander kant. Ons het iets van daardie emosies in gister se debatte gesien.

In Noord Ierland het hulle vir jare mekaar doodgemaak oor godsdiensverskille.

In België het ... Lees verder


President Zuma soos 'n bottel sonder gas

2016-02-11
Dr Pieter Mulder

Die staatsrede van president Jacob Zuma vanaand was verbeeldingloos en sonder om werklik die ernstige Suid-Afrikaanse ekonomiese probleme aan te spreek, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

“Die staatsrede was grootliks ʼn herhaling van wat in vorige jare gesê is sonder... Lees verder


Wat die VF Plus graag met SONA sal wil hoor en sien

2016-02-09
Dr Pieter Mulder

Wat sal die VF Plus graag van president Jacob Zuma wil hoor met die staatsrede Donderdag (11 Februarie), wat is die VF Plus se siening rondom die ontwrigting van verrigtinge by die parlement en die rol wat die EFF en Nkandla na verwagting hierin gaan speel?

Op die vooraand van die staatsrede duik... Lees verder


Pers gesigte: Moenie die debat om rassisme belaglik maak nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus

2016-02-09
Dr Pieter Mulder

Pers gesigte: Moenie die debat om rassisme belaglik maak nie, sê d. Pieter Mulder, leier van die VF Plus

Rassisme wat op ʼn berekende wyse mense verneder of benadeel, is ʼn ernstige saak. Daarom dra rassisme van swart kant en van wit kant die kiem om Suid-Afrika en alle verhoudinge te... Lees verder


Nkandla: VF Plus kla ministers by Openbare Beskermer aan

2016-02-05
Dr Pieter Mulder

Die Vryheidsfront Plus het die minister van polisie, Nathi Nhleko en die minister van openbare werke, Thulas Nxesi, by die Openbare Beskermer asook by die parlement se etiese komitee aangekla dat hulle die parlement mislei het.

Die verslag wat die ministers oor Nkandla aan die parlement... Lees verder


Nkandla-hofsaak moet voortgaan vir grondwetlike sekerheid

2016-02-04
Dr Pieter Mulder

President Zuma se Nkandla-skikkingsvoorstel is soos altyd te min te laat. Dit gaan nie die Nkandla-probleme oplos nie. Daarom is die VF Plus ten gunste daarvan dat die hofsaak in die Grondwethof voortgaan. Dit is noodsaaklik dat die Grondwethof vir eens en vir altyd die magte van die Openbare... Lees verder


Onteieningswetsontwerp 'n instrument om grondgrype te wettig

2016-02-03
Dr Pieter Groenewald

“Die Onteieningswetsontwerp wat deur die portefeuljekomitee van Openbare Werke goedgekeur is, word deur die Vryheidsfront Plus verwerp. Dit is niks anders nie as ʼn instrument om grondgrype deur die regering te wettig,” sê dr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder van grondhervorming ... Lees verder


DA-raadslid sê waarom sy aansluit by die VF Plus

2016-02-03
Dr Pieter Mulder

ʼn Gesoute DA-raadslid van Moqhaka (Kroonstad) in die Vrystaat het uit die DA bedank en die VF Plus as haar nuwe politieke tuiste gekies. Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, het haar vandag amptelik tydens ʼn mediakonferensie in Bloemfontein by die VF Plus welkom geheet. Dr. Albe Viljoen was vir 16... Lees verder


« 1 2 ... 159 160 161 162 163 ... 169 170 »