{"id":75688,"date":"2024-05-17T15:16:55","date_gmt":"2024-05-17T13:16:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=75688"},"modified":"2024-05-17T15:26:35","modified_gmt":"2024-05-17T13:26:35","slug":"meningspeilings-en-verkiesingsuitslae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/","title":{"rendered":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><em>Meningspeilings en verkiesingsuitslae<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van die ANC\u2019s het hulself verwerdig om uit hul luukse voertuie te klim om bietjie saam met die mense te bid, bosse te kap en wasgoed te was. Gegewe hoe die land lyk, is dit is seker die meeste werk wat hulle die afgelope vyf jaar gedoen het.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In \u0149 meningspeiling van twee weke gelede was die ANC volgens die SRF derde n\u00e1 die DA en MK.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die akkuraatheid van al die peilings sal egter eers bepaal kan word nadat die stemuitslae bekendgemaak is.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met die 2019-algemene verkiesings het meningspeilings oor die algemeen korrek voorspel dat die ANC die grootste party in die verkiesings sou wees.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Di\u00e9 meningspeilings het die VF Plus se ondersteuning onderskat en het die party man en muis verras met sy groei.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die speelveld is egter heelwat anders met die komende verkiesing gesien in die lig van soveel nuwe partye wat nog geen bewese rekord van deelname het aan algemene verkiesings nie en natuurlik ook onafhanklike kandidate wat nou mag meeding om \u0149 setel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dat meningspeilings nie altyd iets is waarmee jy \u0149 verkiesing se uitkoms moet voorspel nie, het geblyk uit die Amerikaanse presidentsverkiesing in 2016 tussen Donald Trump en Hillary Clinton<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die meeste meningspeilings en politieke waarnemers se voorspelling was dat Clinton die verkiesing sou wen. Donald Trump was uiteindelik die buiteperd wat die verkiesing gewen het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is verskeie redes waarom meningspeilings in Amerika se geval die pot mis gesit het. Een daarvan was dat van die steekproewe nie verteenwoordigend was van al die Amerikaanse kiesers nie en nie in ag geneem het hoeveel blouboordjiewerkers vir Trump sou stem nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek glo dat die meningspeilings met hierdie verkiesing weereens die VF Plus se steun onderskat en dat die party nog groter en sterker sal terugkeer.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><em>Ek stem nie, want hulle kul<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoe dikwels hoor ek nie hierdie woord nie? In die haarsalon, in winkelrye, om braaivleisvure en selfs by kerkbyeenkomste.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is waar ons as gewone kiesers in die prentjie kom \u2013 om juis daardie kullery te voorkom deur op te tree as party-agente by stemlokale.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met die stigting van die Veelpartyhandves, waarvan die VF Plus deel is, is daar nou die voordeel dat partye hul krag kan saamsnoer om \u0149 opposisie-agent by elke stemlokaal in die land te h\u00ea.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die maatre\u00ebls bepaal onder meer dat daar aan party-agente gewys moet word dat die stembus leeg is voor die stemlokaal open. Daarna word die stembus verse\u00ebl.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Agente kan hul handtekeninge op die se\u00ebl plaas en selfs \u0149 foto daarvan neem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer di\u00e9 betrokke stembus vol is, word dit weer in die teenwoordigheid van die agente verse\u00ebl sodat nog stembriewe nie bygevoeg kan word nie. Die stembus moet daarna op \u0149 plek geplaas word waar die agente dit die hele tyd in die oog kan hou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nadat die stemlokaal gesluit het, word die stembusse in die teenwoordigheid van die agente oopgemaak en die stemme getel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die uitslag word daarna buite die stemlokaal opgeplak sodat die publiek dit kan sien. Elke party se agent moet dan die uitslagstrokie teken en kan ook \u0149 foto daarvan neem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om te voorkom dat daar aan die stemgetalle tussen die stemlokaal en die sentrale uitslagsentrum (gewoonlik in Pretoria) gepeuter word, stuur opposisie-agente die uitslag van hul stemlokaal na die sentrale uitslagsentrum.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar word dit met die verkiesingskommissie (OVK) se amptelike uitslag vergelyk om seker te maak die getalle is dieselfde.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit het al voorheen gebeur dat die VF Plus daarop aangedring het dat \u0149 stemlokaal se stemme oorgetel moet word nadat kiesers dit onder die party se aandag gebring het dat hulle by \u0149 sekere lokaal vir die VF Plus gestem het, maar dit nie op die uitslag wat buite die lokaal opgeplak is, gereflekteer het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus moedig mense aan om hom te kontak en aan te meld as \u0149 party-agent by \u0149 stemlokaal om te voorkom dat daar geknoei word met die stemproses en -tellery.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ondersteuners wat daarin belang stel om as party-agent te dien tydens die spesiale stemdae van 27 en 28 Mei of op 29 Mei, kan gerus die VF Plus kontak by die volgende e-posadres:&nbsp;<a href=\"mailto:vfplus@vfplus.org.za\">vfplus@vfplus.org.za<\/a> of <a href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/vrywilligers-2024\/\">via ons webblad aanmeld.<\/a><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Party-agente moet geregistreerde kiesers wees, nie \u0149 kandidaat in die verkiesing wees nie en moet oor \u0149 aanstellingsvorm beskik wat in ons geval deur die VF Plus uitgereik is. Dit moet aan die voorsittende beampte van die stemlokaal gegee word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Meld asseblief aan.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Saam kan ons herstel en bou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar.<\/p>\n<p>Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":75692,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"30034,32685,28313,18875,31356,21671","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[497],"tags":[],"ppma_author":[499],"class_list":["post-75688","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-05-17T13:16:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-05-17T13:26:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dalien Steyn\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"brand_candy_amy\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"brand_candy_amy\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\"},\"headline\":\"Meningspeilings en verkiesingsuitslae\",\"datePublished\":\"2024-05-17T13:16:55+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-17T13:26:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/\"},\"wordCount\":795,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Meningspeilings.png\",\"articleSection\":[\"Van die VF Plus se politieke lessenaar\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/\",\"name\":\"Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Meningspeilings.png\",\"datePublished\":\"2024-05-17T13:16:55+00:00\",\"dateModified\":\"2024-05-17T13:26:35+00:00\",\"description\":\"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Meningspeilings.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/05\\\/Meningspeilings.png\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\\\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Meningspeilings en verkiesingsuitslae\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\",\"name\":\"brand_candy_amy\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"brand_candy_amy\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/brandcandy.co.za\"],\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/brand_candy_amy\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus","description":"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus","og_description":"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2024-05-17T13:16:55+00:00","article_modified_time":"2024-05-17T13:26:35+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png","type":"image\/png"}],"author":"Dalien Steyn","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"brand_candy_amy","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/"},"author":{"name":"brand_candy_amy","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4"},"headline":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae","datePublished":"2024-05-17T13:16:55+00:00","dateModified":"2024-05-17T13:26:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/"},"wordCount":795,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png","articleSection":["Van die VF Plus se politieke lessenaar"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/","name":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png","datePublished":"2024-05-17T13:16:55+00:00","dateModified":"2024-05-17T13:26:35+00:00","description":"Daar is die afgelope ruk byna elke week \u0149 nuwe meningspeiling wat voorspel hoe politieke partye in die komende verkiesing gaan vaar. Die jongste dag-tot-dag-meningspeiling van die Social Research Foundation (SRF) dui daarop dat die ANC nou voorloop in KwaZulu-Natal nadat hy sy groot kanonne ingestuur het om in die provinsie stemme te werf.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/Meningspeilings.png","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/van-die-vf-plus-se-politieke-lessenaar\/meningspeilings-en-verkiesingsuitslae\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Meningspeilings en verkiesingsuitslae"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4","name":"brand_candy_amy","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","caption":"brand_candy_amy"},"sameAs":["https:\/\/brandcandy.co.za"],"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/brand_candy_amy\/"}]}},"authors":[{"term_id":499,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"dalien-steyn","display_name":"Dalien Steyn","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=75688"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75688\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":75694,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/75688\/revisions\/75694"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/75692"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=75688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=75688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=75688"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=75688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}