{"id":90051,"date":"2026-08-14T10:13:35","date_gmt":"2026-08-14T08:13:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=90051"},"modified":"2026-08-14T10:13:40","modified_gmt":"2026-08-14T08:13:40","slug":"die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/","title":{"rendered":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Is Afrikaans \u0149 dialek?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners wat vandag as Afrikaanse Taaldag herdenk word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit was maar een van baie treetjies op pad na amptelike erkenning van Afrikaans &#8211; en alles wat daarop gevolg het, want erkenning is ook maar net \u0149 mylpaal.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Waarom was Malherbe se vraag so belangrik? Omdat taal en identiteit vir Afrikaners vervlegde temas is. Afrikaans as taal was deel van Afrikaners se bewuswording. Sentraal tot vorming van die sosiale konstruk, wat ons Afrikaners noem. Indien \u2018n mens van sulke hoogdrawende woorde hou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tot omstreeks 1875 het die woord &#8220;Afrikaner&#8221; oorwegend bloot verwys na iets wat inheems aan Afrika is. Afrikanerbeeste, Afrikanerskape ensovoorts. Hoewel Hendrik Bibault reeds in 1707 uitgeroep het: &#8220;Ic ben een Africaander,&#8221; het hy bloot sy weerstand teen die Nederlandse owerheid verklaar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die voorsate van huidige Afrikaners is regoor die latere Suid-Afrika &#8220;Boere&#8221; genoem, deur hulleself en deur ander. Dit was grootliks as gevolg van basies die enigste beroep wat hulle beoefen het. Verder het dit ook in die Kaapkolonie gegeld, nie net in die Boererepublieke, soos baie mense vandag dink nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar was egter nie \u0149 sterk gevoel van gedeelde identiteit nie. Kolonialers, Vrystaters en Transvalers het gemaklik heen en weer beweeg en met mekaar getrou, maar \u0149 volksbewussyn was grootliks afwesig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terwyl die Boererepublieke hul taal as Hollands beskou het, het die Britse owerheid aan die Kaap die hoogs gewysigde weergawe van Nederlands neerhalend &#8220;Cape Dutch&#8221; genoem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Genootskap van Regte Afrikaners het in 1875 \u0149 nuwe, omvattende identiteit voorgestel. Dit was Afrikaners, met Afrikaans as taal. Wie die woord almal insluit, sou nog baie gedebatteer word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Een gevoel was om Engelse wat Suid-Afrika as enigste tuiste beskou, in te sluit. Nog een was dat dit almal, wit en bruin wat Afrikaans praat, moes insluit. Mettertyd het die begrip soos ons dit vandag ken, gekristalliseer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">So is \u0149 nuwe begrip opgebou, di\u00e9 van Afrikaners as volk met Afrikaans as taal. Dus: \u0149 Sosiale konstruk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terug na Malherbe in 1907: Afrikaners was nog onder verskeie kolonies versprei en \u0149 gevoel van lotsverbondenheid moes nog ontwikkel. Om die gebruikstaal toe te eien, te ontwikkel en status te verleen, was \u0149 metode daartoe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarom was dit \u0149 belangrike vraag: Is Afrikaans \u0149 taal, of slegs \u0149 dialek van Nederlands?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vandag is die verskeidenheid binne Afrikaans belangrik. Elke identiteit binne die Afrikaanse taal verdien erkenning. Maar terselfdertyd is samewerking binne die bre\u00ebr taalgemeenskap belangrik, om te keer dat die taal funksie verloor.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons wonder nie meer of Afrikaans \u0149 taal of dialek is nie. Tog, die voortbestaan daarvan, in die akademie, beroepe en ook as taal van regering en politiek, is nie vanselfsprekend nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit l\u00ea in die monde van die sprekers daarvan. Laat dieselfde sin vir dringendheid ons voortgesette gebruik daarvan kenmerk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners wat vandag as Afrikaanse Taaldag herdenk word. Dit was maar een van baie treetjies op pad na amptelike erkenning van Afrikaans [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":90052,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"60874,63321,63246,20141,62626,62501","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-90051","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-14T08:13:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-14T08:13:40+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\"},\"headline\":\"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier\",\"datePublished\":\"2026-08-14T08:13:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-14T08:13:40+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/\"},\"wordCount\":485,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/\",\"name\":\"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png\",\"datePublished\":\"2026-08-14T08:13:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-14T08:13:40+00:00\",\"description\":\"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\",\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"caption\":\"Dr Wynand Boshoff\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-wynand-boshoff\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus","description":"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus","og_description":"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2026-08-14T08:13:35+00:00","article_modified_time":"2026-08-14T08:13:40+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Wynand Boshoff","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/"},"author":{"name":"Dr Wynand Boshoff","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45"},"headline":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier","datePublished":"2026-08-14T08:13:35+00:00","dateModified":"2026-08-14T08:13:40+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/"},"wordCount":485,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/","name":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png","datePublished":"2026-08-14T08:13:35+00:00","dateModified":"2026-08-14T08:13:40+00:00","description":"Is Afrikaans \u0149 dialek? Dit is die vraag wat DF Malherbe in 1907 met sy doktorale tesis aan \u0149 Duitse universiteit wou beantwoord; 32 jaar n\u00e1 die stigting","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/freedomfront_plus_Die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-\u2018n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-Afrikaanse-Taaldag-gevier.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-babatree-na-die-groter-betekenis-van-n-geliefde-kragtige-en-pragtige-taal-word-vandag-op-afrikaanse-taaldag-gevier\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die babatre\u00eb na die groter betekenis van \u2018n geliefde, kragtige en pragtige taal word vandag op Afrikaanse Taaldag gevier"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45","name":"Dr Wynand Boshoff","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","caption":"Dr Wynand Boshoff"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-wynand-boshoff\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"avatar_alt":"","avatar_decorative":"","author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/90051","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=90051"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/90051\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":90054,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/90051\/revisions\/90054"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/90052"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=90051"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=90051"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=90051"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=90051"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}