{"id":87642,"date":"2026-04-14T18:08:55","date_gmt":"2026-04-14T16:08:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=87642"},"modified":"2026-04-14T18:09:01","modified_gmt":"2026-04-14T16:09:01","slug":"diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/","title":{"rendered":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en \u2018n wet soos die Onteieningswet, moet ook bereid wees om aan werkloses te verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika se ekonomiese situasie is s\u00f3 benard die politieke leiers beswaarlik vir ernstige beleggers soos die VSA en Elon Musk kan s\u00ea om hul \u201cneuse uit Suid-Afrika se sake\u201d te hou wanneer hulle voorwaardes vir beleggings stel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is daarom kommerwekkend dat die DA se nuwe leier, mnr. Geordin Hill-Lewis, vandag in \u2018n TV-onderhoud ges\u00ea het hy sal nie huiwer om vir die Amerikaanse leierskap en iemand soos Musk te s\u00ea om hulle nie met Suid-Afrika se huishoudelike sake te bemoei nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Veral mnr. Hill-Lewis se skerp en beledigende uitlatings teenoor pres. Trump en sy administrasie sal nie ongesiens verbygaan nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het onder meer ges\u00ea: \u201cEk is geen aanhanger hoegenaamd van Maga of pres. Trump nie. Hy het die w\u00eareld in \u2018n baie gevaarlike plek geplaas. Hy (Trump) is om die waarheid te s\u00ea veragtelik (reprehensible). Ek het geen tyd vir daardie beleid of administrasie nie\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nie Elon Musk of die VSA kritiseer Suid-Afrika sonder meer nie. Hulle maak dit duidelik dat hulle broodnodige vaste beleggings na Suid-Afrika wil bring om die land se ekonomie op sy voete te help en werkloosheid om te keer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit word egter moeilik gemaak deur Suid-Afrika se rasgegronde wette wat dit volgens Musk vir hom onmoontlik maak om in Suid-Afrika te bel\u00ea. Hierdie wette en beleid is om verstaanbare redes \u2018n afskrikmiddel vir beleggers.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is daarom nie korrek om te s\u00ea dat die VSA en Elon Musk hul \u201cneuse in Suid-Afrika se sake \u201csteek\u201d nie \u2013 nog minder dat wat in Suid-Afrika gebeur hulle nie \u201caangaan nie\u201d soos die Suid-Afrika se buitelandse ministerie en mnr. Cyril Ramaphosa se kantoor hierdie week ges\u00ea het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mnr. Musk is moontlik die suksesvolste entrepreneur in die geskiedenis van die w\u00eareld terwyl Amerika die grootste en sterkste ekonomie ter w\u00eareld het. Daarteenoor groei Suid-Afrika se ekonomie teen slegs 1% terwyl opkomende-mark-eweknie\u00eb met gemiddeld 4% groei.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika se beleggingskoers is sowat die helfte van die w\u00eareldgemiddelde is en die gevolg is \u2018n falende ekonomie en \u2018n werkloosheidsyfer van meer as 30% vergeleke met \u2019n w\u00eareldgemiddelde van bykans 5%.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om dit reg te stel, moet Suid-Afrika beleggings lok en wanneer \u2018n land soos die VSA en \u2018n sakeman soos Musk om goeie rede kritiek uitspreek, moet daar ag op geslaan word. Om hulle te dreig, is nie verstandig nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat op die spel is, is die oorlewing van Suid-Afrika as \u2019n demokrasie. Sonder beleggings en werkskepping stuur die land af op \u2019n nasionale ramp. Populistiese leiers met populistiese uitsprake gaan nie \u2018n enkele werk skep nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elke dag wat Suid-Afrika dieper in die ekonomiese moeras insak en steeds wil kies en keur watter belegging aanvaarbaar is, is \u2019n dag wat die populiste sterker word. Geen ernstige Suid-Afrikaanse leier kan daardie risiko aanvaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en \u2018n wet soos die Onteieningswet, moet ook bereid wees om aan werkloses te verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie. Suid-Afrika se ekonomiese situasie is s\u00f3 benard die politieke [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":87643,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"24441,60683,22889,23203,61636,61993","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74,100],"tags":[],"ppma_author":[103],"class_list":["post-87642","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-04-14T16:08:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-04-14T16:09:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\"},\"headline\":\"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie\",\"datePublished\":\"2026-04-14T16:08:55+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-14T16:09:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/\"},\"wordCount\":525,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png\",\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/\",\"name\":\"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png\",\"datePublished\":\"2026-04-14T16:08:55+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-14T16:09:01+00:00\",\"description\":\"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\",\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"caption\":\"Dr Corne Mulder\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-corne-mulder\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus","description":"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2026-04-14T16:08:55+00:00","article_modified_time":"2026-04-14T16:09:01+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Corne Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Corne Mulder","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/"},"author":{"name":"Dr Corne Mulder","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14"},"headline":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie","datePublished":"2026-04-14T16:08:55+00:00","dateModified":"2026-04-14T16:09:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/"},"wordCount":525,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png","articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/","name":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png","datePublished":"2026-04-14T16:08:55+00:00","dateModified":"2026-04-14T16:09:01+00:00","description":"Enige persoon wat bereid sou wees om buitelandse beleggings in Suid-Afrika van die hand te wys oor geldige kritiek teen die land se rasgegronde wette en","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/freedomfront_plus_Diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-VSA-en-Musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/diegene-wat-bereid-is-om-beleggings-van-die-vsa-en-musk-weg-te-wys-moet-ook-aan-werkloses-verduidelik-waarom-die-ekonomie-nie-groei-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Diegene wat bereid is om beleggings van die VSA en Musk weg te wys, moet ook aan werkloses verduidelik waarom die ekonomie nie groei nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14","name":"Dr Corne Mulder","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","caption":"Dr Corne Mulder"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-corne-mulder\/"}]}},"authors":[{"term_id":103,"user_id":9,"is_guest":0,"slug":"dr-corne-mulder","display_name":"Dr Corne Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg"},"avatar_alt":"","avatar_decorative":"","author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Corn\u00e9 Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/87642","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=87642"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/87642\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":87645,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/87642\/revisions\/87645"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/87643"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=87642"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=87642"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=87642"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=87642"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}