Jongste Nuus

VF Plus vra SA Menseregtekommissie (MRK) harde vrae oor integriteit na uitlatings van Palesa Sotjifa

2016-07-06
Adv Anton Alberts

Die SA Menseregtekommissie moet antwoorde aan die VF Plus verskaf oor waarom hy nagelaat het om klagte van moontlike rassisme te ondersoek teen die vrou Palesa Sotjifa wat wat op twitter glo onder meer die EFF sou aangehits het om wit mense te vermoor. Sotjifa se uitlatings word glo al die afgelope ... Lees verder


Laaste week om aansoek te doen om 'n spesiale stem in die komende plaaslike verkiesing

2016-06-28
Die Redaksie

Die uurglas is besig om vinnig leeg te loop vir mense wat nog aansoek wil doen om ʼn spesiale stem in die komende munisipale verkiesing (3 Augustus 2016) uit te bring.

Die sluitingsdatum vir hierdie aansoeke sluit om 17:00 op 8 Julie wat beteken u het nog net tyd tot aanstaande Vrydag.

Die... Lees verder


OVK verkort stemure vir 3 Augustus

2016-06-24
Dr Pieter Groenewald

Die Verkiesingskommissie (VK) het die stemure, wat volgens wetgewing (Munisipale Kieswet) strek vanaf 07:00 tot 21:00, verkort na 07:00 tot 19:00 vir die plaaslike verkiesing wat op 3 Augustus 2016 plaasvind.

Hoewel die Munisipale Kieswet in art. 45(1) bepaal die Verkiesingskommissie kan die... Lees verder


FF Plus Gauteng mayoral candidates: A wide variety of experience with Adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane mayoral candidate

2016-06-21
Dr Pieter Mulder

The Freedom Front Plus’s mayoral candidates in Gauteng are a group with many years’ political and municipal’s experience. The surprise is that Adv. Anton Alberts, Gauteng leader and parliamentary member, has been nominated as the mayoral candidate for Pretoria/Tshwane. In... Lees verder


Bekendstelling van VF Plus se verkiesingsmanifes vir 2016-plaaslike regeringsverkiesing

2016-06-15
Die Redaksie

Die VF Plus is slaggereed vir die 2016-plaaslike regeringsverkiesing met meningspeilings en navorsing wat 'n groot toename in steun vir die party toon. Die politieke speelveld het geweldig sedert die 2011-plaaslike regeringsverkiesing verander en daar is talle aanduidings dat die komende verkiesing ... Lees verder


Grondwethof striem OVK

2016-06-14
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat die verkiesing op 3 Augustus vanjaar voortgaan nieteenstaande probleme rondom woonadresse op die kieserslys, sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die uitspraak maak dit duidelik dat die... Lees verder


Beweerde verkoop van SA se oliereserwes onwettig

2016-05-26
Adv Anton Alberts

Die beweerde verkoop van feitlik al Suid-Afrika se oliereserwes met die goedkeuring van die land se energieminister, Tina Joemat-Pettersson, sou totaal onwettig en uiters roekeloos wees en die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) versoek om die beweringe sonder verwyl te ondersoek, sê adv. ... Lees verder


Outeurs van artikel 25 in land se Grondwet sal moet pa staan indien grondgrype plaasvind

2016-05-26
Dr Pieter Groenewald

Die nuwe Wetsontwerp oor Onteiening het duidelik sy oorsprong in artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet en diegene wat dié artikel help skryf en ondersteun het, sal saam met die ANC moet pa staan as daar grondgrype in Suid-Afrika plaasvind, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se... Lees verder


Bankrot SAL borg nasionale sokkerspan vir R110 miljoen

2016-05-24
Dr Pieter Groenewald

Die SAL het sedert 2013 die Springbokke, SA Olimpiese span, Mej. SA, World Routes, NBA Africa Games en die International Jazz Extravaganza geborg teen ʼn waarde van R83,994 miljoen. Die borgskap vir Bafana Bafana wat in Maart vanjaar aangekondig is beloop R110 miljoen oor vyf jaar.

Die minister van ... Lees verder


ANC en EFF vernietig saam die parlement

2016-05-24
Dr Corné Mulder

Tussen die ANC se misbruik van sy meerderheid om pres. Jacob Zuma te beskerm en die EFF se onderneming om ʼn revolusie na die parlement te bring, het die hoogste platform vir gesprek in die land byna stil geword, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het in die... Lees verder


« 1 2 ... 148 149 150 151 152 ... 160 161 »