{"id":78205,"date":"2025-01-14T13:45:47","date_gmt":"2025-01-14T11:45:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=78205"},"modified":"2025-01-14T13:57:24","modified_gmt":"2025-01-14T11:57:24","slug":"volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/","title":{"rendered":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe Gwarube, wat op 20 Desember 2024 die inwerkingstelling van die sogenaamde Bela-onderwyswet in sy geheel geproklameer het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie proklamasie is strydig met die aanbeveling van die regering van nasionale eenheid (RNE) se geskilbeslegtingsmeganismes en behoort herroep te word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In September 2024, toe die president die wet onderteken het, is die implementering van die omstrede artikels 4 en 5 wat taal- en toelatingsbeleid hanteer, met drie maande uitgestel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In daardie tyd sou oorlegpleging plaasvind, wat inderdaad gebeur het. Een voorbeeld is die ooreenkoms wat AfriForum en Solidariteit met die presidensie by Nedlac bereik het, maar waarvan die president hom later gedistansieer het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die RNE se geskilbeslegtingsmeganismes het \u2019n taakspan onder voorsitterskap van adjunkminister Andries Nel aangewys om \u2019n ooreenkoms uit te werk. Ander lede was dr. Corn\u00e9 Mulder (VF Plus), me. Helen Zille (DA), mnr. Brett Herron (Good) en mnr. Mdumiseni Ntuli (ANC).<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie taakspan het aanbeveel dat die wet nie in hierdie stadium na die parlement terugverwys word nie, maar ook nie ongekwalifiseerd aanvaar word nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarvolgens is sekere dele van artikels 4 en 5 w\u00e9l aanvaarbaar en kan dadelik inwerking gestel word. Ander dele, wat juis met taal en toelating gemoeid is, moes volgens die aanbeveling eers oorstaan vir verdere raadpleging, dialoog en ondersoek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie verband is twee keuses voorgestel: Een waarvolgens die president nou reeds \u2019n spertyd vasstel wanneer die wet ten volle in werking tree; en een waarvolgens hy \u2019n tydsbestek vir verdere gesprek en dialoog vasstel en daarna \u2019n sperdatum vir implementering aankondig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die leiersvergadering met die president het die VF Plus hom vir die laasgenoemde keuse beywer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In sy gesprek met partyleiers van die RNE het die president ook \u2019n derde keuse (\u201cOption 1\u201d) gestel. Dit is dat die wet in sy geheel geproklameer word en dat die gewone gang van sake volg, wat beteken dat die minister na proklamasie norme, standaarde en regulasies vir die toepassing van die wet uitwerk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus het nie hierdie opsie (Option 1) tydens die leiersvergadering met die president gesteun nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In daardie verduideliking verwys hy nie, soos elders, na artikels in die Bela-wet nie, maar wel in die SA Skolewet van 1996.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op die oog af lyk dit soos die onmiddellike inwerkingstelling van sekere dele van die wet wat in September teruggehou is, maar wat t\u00f3g aanvaarbaar is, soos wat die taakspan aanbeveel het. By nadere ondersoek blyk dit wesenlik te verskil en die hele wet te betrek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Gevolglik het die president en minister Gwarube op 20 Desember die Bela-wet sonder beperking of kwalifikasie geproklameer. Dit was nooit \u2019n aanbeveling van enige van die instellings wat gelas is om \u2019n ooreenkoms uit te werk nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is die standpunt van die uitvoerende dagbestuur van die VF Plus dat die president hierdie proklamasie behoort terug te trek. Die president kon nie \u2019n voorstel aan partyleiers bied as resultaat van daardie meganisme, as dit nooit deel van die aanbevelings was nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Moedertaalonderrig, sowel as die reg tot enkelmediumskole waarvoor daar in artikel 29(2) van die Grondwet voorsiening gemaak word, is vir die VF Plus van wesentlike belang ten einde die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal te verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus is van plan om so gou as moontlik met Solidariteit en AfriForum te skakel om gesprek te voer oor watter moontlike stappe geneem kan word om dit te verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus is ook van voornemens om \u2018n gesprek met die minister van basiese onderwys aan te vra om insette aan haar te lewer met betrekking tot die vassteling van norme, standaarde en beleide in die tersaaklike regulasies wat nou opgestel moet word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus behou hom ook die reg voor om op enige manier tot sy beskikking en wat tot sukses kan lei, hierdie proklamasie te betwis.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">(Vind hierby aangeheg die dokument \u201cAfrikaanse onderwys &#8211; VF Plus se standpunt\u201d vir \u0149 volledige uiteensetting van die VF Plus se standpunt)<\/p>\n\n\n\n<div data-wp-interactive=\"core\/file\" class=\"wp-block-file\"><object data-wp-bind--hidden=\"!state.hasPdfPreview\" hidden class=\"wp-block-file__embed\" data=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Afrikaanse-onderwys-VF-Plus-se-standpunt.pdf\" type=\"application\/pdf\" style=\"width:100%;height:600px\" aria-label=\"Embed of Afrikaanse onderwys - VF Plus se standpunt.\"><\/object><a id=\"wp-block-file--media-e116938b-fb05-4551-abbe-d334c9b0625c\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Afrikaanse-onderwys-VF-Plus-se-standpunt.pdf\">Afrikaanse onderwys &#8211; VF Plus se standpunt<\/a><a href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Afrikaanse-onderwys-VF-Plus-se-standpunt.pdf\" class=\"wp-block-file__button wp-element-button\" download aria-describedby=\"wp-block-file--media-e116938b-fb05-4551-abbe-d334c9b0625c\">Download<\/a><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe Gwarube, wat op 20 Desember 2024 die inwerkingstelling van die sogenaamde Bela-onderwyswet in sy geheel geproklameer het. Hierdie proklamasie is strydig met die aanbeveling van die regering van nasionale eenheid [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":78206,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"22795,61112,58509,67305,22797,57832","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-78205","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-01-14T11:45:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-01-14T11:57:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\"},\"headline\":\"Volle proklamasie van Bela moet herroep word\",\"datePublished\":\"2025-01-14T11:45:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-14T11:57:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/\"},\"wordCount\":673,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/\",\"name\":\"Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png\",\"datePublished\":\"2025-01-14T11:45:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-14T11:57:24+00:00\",\"description\":\"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Volle proklamasie van Bela moet herroep word\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\",\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"caption\":\"Dr Wynand Boshoff\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-wynand-boshoff\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus","description":"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2025-01-14T11:45:47+00:00","article_modified_time":"2025-01-14T11:57:24+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Wynand Boshoff","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/"},"author":{"name":"Dr Wynand Boshoff","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45"},"headline":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word","datePublished":"2025-01-14T11:45:47+00:00","dateModified":"2025-01-14T11:57:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/"},"wordCount":673,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/","name":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png","datePublished":"2025-01-14T11:45:47+00:00","dateModified":"2025-01-14T11:57:24+00:00","description":"Die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus het kennis geneem van die optrede van pres. Cyril Ramaphosa en die minister van basiese onderwys, me. Siviwe","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Volle-proklamasie-van-Bela-moet-herroep-word.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/volle-proklamasie-van-bela-moet-herroep-word\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Volle proklamasie van Bela moet herroep word"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45","name":"Dr Wynand Boshoff","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","caption":"Dr Wynand Boshoff"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-wynand-boshoff\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78205","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=78205"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78205\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":78212,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78205\/revisions\/78212"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/78206"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=78205"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=78205"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=78205"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=78205"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}