{"id":80441,"date":"2025-05-23T15:31:16","date_gmt":"2025-05-23T13:31:16","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=80441"},"modified":"2025-05-23T15:37:16","modified_gmt":"2025-05-23T13:37:16","slug":"vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/","title":{"rendered":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg wat die effek gaan h\u00ea om onteiening sonder vergoeding van kopiereg moontlik te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">President Cyril Ramaphosa het die wysigingswet na die Grondwethof verwys in terme van die artikel 79 van die Grondwet om die grondwetlikheid daarvan te evalueer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Senior adv. LG Bredenkamp en adv. Anton Alberts het die VF Plus verteenwoordig wat geargumenteer het dat die wysigingswet onteiening sonder vergoeding moontlik maak deur die skep van \u2018n oop uitsonderings-re\u00ebl waaronder enige iemand outeurs en kopiereg-eienaars se skeppings sonder toestemming of betaling kan gebruik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus beskou die invoer van hierdie re\u00ebl in die plek van die bestaande geslote lys van uitsonderings as roekeloos. Dit sal eenvoudig veroorsaak dat groot maatskappye, veral internet-gebaseerde ondernemings wat inhoud versamel om aanlyn-verkeer te lok, hierdie onsekerheid oor wat die uitsonderings behels kan misbruik om outeurs se skeppings toe te eien sonder betaling.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Indien \u2018n outeur die gebruik daarvan wil betwis moet die persoon teen groot koste hof toe gaan. Dit is iets wat meeste skeppers nie kan bekostig nie of as hulle wel die hof kan nader is daar geen waarborg dat die hof in die outeur se guns sal beslis nie. Groot ondernemings met diep sakke wat gebruik wil maak van die regsonsekerheid kan natuurlik ook die hofsake uitrek totdat die teenkant opgee en sodoende beheer behou oor kopiereg waarvoor hulle nie betaal het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op daardie wyse word die sekerheid wat outeurs in terme van die geslote lys van uitsonderings gehad het effektief ondermyn deur die nuwe oop uitsonderings-re\u00ebl en word kopiereg wesenlik verskraal wat tot ontneming daarvan sonder toestemming en vergoeding sal lei.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die destruktiewe effek wat di\u00e9 misbruik op die deel van die ekonomie wat gebaseer is op die beskerming van kopiereg sal h\u00ea is katastrofies. Dit sal onder andere elke skrywer, kunstenaar, musiek-skepper, filmmaker, uitgewer, uitsaaier, en enige besigheid in die kopiereg-waardeketting wesenlik benadeel. Die skade sal persone, van indiwiduele outeurs tot groot maatskappye wat kopiereg-beskermde produkte verkoop se keel afsny.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Wysigingswet op Kopiereg sal selfs op internasionaal vlak verreikende gevolge h\u00ea aangesien Suid-Afrika \u2018n veilige hawe sal word vir diegene wat buitelandse skeppings straffeloos wil gebruik. Dit sou byvoorbeeld moontlik wees om films wat in die buiteland gemaak is binne Suid-Afrika op aanlyn-platforms te laai vir gratis kyk sonder enige kennisgewing of betaling aan die eienaar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika sal op die wyse selfs vir Sjina kan verbysteek wat die blatante steel van kopiereg betref.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Gegewe Suid-Afrika se groeiende muishond-status in die w\u00eareld se o\u00eb sal die implementering van hierdie wysigingswet een van die finale spykers in die doodskis van die land se ekonomie wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Groot maatskappye wat tans aktief is in Suid-Afrika se film- en televisie-, informasie tegnologie-, en ander kopiereg-gebaseerde bedrywe sal onmiddellik uit die land onttrek. Verskeie van die maatskappye het alreeds so aan die VF Plus aangedui.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus het daarom ook standpunt ingeneem teen die regering en parlement se gebrek aan die daarstel van \u2018n sosio-ekonomiese impakstudie wat moes peil wat die effek van die wysigingswet op die ekonomie sal h\u00ea. Die regering het daardeur sy eie interne re\u00ebls verbreek waarvolgens hy verplig is om so \u2018n impakstudie te doen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarby kan die kabinet en die parlement nie oordeel of \u2018n wetsontwerp rasioneel is indien geen melding gemaak is wat die impak daarvan op die bre\u00ebr Suid-Afrikaanse gemeenskap en ekonomie gaan h\u00ea nie. In daardie verband het die VF Plus se regspan geargumenteer dat die doen van \u2018n sosio-ekonomiese impakstudie integraal deel is van die vraag of \u2018n wetsontwerp rasioneel is. Indien dit nie gedoen is nie, moet die wetsontwerp as irrasioneel en ongrondwetlik beskou word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Grondwethof se regsbank het die VF Plus se regsargumente gunstig ontvang en daar word nou gewag vir die uitspraak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus se deelname aan die hofgeding is deel van die party se stryd teen alle vorme van onteiening sonder vergoeding en die oogmerk om eiendomsreg te beskerm.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg wat die effek gaan h\u00ea om onteiening sonder vergoeding van kopiereg moontlik te maak. President Cyril Ramaphosa het die wysigingswet na die Grondwethof verwys in terme van die artikel [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":80442,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"63105,17531,61564,62012,77467,62597","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74,100],"tags":[],"ppma_author":[311,117],"class_list":["post-80441","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-05-23T13:31:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-05-23T13:37:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jaco Mulder, Mr Jaco Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"brand_candy_amy\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"brand_candy_amy\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\"},\"headline\":\"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof\",\"datePublished\":\"2025-05-23T13:31:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-05-23T13:37:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/\"},\"wordCount\":686,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png\",\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/\",\"name\":\"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png\",\"datePublished\":\"2025-05-23T13:31:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-05-23T13:37:16+00:00\",\"description\":\"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/05\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\",\"name\":\"brand_candy_amy\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"brand_candy_amy\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/brandcandy.co.za\"],\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/brand_candy_amy\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus","description":"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2025-05-23T13:31:16+00:00","article_modified_time":"2025-05-23T13:37:16+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png","type":"image\/png"}],"author":"Jaco Mulder, Mr Jaco Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"brand_candy_amy","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/"},"author":{"name":"brand_candy_amy","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4"},"headline":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof","datePublished":"2025-05-23T13:31:16+00:00","dateModified":"2025-05-23T13:37:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/"},"wordCount":686,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png","articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/","name":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png","datePublished":"2025-05-23T13:31:16+00:00","dateModified":"2025-05-23T13:37:16+00:00","description":"Die VF Plus was Woensdag een van net twee politieke partye in die Grondwethof waar die party sy argumente gelewer het teen die Wysigingswet oor Kopiereg","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/freedomfront_plus_VF-Plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-Grondwethof.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/vf-plus-opponeer-onteiening-sonder-vergoeding-van-kopiereg-in-die-grondwethof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"VF Plus opponeer onteiening sonder vergoeding van kopiereg in die Grondwethof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4","name":"brand_candy_amy","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","caption":"brand_candy_amy"},"sameAs":["https:\/\/brandcandy.co.za"],"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/brand_candy_amy\/"}]}},"authors":[{"term_id":311,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"jaco-mulder","display_name":"Jaco Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-jaco-mulder-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-jaco-mulder-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""},{"term_id":117,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"mr-jaco-mulder","display_name":"Mr Jaco Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-jaco-mulder-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-jaco-mulder-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Jaco Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/80441","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=80441"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/80441\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":80444,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/80441\/revisions\/80444"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/80442"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=80441"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=80441"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=80441"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=80441"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}