{"id":83207,"date":"2025-10-01T11:14:10","date_gmt":"2025-10-01T09:14:10","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=83207"},"modified":"2025-10-01T11:32:50","modified_gmt":"2025-10-01T09:32:50","slug":"n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/","title":{"rendered":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA. \u2019n Werksdokument hieroor word hiernaas volledig geplaas:<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kom ons Maak Kritieke Minerale die Middelpunt van \u2019n Nuwe VSA-Suid-Afrika-Vennootskapsooreenkoms<br>Stel voorsieningskettingsekuriteit eerste, en laat energie, finansies, sekuriteitstegnologie, landbou, gesondheidsorg, kommunikasie en KI as die ondersteunende pilare dien.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As Afrikaners verantwoordelik vir \u2019n tegnologie-beleggingsportefeulje van miljoene dollar in die Verenigde State, asook \u2019n gerespekteerde Afrikaner politieke leier, glo ons dat ons unieke situasie waardevolle insig bied in die ontwikkelende dinamika tussen die Verenigde State en Suid-Afrika.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oor die afgelope twee maande het dr. Alistair Ruiters in opdrag van president Ramaphosa \u2019n sleutelrol gespeel om Suid-Afrika te posisioneer om \u2019n mylpaal-handelsooreenkoms aan te gaan. Hierdie vordering bied \u2019n seldsame geleentheid om bilaterale betrekkinge te herstel \u2013 nie net om \u2019n handelsooreenkoms te sluit nie, maar om voort te bou op die momentum deur \u2019n gewaagde en nuutdenkende beleggingsooreenkoms na te streef wat die strategiese ambisies van albei lande weerspie\u00ebl.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">So \u2019n ooreenkoms kan dien as die hoeksteen van \u2019n nuwe vennootskap tussen die Trump-administrasie en Pretoria, geanker in wedersydse belange, gedeelde demokratiese waardes en langtermyn-strategiese samewerking.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Toe president Cyril Ramaphosa president Trump op 21 Mei 2025 ontmoet het, het president Trump met slegs sewe ander staatshoofde ontmoetings gehad. Die Suid-Afrikaanse president het \u2019n hele oggend en werksmiddagete saam met president Trump deurgebring, wat sekerlik vir Suid-Afrika \u2019n voorsprong in globale handelsonderhandelinge sou gee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Aanvanklik het president Trump \u2019n persoonlike toon aangeslaan en na sy langdurige vriendskappe met Suid-Afrikaners, insluitend drie Afrikaners wat daar teenwoordig was, verwys. Hy het dit duidelik gestel: \u201cOns kan help, en ons wil help.\u201d Ten spyte van ernstige kommer oor landelike veiligheid in Suid-Afrika en plaasmoorde, het hy senior amptenare onmiddellik opdrag gegee om die handelsonderhandelinge te lei. Die Withuis het sonder om te skroom sy vereistes vir \u2019n ooreenkoms \u2013 wat tarief- en nie-tariefversperrings dek \u2013 skriftelik aan Suid-Afrikaanse amptenare en direk aan besoekende afvaardigings, soos die Afrikaner-afvaardiging onder leiding van dr. Corn\u00e9 Mulder, gekommunikeer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarna het die gesprek vinnig verder as onmiddellike handelsbekommernisse uitgebrei. Die Withuis het \u2019n seldsame geleentheid beklemtoon om herstel op \u2019n skouspelagtige manier te bewerkstellig, een wat die ekonomiese verhouding tussen die twee lande in die strategiese werklikheid van die hede veranker: kritieke minerale.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons is van mening dat Suid-Afrika \u2019n geleentheid het om die Verenigde State te ondersteun in die bou van veerkragtige voorsieningskettings vir die tegnologie\u00eb wat die volgende 30 jaar gaan definieer \u2013 halfgeleiers, batterye, lugvaart en verdediging.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VSA benodig betroubare vennote wat kritieke minerale sowel as die verwerking daarvan op grootskaal kan lewer. As een van die mineraalrykste lande met een van die mees ge\u00efndustrialiseerde ekonomie\u00eb in Afrika, het Suid-Afrika die potensiaal om daardie vennoot te wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Herbou Vertroue<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons is van mening dat Suid-Afrika aspekte van sy Amerikaanse beleid moet herkalibreer. Die verhouding met Washington kan herstel word deur Pretoria se standpunte oor Israel en Taiwan konstruktief te hersien. Plaaslik sal die prioritisering van deursigtige ondersoeke na plaasmoorde \u2019n verbintenis tot die oppergesag van die reg en menseregte demonstreer. Om beleggings te lok, kan Suid-Afrika Amerikaanse beleggers vrystel van verpligte Swart Ekonomiese Bemagtigingsvereistes (SEB), en eerder die nakoming van \u0149 vrywillige beleggingskode aanmoedig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur dit te kombineer met \u2019n VSA-Suid-Afrikaanse-Sekuriteitstegnologievennootskap soos deur Johann Rupert in die Withuis-vergadering in Meimaand bepleit, sal myne, raffinaderye, hawens en logistiek voorsien word van die beste Amerikaanse platforms vir toesig, data-analise en wetstoepassingsondersteuning.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die samewerkingsooreenkoms moet ook uitgebrei word om die volgende probleme aan te pak: globale dwelmsindikate, wat gemeenskappe in beide lande verwoes, sowel as gesamentlike pogings om smokkelary, onwettige finansiering en grenskorrupsie hok te slaan. Gedeelde digitale platforms vir vragmonitering kan handelskorridors veiliger maak, risiko-premies verlaag en nuwe beleggings ontsluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Kritieke Minerale as die middelpunt van \u2019n skouspelagtige nuwe ooreenkoms<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hartklop van so \u2019n nuwe ooreenkoms sal kritieke minerale wees. Suid-Afrika kan strategiese toegang tot eksplorasie, mynbou en veral raffinering van platinumgroepmetale (PGM&#8217;s), mangaan, vanadium, seldsame aardmetale en titanium ontsluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat die VSA na die tafel toe kan bring is langtermyn- aankoopverbintenisse, geteikende reserwebouprogramme by die departemente van verdediging en energie, en finansiering vir verwerkingskapasiteit wat verder strek as belangrike hulpbronne tot werklike deursette.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Johannesburg-gebaseerde kritieke minerale-beurssentrum, gekoppel aan Amerikaanse kommoditeitsmarkte, kan pryse verskans en risiko\u2019s verminder. Die strategiese voordeel sal onmiddellik wees: Die VSA verseker betroubare voorrade vir elektriese voertuie, vliegtuie en gevorderde vervaardiging, terwyl Suid-Afrika homself posisioneer as \u2019n globale verwerkings- en handelsentrum \u2013 nie net \u2019n mynput aan die een punt van \u0149 ander land se waardeketting nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Die Veilige Saldanha-voorspoedkorridor<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br>Ons stel voor dat die fokuspunt van hierdie ooreenkoms rakende kritiese minerale \u2019n veilige voorspoedkorridor, met Saldanhabaai as middelpunt, moet wees. Swart Ekonomiese bemagtiging (SEB) sal nie daar geld nie. Met direkte toegang tot die Atlantiese Oseaan en die moontlikheid om verbind te word met die Lobito-korridor, wat Zambi\u00eb met Angola verbind, is Saldanha in die ideale posisie om \u2019n strategiese sentrum vir trans-Atlantiese handel en mineraalverwerking te word. Die konstruksie van \u2019n vloeibare aardgas-terminaal sal die invoer van vloeibare aardgas vanaf die VSA moontlik maak, wat Suid-Afrika se energiesekerheid sal versterk. Tesame met krag vanaf Koeberg en die voorgestelde konstruksie van \u2019n Klein Modul\u00eare Reaktor kan die streek energie-intensiewe nywerhede soos datasentrums binne die bestaande Spesiale Ekonomiese Sone ondersteun. Hierdie ge\u00efntegreerde infrastruktuur kan van Saldanha \u2019n VSA-geleide beleggingspoort na die res van Suider-Afrika maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Vyf Ondersteunende Pilare<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om hierdie strategie met kritiese minerale as middelpunt te bewerkstellig, word vyf ondersteunende pilare voorgestel om beleggings aan te moedig:<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li>Die invoer van aardgas vanaf die VSA sowel as die herfinansiering van steenkool deur middel van privaat ekwiteite kan betroubare kraglewering aan smelters en raffinaderye verseker. Energiestabiliteit lei direk na werkskepping terwyl dit aantreklike opbrengste vir Amerikaanse beleggers bied.<\/li>\n\n\n\n<li>Afrika is meer as gereed om deel te neem aan die opbloei van kripto-geldeenhede. Suid-Afrika se gesofistikeerde en gevestigde finansi\u00ebledienstesektor stel die land in staat om baanbrekerswerk te doen met mineraalgesteunde digitale bates. Getokeniseerde opneem van kontrakte en naspeurbaarheidsinstrumente kan finansieringswrywing verminder terwyl dit reguleerders en vervaardigers die deursigtigheid gee wat hulle vereis.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Onderneming deur Suid-Afrika se Pensioenbeleggingskorporasie (PIC) om $20 miljard in Amerikaanse landbou te bel\u00ea, kan \u2019n tweerigting-vaardigheidspyplyn vir Amerikaanse en Suid-Afrikaanse boere skep wat op KI en outomatisering fokus. Voedselsekuriteit en landelike ontwikkeling sal sosiale stabiliteit in afgele\u00eb gemeenskappe verhoog.<\/li>\n\n\n\n<li>Amerikaanse firmas soos Oracle en Starlink kan wolkinfrastruktuur, telemedisyne en bre\u00ebbanddienste aan landelike mynbougemeenskappe verskaf. Bekostigbare gesondheidsorg en konnektiwiteit bewerkstellig produktiwiteit en is onontbeerlik vir armoedeverligting.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n VSA-Afrika-Midde-Oosterse sentrum vir mynboutegnologie-voorsieningskettingnaspeuring, en KI-gedrewe monitering, sal beleggings lok van Amerikaanse private-ekwiteitsfirmas en soewereine welvaartfondse van die Golf. Langtermyn- opneemooreenkomste kan gesluit word deur herstelkoerse te optimaliseer, staantyd te verminder en die lewering van verifieerbare data.<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Beleggingsopbrengste vir beide lande<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Ooreenkoms met minerale as hooffokus kan skouspelagtige opbrengste lewer. Vir Suid-Afrika kan dit die BBP met $40 miljard verhoog en ongeveer 500 000 werksgeleenthede in die mynbou-, verwerkings-, energie-, logistieke en dienstesektore skep. Die vaste beleggingskoers sal van 15% tot 25% styg, wat groei van 5% per jaar moontlik sal maak en werkloosheid mettertyd kan halveer. So \u2019n transformasie sal stabiliteit aan Suid-Afrika verleen en \u2018n werklike demokrasie verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir die VSA kan direkte winste uit minerale, aardgasuitvoere, tegnologie-aanwending en landboubeleggings $75 miljard oorskry. Boonop is daar die strategiese dividend van voorsieningskettingveerkragtigheid en die geopolitieke voordeel van betroubare verkryging. In \u2019n w\u00eareld vol gekonsentreerde risiko\u2019s is veerkragtigheid op sigself \u2019n bate in \u2019n klas van sy eie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sodanige uitkomste sal die verlaging van Suid-Afrika se algemene tariefkoers tot 10% regverdig en sy voorregte onder AGOA behou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Waarom dit nou moet gebeur<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VSA is ywerig om industri\u00eble kapasiteit te herbou sonder om strategiese kwesbaarhede in te voer. Suid-Afrika benodig beleggings, betroubare krag en uitgebreide globale marktoegang om sy w\u00eareldklas-geologie in middelklas-voorspoed te omskep.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Mineraalgesentreerde ooreenkoms los albei probleme op. Dit kanaliseer kapitaal na belangrike verwerkingsinfrastruktuur, wat beskerm word deur moderne sekuriteitstegnologie, gefinansier met innoverende middele, gedryf deur pragmatiese energie en beman deur geskoolde werkers wat deur gesondheidsorg en konnektiwiteit ondersteun word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>\u2019n Oproep tot Aksie<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons glo dat die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Suid-Afrikaanse privaatsektor voor \u2019n unieke geleentheid staan. Met die Withuis se deur oop vir ons is dit nou die tyd om \u0149 waterskeidingsooreenkoms met die Trump-administrasie te sluit, een wat voorspoed vir Suid-Afrikaners en Amerikaners, en vir toekomstige geslagte, sal verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Na ons besoek en gesprekke in Washington DC hierdie week is ons oortuig dat die Trump-administrasie hierdie voorstelle as \u2019n unieke herstel van VSA &#8211; SA verhoudinge sal steun.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>CORN\u00c9 MULDER<br>ANDRE PIENAAR<br>CHRIS OPPERMAN<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Washington DC<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA. \u2019n Werksdokument hieroor word hiernaas volledig geplaas: Kom ons Maak Kritieke Minerale die Middelpunt van \u2019n Nuwe VSA-Suid-Afrika-VennootskapsooreenkomsStel voorsieningskettingsekuriteit eerste, en laat energie, finansies, sekuriteitstegnologie, landbou, gesondheidsorg, kommunikasie en KI [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":83186,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"73547,62098,60554,22914,74706,62282","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74,100],"tags":[],"ppma_author":[103],"class_list":["post-83207","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-10-01T09:14:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-10-01T09:32:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\"},\"headline\":\"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik\",\"datePublished\":\"2025-10-01T09:14:10+00:00\",\"dateModified\":\"2025-10-01T09:32:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/\"},\"wordCount\":1428,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/09\\\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg\",\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/\",\"name\":\"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/09\\\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg\",\"datePublished\":\"2025-10-01T09:14:10+00:00\",\"dateModified\":\"2025-10-01T09:32:50+00:00\",\"description\":\"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/09\\\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/09\\\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\",\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"caption\":\"Dr Corne Mulder\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-corne-mulder\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus","description":"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus","og_description":"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2025-10-01T09:14:10+00:00","article_modified_time":"2025-10-01T09:32:50+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Dr Corne Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Corne Mulder","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/"},"author":{"name":"Dr Corne Mulder","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14"},"headline":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik","datePublished":"2025-10-01T09:14:10+00:00","dateModified":"2025-10-01T09:32:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/"},"wordCount":1428,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg","articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/","name":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg","datePublished":"2025-10-01T09:14:10+00:00","dateModified":"2025-10-01T09:32:50+00:00","description":"Drie Afrikaners is tans in Washington en glo daar is \u2019n unieke geleentheid vir \u2019n skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/09\/freedomfront_plus_\u2018n-Skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-Suid-Afrika-en-die-VSA-is-moontlik-Mediaverklaring-uitgereik-deur-Dr.-Corne-Mulder-VF-Plus-leier-30-September-2025-Drie-Afr-3.jpg","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/n-skouspelagtige-nuwe-begin-in-verhoudinge-tussen-suid-afrika-en-die-vsa-is-moontlik\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u2019n Skouspelagtige nuwe begin in verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA is moontlik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14","name":"Dr Corne Mulder","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","caption":"Dr Corne Mulder"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-corne-mulder\/"}]}},"authors":[{"term_id":103,"user_id":9,"is_guest":0,"slug":"dr-corne-mulder","display_name":"Dr Corne Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg"},"avatar_alt":"","avatar_decorative":"","author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Corn\u00e9 Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/83207","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=83207"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/83207\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":83211,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/83207\/revisions\/83211"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/83186"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=83207"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=83207"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=83207"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=83207"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}