Jongste Nuus

ANC-regering teiken nou alle beelde

2018-03-13
Die Redaksie

Indien die regering die aanbevelings van die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, aanvaar, gaan alle standbeelde wat voor 1994 opgerig is, nou finaal uit die openbare oog verwyder word.

Hy het gesê die ‘volgehoue openbare teenwoordigheid’ daarvan is vir die... Lees verder


Plaaslike owerhede moet optree teen onwettige grondbesetting

2018-03-12
Die Redaksie

"Plaaslike owerhede se wetstoepassers moet onverwyld optree teen onwettige grondbesetting," sê Jaco Mulder, Gautengse leier van die VF Plus.

 Dit volg nadat grondgrype die afgelope dae op verskeie plekke binne die jurisdiksiegebiede van die Johannesburg- en Tshwane-metrorade in Gauteng... Lees verder


Ramaphosa in duister oor werklikhede van grondgrype

2018-03-12
Die Redaksie

"President  Cyril Ramaphosa sê grondgrype sal nie geduld word nie en dat die wet hieroor streng toegepas moet word, maar die werklikheid is dat grondgrype wel plaasvind terwyl wetstoepassers toekyk en nie optree teen die wetsoortreders nie," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Verwyder remblokke teen ekonomiese groei

2018-03-08
Die Redaksie

"Die staat se fiskale raamwerk vir 2018 is ʼn blote balanseertoertjie wat op oorlewing gemik is, en die land se ekonomie sal eers op dreef kom as die staat ʼn omgewing skep wat ekonomiese groei aanmoedig, sê Wouter Wessels, VF Plus LP

Wessels het Woensdagaand in die Nasionale Vergadering... Lees verder


Reuse bedrae op Mangaung se aansuiweringsbegroting nodig as gevolg van wanbestuur

2018-03-08
Die Redaksie

Die Mangaung-metroraad (Bloemfontein, Van Stadensrus, Wepener, Dewetsdorp) gebruik sy aansuiweingsbegroting om tekortkominge in die regerende party se bestuursvermoë te remedieër en tot ‘n groot mate te verbloem. 

"Die begrotingsproses is van die begin af wanbestuur en die... Lees verder


Klopjag op premier se kantoor ‘n stap in die regte rigting

2018-03-08
Die Redaksie

Die skynbare strenger optrede deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Valke met betrekking tot ondersoeke en optrede teen korrupsie en bedrog in die staatsdiens word heelhartig deur die VF Plus verwelkom, so ook die klopjag op die kantore van die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo.

... Lees verder

MRK moet verduidelik oor versuim om teen Julius Malema-haatspraak op te tree

2018-03-08
Die Redaksie

"Die Menseregtekommissie (MRK) moet verantwoordelikheid neem vir die opruiende rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die EFF-leier Julius Malema weens die MRK se jarelange versuim om teen hom op te tree, selfs na verskeie formele klagtes wat die VF Plus teen Malema ingedien... Lees verder


Listeriose ‘n aanduiding van ‘n disfunksionele regering

2018-03-08
Die Redaksie

Listeriose is een van die simptome van ‘n regering wat nie meer in staat is om behoorlike dienste te lewer nie en waar ʼn totale agteruitgang op alle vlakke die norm is.

Die land se gesondheidsdienste is ʼn goeie voorbeeld en onnodige sterftes is nie ‘n vreemde verskynsel in dié... Lees verder


Film- en Publikasieraad-wysigingswetsontwerp bloot 'n dekmantel om internet-inhoud te beheer

2018-03-07
Die Redaksie

Die Film- en Publikasieraad-wysigingswetsontwerp is nie ʼn opregte poging om vrouens en kinders te beskerm nie, maar eerder ʼn poging om sensuur terug te bring onder die dekmantel van beskerming, en om beheer uit te oefen oor die inhoud van die internet en moet daarom verwerp word.

Adv Anton... Lees verder


VF Plus spring in om dienste by tuiste vir haweloses weer aan te kry

2018-03-07
Die Redaksie

Die VF Plus het onlangs ingespring om “Eagle Wings”, voorheen “Mooi Hawens”, ‘n tuiste vir haweloses in Riversdal, Midvaal, se water en elektrisiteit weer aangeskakel te kry.

Kobus Hofmann, VF Plus-raadslid in die Sedibeng-plaaslike munisipaliteit, sê ontevrede... Lees verder


« 1 2 ... 112 113 114 115 116 ... 148 149 »