Jongste Nuus

Nog 'n terugslag vir Zuma

2016-04-29
Dr Pieter Groenewald

“President Zuma moet nou die eerbare ding doen en bedank,” het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-nasionale voorsitter, gesê na die hooggeregshof se bevinding dat die hoof van die nasionale vervolgingsgesag irrasioneel opgetree het deur die bedrogklagtes teen pres. Zuma terug te trek... Lees verder


Die ANC se leuens oor grondbesit in Suid-Afrika

2016-04-26
Dr Pieter Groenewald

Daar bestaan verskeie leuens en mites oor grondhervorming wat die ANC-regering gebruik om die proses van grondhervorming lewend te hou. Harde feite wys egter dat mense nie werklik in grond belang stel nie, maar eerder in die geld wat uit die proses gemaak kan word, sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder


Debate in parliament: Removal of president in terms of section 89(1)(a) of the Constitution

2016-04-05
Dr Pieter Mulder

Speaker,

I want to suggest a statement the ANC can issue today:

“The National Executive Committee of the ANC met over the weekend…

“After careful debate and discussion, the NEC decided to recall comrade Zuma. This was one of the most difficult decisions the NEC has ever had to ... Lees verder


ANC-parlementslede moet volgens gewete stem

2016-04-04
Dr Pieter Mulder

Die Vryheidsfront Plus doen ʼn beroep op alle parlementslede, maar meer spesifiek op die parlementslede van die ANC, om more (Dinsdag 5 April) in die stemming in die parlement om die president van sy amp te onthef, verantwoordelik en elkeen volgens sy of haar gewete te stem.

As die ANC-koukuslede... Lees verder


Pres. Jacob Zuma kan nie langer president van Suid-Afrika bly nie

2016-03-31
Dr Corné Mulder

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof oor Nkandla. Dit is 'n rigtinggewende uitspraak met enorme implikasies. Na vandag kan die ANC nie voortgaan met pres. Zuma as hulle leier of as president van Suid-Afrika nie. Vandag se uitspraak verbreek finaal president Zuma se magiese houvas ... Lees verder


VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om 'n betaalstaking by UV te implementeer

2016-03-15
Adv Anton Alberts

Die VF Plus moedig Afrikaanse ouers en studente aan om ʼn betaalstaking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) te implementeer totdat Afrikaans-onderrig herstel is. Dis tyd dat die Afrikaanse gemeenskap met sy geld begin praat en daardie instellings wat Afrikaans minag dit in hulle sakke begin... Lees verder


Die toenemende rassespanning en konflik in Suid-Afrika veral by universiteite en die nadelige invloed daarvan op die land se ontwikkeling

2016-03-09
Dr Pieter Mulder

Wie is ‘'n rassis en wie nie? In Suid-Afrika is daar tans ʼn ernstige debat oor rassisme. Ons in hierdie raad is die verkose leiers van die mense daarbuite. Ons moet leiding gee. Tot op datum was daar nog geen debat oor hierdie saak in die parlement nie. Daarom het ek hierdie debat aangevra.

... Lees verder

VF Plus vra parlement om geweld by universiteite dringend te debatteer

2016-02-25
Dr Pieter Mulder

In die lig van die huidige konflik by universiteite wat volgens die VF Plus die potensiaal het om te eskaleer en oor te spoel na alle sfere van die samelewing, het die VF Plus die parlement vandag gevra om in openbare belang ʼn dringende debat oor die aangeleentheid te voer, sê dr. Pieter... Lees verder


Droogte is ʼn nasionale prioriteit en mag nie verpolitiseer word nie

2016-02-25
Dr Corné Mulder

Sekere sake, soos die huidige droogte in Suid-Afrika, is so belangrik dat dit verhewe moet staan bo gewone politiekery, en die parlement moet dit oorweeg om sy ordelys so te rangskik sodat so ʼn belangrike debat voorrang geniet, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr.... Lees verder


VF Plus-reaksie op Begroting: “Terug na basiese ekonomiese grondwaarhede”

2016-02-24
Dr Pieter Mulder

Die minister van finansies se begroting kan as ‘n “terug na basiese ekonomiese grondwaarhede” beskryf word.

Die minister het fiskale dissipline beklemtoon met die voorneme om miljarde te bespaar deur beter beheer oor staatsaankope en deur besparing. Dit is stappe in die regte... Lees verder


« 1 2 ... 158 159 160 161 162 ... 169 170 »