Gereelde Vrae en Antwoorde

Mag ek trek tydens die "lockdown"?


Het ek 'n permit nodig om noodsaaklikhede te gaan koop?


Sal ek vanuit die buiteland na Suid-Afrika kan reis tydens die "lockdown"?


Wat maak ek as my werkgewer my dwing om werk toe te gaan?


Watter dienste word in hierdie tyd as noodsaaklik geag?


Wat is die simptome van Covid-19?


Watter goedere word in hierdie tydperk as noodsaaklik geag?


Hoe gemaak met geskeide ouers se toesigregte gedurende hierdie tyd?


Wat is munisipaliteite se pligte gedurende die nasionale inperking?

Die nasionale departement van samewerkende regering het ʼn skrywe uitgereik rakende die pligte van munisipaliteite tydens die nasionale inperking en die lewering van noodsaaklike dienste. Die VF Plus wil hierdie belangrike inligting met die publiek deel.

Munisipale dienste wat as noodsaaklike... Lees verder


Ek het nie water in my omgewing nie. Hoe maak ek nou?


« 1 2 »