{"id":76394,"date":"2024-08-02T12:22:24","date_gmt":"2024-08-02T10:22:24","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=76394"},"modified":"2024-08-02T12:22:31","modified_gmt":"2024-08-02T10:22:31","slug":"da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/","title":{"rendered":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande koalisie in di\u00e9 munisipaliteit op die rotse beland het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u0149 Nuwe regering van plaaslike eenheid (RPE) is daarna deur partye gevorm met Johan Allers van die VF Plus as burgemeester. Die VF Plus het van die begin af die DA genooi om hom by die RPE aan te sluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die DA het die ander partye \u00e9n die publiek se versoeke om Macpherson te vervang deurentyd van die hand gewys en het eindelik self uit die koalisie gestap.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier volg van die redes waarom Macpherson vandeesweek met \u0149 mosie van wantroue uit sy pos verwyder is:<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die direkteur van infrastruktuur op Oudtshoorn is in November 2023 afgedank sonder die vereiste dissiplin\u00eare prosesse. Die burgemeester (Macpherson) ignoreer die mening en gesamentlike koukusbesluit waar drie van die vier koalisiepartye (VF Plus, Icosa en Saamstaan) teen die afdanking stem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die rede vir die afdanking spruit uit die verskuiwing van \u0149 rioolpyp by \u0149 nuwe ontwikkeling en wie vir die koste van R3,1 miljoen verantwoordelik is. Die afgedankte direkteur het daarop aangedring dat die ontwikkelaar self betaal. Die burgemeester het ges\u00ea die munisipaliteit moet betaal. Dit het wye ongelukkigheid onder die publiek tot gevolg gehad.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 In Februarie vanjaar is die rioolpyp-aangeleentheid weer in die raad bespreek met die voorstel dat die munisipaliteit self die pyp moet skuif. Die koalisievennote (VF Plus, Icosa en Saamstaan) dring weer aan op \u0149 regsmening. Die burgemeester gaan nogtans voort en gee die munisipale bestuurder opdrag dat die pyp geskuif word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Dieselfde scenario het afgespeel by \u0149 ander perseel van dieselfde ontwikkelaar waar die burgemeester ook daarop aangedring het dat die munisipaliteit die elektriese aansluitingskoste moet dra. Die direkteur en die koalisievennote se mening was dat die ontwikkelaar self moet betaal.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 \u0149 Munisipale begroting word opgestel sonder enige insette van die koalisievennote. Oor die koalisievennote se ontevredenheid hieroor was die burgemeester se antwoord dit is \u201cmy begroting\u201d en dat die \u201cklein partye\u201d nie \u0149 s\u00ea het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die burgemeester steur hom in die raad nie aan vennote se besnoeiingsplanne vir buitensporige ho\u00eb eiendomsbelasting nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Op 7 Junie 2024 woon die DA nie \u0149 koukus by nie en weer besluit die drie koalisievennote om nie die begroting goed te keur nie. Die burgemeester onderhandel buite die koalisie met die ANC en die begroting word met steun van partye buite die koalisie aanvaar. Hierdeur het die DA effektiewelik reeds die koalisie-ooreenkoms be\u00ebindig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 \u0149 Gereelde klag is dat die burgemeester eensydig besluite van komitees omkeer en nie goed saamwerk met komiteevoorsitters nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die burgemeester perk die magte van die VF Plus-speaker op verskeie maniere in, soos dat hy nie op die komitee van die KKNK of die water- en sanitasie-werksgroep mag dien nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Hy besluit ook dat \u0149 VF Plus-raadslid nie meer op die behuisingswerksgroep mag dien nie. Hierdie opdragte is onwettig, aangesien die raad die aanstellings doen en nie die burgemeester nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die mediabeampte in die Burgemeester se kantoor word slegs vir die burgemeester gebruik en nie vir die koalisie of vir enige geen ander party nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2022 Die burgemeester het met die PA gekonkel om die VF Plus se plek in die koalisie in te neem, hy misbruik die PA om vals klagtes teen die VF Plus-speaker in te bring en ondermyn deurentyd die speaker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie redes maak dit duidelik dat die burgemeester die koalisie-ooreenkoms en koalisievennote deurentyd geminag het. Hy het opgetree asof die DA alleen in beheer van Oudtshoorn is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In gesprekke oor die aangeleentheid het die DA-leierskap prontuit ges\u00ea niemand sal aan hulle \u201cvoorskryf\u201d wie hulle aanwys as burgemeester nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus se siening is dat niemand voorskriftelik wou optree nie, maar dat daar bloot \u0149 opregte poging was om \u0149 bevoegde persoon as burgemeester aan te stel in belang van die inwoners van Oudtshoorn.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande koalisie in di\u00e9 munisipaliteit op die rotse beland het. \u0149 Nuwe regering van plaaslike eenheid (RPE) is daarna deur partye gevorm met Johan Allers van die VF Plus as burgemeester. Die VF [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":76395,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"17526,62217,57791,57809,60574,57892","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74,100],"tags":[],"ppma_author":[103],"class_list":["post-76394","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-08-02T10:22:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-08-02T10:22:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Dr Corne Mulder\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\"},\"headline\":\"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak\",\"datePublished\":\"2024-08-02T10:22:24+00:00\",\"dateModified\":\"2024-08-02T10:22:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/\"},\"wordCount\":633,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/08\\\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png\",\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/\",\"name\":\"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/08\\\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png\",\"datePublished\":\"2024-08-02T10:22:24+00:00\",\"dateModified\":\"2024-08-02T10:22:31+00:00\",\"description\":\"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/08\\\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/08\\\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14\",\"name\":\"Dr Corne Mulder\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg\",\"caption\":\"Dr Corne Mulder\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/dr-corne-mulder\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus","description":"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus","og_description":"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2024-08-02T10:22:24+00:00","article_modified_time":"2024-08-02T10:22:31+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Corne Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Dr Corne Mulder","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/"},"author":{"name":"Dr Corne Mulder","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14"},"headline":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak","datePublished":"2024-08-02T10:22:24+00:00","dateModified":"2024-08-02T10:22:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/"},"wordCount":633,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png","articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/","name":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png","datePublished":"2024-08-02T10:22:24+00:00","dateModified":"2024-08-02T10:22:31+00:00","description":"Ontevredenheid oor die optrede van die vorige DA-burgemeester van Oudtshoorn, mnr. Chris Macpherson, is hierdie week op die spits gedryf toe die bestaande","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/freedomfront_plus_DA-burgemeester-van-Oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/da-burgemeester-van-oudtshoorn-het-samewerking-onmoontlik-gemaak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"DA-burgemeester van Oudtshoorn het samewerking onmoontlik gemaak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/92ca089c5092477df7b9ff55838ddd14","name":"Dr Corne Mulder","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg37c2efb20aab62e570cb53fac5e2635b","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","caption":"Dr Corne Mulder"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/dr-corne-mulder\/"}]}},"authors":[{"term_id":103,"user_id":9,"is_guest":0,"slug":"dr-corne-mulder","display_name":"Dr Corne Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Corne_Mulder_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Corn\u00e9 Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/76394","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=76394"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/76394\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":76397,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/76394\/revisions\/76397"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/76395"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=76394"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=76394"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=76394"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=76394"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}