{"id":84334,"date":"2025-12-04T12:56:34","date_gmt":"2025-12-04T10:56:34","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=84334"},"modified":"2025-12-04T12:56:39","modified_gmt":"2025-12-04T10:56:39","slug":"rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/","title":{"rendered":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9 land se openlike uittarting van Amerika, breekpunt bereik het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rubio se verklaring maak dit duidelik dat Amerika se oordeel oor Suid-Afrika nie meer bloot &#8216;n diplomatieke skermutseling is nie, dit is &#8216;n veroordeling van &#8216;n regering wat die geduld van die w\u00eareld se supermag tot die uiterste beproef het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rubio wys onder meer daarop dat Suid-Afrika se regering onder die ANC lank reeds sistematies anti-Amerikaanse sentimente toon wat in die laaste jare vererger het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Selfs n\u00e1 pres. Donald Trump se persoonlike boodskap aan pres. Ramaphosa in die Withuis op 21 Mei vanjaar, het die regering nie \u2018n enkele toegewing gemaak nie, maar eerder daarmee volhard om Amerika uit te tart.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In sy verklaring praat Rubio reguit oor die ANC se radikale agendas, korrupsie, venynige griewepolitiek en slagoffermentaliteit wat wys hoe Suid-Afrika se leierskap nie net sy eie mense in die steek laat nie, maar ook probeer om die Verenigde State te ondermyn.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rubio beskryf die pas afgelope G20 in Suid-Afrika as &#8216;n &#8220;oefening in venyn, verdeeldheid en radikale agendas&#8221;. Nogtans het pres. Ramaphosa met groot bravade daarop gereageer en dit selfs as \u2018n \u201ctriomf\u201d besing.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Pres. Ramaphosa was \u201ckritities\u201d teen pres. Trump se besluit om Suid-Afrika by die volgende G20 uit te sluit, hy het Trump se bewerings oor geweld teen Afrikaners en onteiening sonder vergoeding as &#8220;onwaar&#8221; afgemaak en voorgegee hy het Amerika &#8220;op sy plek gesit&#8221; deur Suid-Afrika se optrede.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die media \u2013 van die CNN tot plaaslike uitgewers \u2013 het hierdie \u201cbravade\u201d met luide applous begroet en dit as &#8216;n &#8220;dapper standpunt&#8221; teen Trump geprys.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terselfdertyd is gerieflik vergeet dat die G20 onder Suid-Afrika se voorsitterskap gefokus het op klimaatsverandering, diversiteit en hulpafhanklikheid, eerder as ekonomiese groei. Hiedie agendas het niks met werklike, direkte voorspoed te doen nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rubio skryf hierdie houding is \u201cna\u00efef en selfvernietigend\u201d. Indien Ramaphosa en die ANC dink hulle kan Trump en Amerika intimideer of &#8220;op sy plek sit&#8221; deur vriende te maak met terroriste en diplomatieke sabotasie, is hulle verkeerd.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rubio s\u00ea voorts Suid-Afrika het die tydperk n\u00e1 die Koue Oorlog betree met \u201csterk instellings, uitstekende infrastruktuur en w\u00eareldwye welwillendheid\u201d onder Nelson Mandela.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOngelukkig het Mandela se opvolgers versoening vervang met herverdelingsbeleide wat belegging ontmoedig en Suid-Afrika se talentvolste burgers na die buiteland dryf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cRassekwotas het die privaat setor verlam terwyl korrupsie die staat bankrot gelaat het. Die radikale ANC-geleide Suid-Afrikaanse regering probeer om sy eie burgers en die Verenigde State as sondebokke vir (sy eie) mislukking voor te hou\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy s\u00ea Amerika het om hierdie redes besluit om die deur vir Suid-Afrika toe te maak totdat Suid-Afrika besluit om te verander. Dan sal Amerika weer vir die land \u201c\u2018n stoel aan die tafel h\u00ea\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika het die afgelope jare herhaaldelik met Amerika se grootste vyande geknoei. Noue bande is met Iran aangeknoop, Hamas-simpatiseerders is onthaal en volgens Amerika is selfs wapens aan Rusland verskaf tydens die Oekra\u00efne-oorlog.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nadat Amerika Suid-Afrika in 2024 gewaarsku het oor onwettige wapenverskepings na Rusland, het die ANC volgehou met sy sogenaamde beleid van &#8220;nie-gebondenheid&#8221; \u2013 bloot &#8216;n dekmantel vir pro-Russiese en -Iranse samewerking.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Strafhof aangekla van volksmoord, terwyl Hamas se terreur ge\u00efgnoreer is. Daarbenewens was \u2018n ambassadeur soos Ebrahim Rasool openlik anti-Amerika.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe slegter dit in Suid-Afrika gegaan het, hoe minder wou die ANC-regering die verantwoordelikheid neem vir die land se ekonomiese verval, korrupsie of rasgegronde kwotas op elke gebied. Selfs Amerika word nou verkwalik vir die ANC se mislukkings.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika moet ag slaan op hierdie wekroep van Amerika. Die ANC moet sy radikale pad laat vaar, of Suid-Afrika sal toenemend ge\u00efsoleer word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Indien die ANC nie tot ander insigte kan kom nie, l\u00ea die finale antwoord by die Suid-Afrikaanse publiek om by die stembus die nodige verandering te bring om Suid-Afrika weer in \u2018n wenland te omskep.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9 land se openlike uittarting van Amerika, breekpunt bereik het. Rubio se verklaring maak dit duidelik dat Amerika se oordeel oor Suid-Afrika nie meer bloot &#8216;n diplomatieke skermutseling is nie, dit is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":84335,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"82896,62750,79774,78073,62878,63129","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74,100],"tags":[],"ppma_author":[103],"class_list":["post-84334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-12-04T10:56:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-12-04T10:56:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\"},\"headline\":\"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek\",\"datePublished\":\"2025-12-04T10:56:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-12-04T10:56:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/\"},\"wordCount\":668,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/12\\\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png\",\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/\",\"name\":\"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/12\\\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png\",\"datePublished\":\"2025-12-04T10:56:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-12-04T10:56:39+00:00\",\"description\":\"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/12\\\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/12\\\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\",\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"caption\":\"Dr Corne Mulder\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-corne-mulder\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus","description":"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus","og_description":"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2025-12-04T10:56:34+00:00","article_modified_time":"2025-12-04T10:56:39+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Corne Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Corne Mulder","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/"},"author":{"name":"Dr Corne Mulder","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14"},"headline":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek","datePublished":"2025-12-04T10:56:34+00:00","dateModified":"2025-12-04T10:56:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/"},"wordCount":668,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png","articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/","name":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png","datePublished":"2025-12-04T10:56:34+00:00","dateModified":"2025-12-04T10:56:39+00:00","description":"Amerika se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het gister in \u2018n skerp bewoorde verklaring gewaarsku dat Amerika se geduld met Suid-Afrika en di\u00e9","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/freedomfront_plus_Rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-ANC-en-Ramaphosa-en-waarsku-teen-Suid-Afrika-se-selfvernietigende-politiek.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/rubio-ontbloot-arrogansie-van-die-anc-en-ramaphosa-en-waarsku-teen-suid-afrika-se-selfvernietigende-politiek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Rubio ontbloot arrogansie van die ANC en Ramaphosa en waarsku teen Suid-Afrika se selfvernietigende politiek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14","name":"Dr Corne Mulder","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","caption":"Dr Corne Mulder"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-corne-mulder\/"}]}},"authors":[{"term_id":103,"user_id":9,"is_guest":0,"slug":"dr-corne-mulder","display_name":"Dr Corne Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Corn\u00e9 Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/84334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=84334"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/84334\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":84337,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/84334\/revisions\/84337"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/84335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=84334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=84334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=84334"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=84334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}