NUUTSTE INLIGTING

2020-07-05
Die Redaksie

Nuutste Inligting 5 Julie 2020 om 00:00

Suid-Afrika:
- Aantal bevestigde gevalle: 196750
( Gestyg met 8773 sedert 04/7)
-Aantal bevestigde sterftes: 3199
( Gestyg met 173 sedert 04/7)
- Aantal herstel: 93315
(Gestyg met 2088 sedert 04/7)
-Aantal toetse afgehandel: 1,830,161
( Gestyg met 38083 sedert 04/7)

Provinsies: ( +/- getalle sedert 04/7)
GP 63404 (+4031)
WK 69531 (+1155)
KZN 15146 (+1162)
MP 1965 (+147)
LP 1706 (+147)
VS 2553 (+177)
OK 35648 (+1487)
NK 734 (+48)
NW 6063 (+419)
Onbekend 0

Internasionaal:
- Aantal bevestigde gevalle: 11,317,637
- Aantal bevestigde sterftes: 531,729
- Aantal herstel: 6,111,910
- Aantal lande/streke: 188

Kennisgewings:
-SA Verpligte Inperking Vlak 5: Donderdag 26 Maart 2020 om 00:00 Donderdag 30 April 2020 om 00:00
- Vlak 4 Inperking:
01 Mei 2020
- Vlak 3 Inperking:
01 Junie 2020

Staatskoerant Publikasies beskikbaar:
- Regulasies Vlak 5 Inperking 72
- Regulasies Vlak 4 Inperking 29
- Regulasies Vlak 3 Inperking 14
*Gazette 43364,43365,43476 COGTA
*Gazette 43372, 43465 Basiese Onderwys
*Gazette 43373, 43374, 43375 Vervoer
*Gazette 43409, 43410 Omgewing , bosbou en visserye
* Gazette 43432 Hendel en Nywerheid
* Gazette 42433, 43434 Sport, Kuns en Kultuur
* Gazette 43463 Korrektiewe dienste

Kontakbesonderhede om te onthou:
VF Plus inligtingslyn : 082 632 5051
NICD/NIOS : 011 386 6400
NICD/NIOS blitslyn: 082 883 9920
Koronavirusblitslyn: 0800 029 999
Whatsapp ondersteuners: 0600 123 456
Vroue en kindergeweld blitslyn: 0800150150
Geslagsgeweld blitslyn: 0800428428
SASSA navrae : 0800601011
Buitensporige prysverhoging klagtes: 0800014880 / 0847430000
Uitbuiting van werknemers nie noodsaaklike besighede: 012 337 1997
Nasionale krisislyn: 0861 322 322
Presidentiële blitslyn: 17737
SAPD: 08600 10111
Water en Sanitasie klagtes: 0800 200 200
Vals Nuus: fakenewsalert@dtps.gov.za of 067 966 4015
Hulp aan klein ondernemings: 0860 663 7867
Klagtes teen winkels vir nie-nakoming van regulasies: 012 3371997/Covid19ters@labour.gov.za
UIF/WVF Blitslyn: 012 3371997
DIRCO: 012 3511754/1756
SA’ers gestrand in buiteland: 012 3511754/755 Cicc1@dirco.gov.za of Cicc2@dirco.gov.za
Kinderhulplyndienste 116 of 0800 055 555
Covid 19 nooddienste 111

Datum van plasing: 5 Julie 2020 om 20:30.Inligting verskaf deur die Nasionale Departement van Gesondheid, die Ministerie van Gesondheid en die NICD. Internasionale syfers verskaf deur Johns Hopkins University and Medicine, VSA


Het jy dit interessant gevind? Deel dit!