{"id":78181,"date":"2025-01-13T19:49:35","date_gmt":"2025-01-13T17:49:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=78181"},"modified":"2025-01-14T09:19:31","modified_gmt":"2025-01-14T07:19:31","slug":"matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/","title":{"rendered":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se loopbaan wat begin as mens op 6 skool toe gaan en hopelik eindig met matriek, oftewel die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS). Vir \u2019n rekord 87,3% van kandidate was dit \u2019n suksesverhaal en hulle het die reg om dit te vier. Vir die ander 12,7%, dalk is dit een of twee persent in een of twee vakke. Skryf daai aanvullende eksamen en kry matriek!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In teorie is matriek \u2019n kwalifikasie wat mens vir verdere studie \u2013 en nie vir die werksplek nie \u2013 voorberei. Vir die meeste matrikulante is dit egter hulle laaste formele studie en daarom is dit so \u2019n hoogtepunt.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus wens elke suksesvolle matrikulant geluk. Vir di\u00e9 wat nie die paal gehaal het nie, is dit nie rede om tou op te gooi nie. Daar is aanvullende eksamens en indien nodig, is dit selfs die moeite werd om ontbrekende vakke heeltemal oor te doen en aan die einde van die jaar weer te skryf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die algemene slaagsyfer van 87,7% en die KwaZulu-Natal-provinsie kan trots voel om die beste prestasie in die land te behaal. Dit is selfs nog belangriker dat alle provinsies meer as 84% behaal het, wat daarop dui dat hier \u2019n stelsel- en landswye verbetering is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die waarde van die NSS is dat dit goed gestandaardiseer is. Umalusi bewerkstellig dit met kundigheid en moeite. \u2019n Onderskeiding is dus \u2019n onderskeiding en \u2019n slaagpunt \u2019n slaagpunt, ongeag watter skool, watter gebied en watter assesseringsliggaam ter sprake is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is belangrik dat mense die NSS goed verstaan, omdat dit \u2019n belangrike rol by indiensneming en ander keurings speel. Die sertifikaat sal aandui dat die kandidaat geslaag het met toelating tot graad-, diploma- of ho\u00ebrsertifikaatstudies. Alle matrieksertifikate is dus nie gelyk nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die 2024-matrikulante is die laaste groep wat voor die inwerkingstelling van die Bela-wet matriek skryf. Die departement van basiese onderwys is dus verantwoordelik vir meer as 800 000 kandidate se eksaminering, terwyl die twee onafhanklike assesseringsliggame, die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) en Suid-Afrikaanse Komprehensiewe Assesseringsinstituut (SAKAI) onderskeidelik meer as 16 000 en byna 6 000 kandidate geassesseer het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onafhanklike onderwys is dus nog uiters beperk, maar dit kan as gevolg van Bela verander. Waar die IEB hoofsaaklik op onafhanklike skole fokus, is SAKAI \u2019n tuiste vir talle nie-konvensionele onderriginstellings &#8211; 88% het hulle skoolloopbaan met afstandsonderrig voltooi.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir die IEB en SAKAI om onderskeidelik \u2019n slaagpunt van 98,47% en 73,9% te behaal, dui op groot toewyding onder heel verskillende omstandighede. Namate die departement van basiese onderwys se greep op openbare skole verstrak, kan beide hierdie instansies toename in hulle getalle verwag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die departement van ho\u00ebr onderwys is ook \u2019n rolspeler in hierdie verband. Die departement is vir die Nasionale Beroepsertifikaat (NC(V)) verantwoordelik, wat kandidate juis vir die beroepslewe voorberei. Met \u2019n slaagsyfer van NC(V) 4 (gelykstaande aan matriek) lyk dit of daar nog harde werk voorl\u00ea. Daar was ook meer ongerymdhede ter sprake, as by gewone skole.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar nou is dit tyd om geluk te wens en fees te vier, met o\u00eb wat vir die toekoms blink.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-video\"><video height=\"478\" style=\"aspect-ratio: 848 \/ 478;\" width=\"848\" autoplay controls src=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/WhatsApp-Video-2025-01-13-at-19.15.28.mp4\"><\/video><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se loopbaan wat begin as mens op 6 skool toe gaan en hopelik eindig met matriek, oftewel die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS). Vir \u2019n rekord 87,3% van kandidate was dit \u2019n suksesverhaal en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":78182,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"63818,75815,63878,17640,73949,20357","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-78181","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-01-13T17:49:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-01-14T07:19:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\"},\"headline\":\"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk\",\"datePublished\":\"2025-01-13T17:49:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-14T07:19:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/\"},\"wordCount\":524,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/\",\"name\":\"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png\",\"datePublished\":\"2025-01-13T17:49:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-14T07:19:31+00:00\",\"description\":\"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2025\\\/01\\\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/586f0afab50af05619e266b15e940c45\",\"name\":\"Dr Wynand Boshoff\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg\",\"caption\":\"Dr Wynand Boshoff\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-wynand-boshoff\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus","description":"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2025-01-13T17:49:35+00:00","article_modified_time":"2025-01-14T07:19:31+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Wynand Boshoff","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/"},"author":{"name":"Dr Wynand Boshoff","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45"},"headline":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk","datePublished":"2025-01-13T17:49:35+00:00","dateModified":"2025-01-14T07:19:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/"},"wordCount":524,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/","name":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png","datePublished":"2025-01-13T17:49:35+00:00","dateModified":"2025-01-14T07:19:31+00:00","description":"Die jaarlikse hoogtepunt van die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is die aankondiging van matriekuitslae. Dit span die kroon op die deel van elke mens se","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/freedomfront_plus_Matriekuitslae-VF-Plus-se-geluk-en-sterkte-\u2013-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matriekuitslae-vf-plus-se-geluk-en-sterkte-en-baie-dankie-aan-n-hele-ondersteuningsnetwerk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Matriekuitslae: VF Plus s\u00ea geluk en sterkte \u2013 en baie dankie aan \u0149 hele ondersteuningsnetwerk"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/586f0afab50af05619e266b15e940c45","name":"Dr Wynand Boshoff","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpgc7614ff088e83becc8f285193d701758","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","caption":"Dr Wynand Boshoff"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-wynand-boshoff\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78181","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=78181"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78181\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":78194,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78181\/revisions\/78194"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/78182"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=78181"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=78181"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=78181"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=78181"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}