{"id":67282,"date":"2023-06-22T15:04:50","date_gmt":"2023-06-22T13:04:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/?p=67282"},"modified":"2024-02-06T11:11:36","modified_gmt":"2024-02-06T09:11:36","slug":"vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/","title":{"rendered":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op selfbeskikking.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie versoek is gegrond op die internasionale reg sowel as die Suid-Afrikaanse Grondwet om gestalte te gee aan die mense van di\u00e9 gebied se unieke karakter met eiesoortige kulturele-, taal- en ideologiese waardes.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Artikel 235 van Suid-Afrika se Grondwet maak hiervoor voorsiening.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit lui: \u201cDie Suid-Afrikaanse bevolking as geheel se reg op selfbeskikking soos in hierdie Grondwet vergestalt, belet nie, binne die raamwerk van di\u00e9 reg, die erkenning van die konsep van die reg van enige gemeenskap wat \u0149 gemeenskaplike kultuur- en taalerfenis deel, op selfbeskikking binne \u0149 territoriale entiteit in die republiek of op enige ander wyse, soos deur nasionale wetgewing bepaal nie.\u2019\u2019<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die wetsontwerp sluit hierby aan deur erkenning te gee aan die Wes-Kaapse nasie as \u201cduidelik onderskeibaar\u201d van die Suid-Afrikaanse bevolking as geheel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wes-Kapenaars het daarom die reg om vryelik sy eie politieke status te bepaal en om politieke, ekonomiese, maatskaplike en kulturele ontwikkeling na te streef op \u0149 wyse waarop die mense self moet besluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Wes-Kaap se eie Grondwet gee verder gestalte aan hierdie reg deur \u0149 duidelike verwysing na die regte van die mense van die \u201cWes-Kaap\u201d. Ook na die strewe van Wes-Kapenaars om te ontwikkel en vooruitgang te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hieraan word tans geen uitvoering gegee nie en die mense van die Wes-Kaap staan soos die res van die land onder die dwingelandy van \u0149 wanfunksionele ANC-regering. Dit is regering deur dwang en nie keuse nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kennis moet ook geneem word van die feit dat die Suid-Afrikaanse regering die Afrika-Handves oor Mense- en Volkeregte op 9 Julie 1996 bekragtig het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie handves bepaal dat \u201calle volke die reg tot selfbeskikking het sowel as om die ekonomiese en maatskaplike ontwikkelingsbeleide van hul eie keuse na te streef.\u2019\u2019<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In 1998 het Suid-Afrika die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte bekragtig wat onder meer bepaal dat \u201calle volke die reg tot selfbeskikking het\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In 2015 het Suid-Afrika die Internasionale Verdrag oor Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte van mense bekragtig wat hierby aansluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sodoende het die regering homself deeglik onderwerp aan wetlike en internasionale bepalings rakende verpligtinge teenoor minderheidsregte en kulturele groepe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Selfbeskikking neem verskeie vorme aan, maar dit sal uiteindelik bepaal word deur die mense van die Wes-Kaap self deur middel van onderhandelinge en \u0149 referendum.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Artikel 37(2)(f) van die Wes-Kaapse Grondwet maak voorsiening vir die premier om so \u0149 referendum uit te roep in konsultasie met die nasionale regering.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die saak is nou in die hande van die DA om vas te stel of dit die wil van die inwoners van die Wes-Kaap is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die VF Plus meen die situasie in Suid-Afrika het onder die ANC \u0149 kritieke kantelpunt bereik en die saak kan nie langer uitgestel word nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die uurglas vir selfbeskikking is besig om vinnig uit te loop en die blote verkryging van provinsiale gesag oor treindienste en polisie, spreek nie die werklike dringende behoeftes van alle Wes-Kapenaars aan nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op selfbeskikking. Hierdie versoek is gegrond op die internasionale reg sowel as die Suid-Afrikaanse Grondwet om gestalte te gee aan die mense van di\u00e9 gebied se unieke karakter met eiesoortige kulturele-, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":67283,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"62059,59578,61587,60876,60042,61355","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[74,100],"tags":[667],"ppma_author":[120,313],"class_list":["post-67282","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","category-mediaverklarings","tag-peter-marais"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-06-22T13:04:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-02-06T09:11:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Mr Peter Marais, Peter Marais\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"brand_candy_amy\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"brand_candy_amy\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\"},\"headline\":\"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking\",\"datePublished\":\"2023-06-22T13:04:50+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-06T09:11:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/\"},\"wordCount\":501,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg\",\"keywords\":[\"Peter Marais\"],\"articleSection\":[\"Jongste nuus\",\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/\",\"name\":\"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg\",\"datePublished\":\"2023-06-22T13:04:50+00:00\",\"dateModified\":\"2024-02-06T09:11:36+00:00\",\"description\":\"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/06\\\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg\",\"width\":1024,\"height\":768},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4\",\"name\":\"brand_candy_amy\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"brand_candy_amy\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/brandcandy.co.za\"],\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/brand_candy_amy\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus","description":"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2023-06-22T13:04:50+00:00","article_modified_time":"2024-02-06T09:11:36+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Mr Peter Marais, Peter Marais","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"brand_candy_amy","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/"},"author":{"name":"brand_candy_amy","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4"},"headline":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking","datePublished":"2023-06-22T13:04:50+00:00","dateModified":"2024-02-06T09:11:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/"},"wordCount":501,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg","keywords":["Peter Marais"],"articleSection":["Jongste nuus","Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/","name":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg","datePublished":"2023-06-22T13:04:50+00:00","dateModified":"2024-02-06T09:11:36+00:00","description":"Die VF Plus het vandag \u0149 wetsontwerp by die Wes-Kaapse wetgewer ingedien waarin erkenning gevra word vir Wes-Kapenaars as eiesoortige nasie met die reg op","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_VF-Plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-Wes-Kaap-se-reg-tot-selfbeskikking_01.jpg","width":1024,"height":768},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-dien-wetsontwerp-in-vir-die-wes-kaap-se-reg-tot-selfbeskikking\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"VF Plus dien wetsontwerp in vir die Wes-Kaap se reg tot selfbeskikking"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/2c3e703fc713d95efd7b7bf7b34646f4","name":"brand_candy_amy","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g45c99b902ec3fd12cf6977a6b6edf27a","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d295c22bd41c5cb61e8aa7fcafe90d2d2302363bc123897b40165ee0165d4f6b?s=96&d=mm&r=g","caption":"brand_candy_amy"},"sameAs":["https:\/\/brandcandy.co.za"],"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/brand_candy_amy\/"}]}},"authors":[{"term_id":120,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"mr-peter-marais","display_name":"Mr Peter Marais","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-mr-pieter-marais-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-mr-pieter-marais-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Peter Marais","job_title":"","description":""},{"term_id":313,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"peter-marais","display_name":"Peter Marais","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Peter_Marais_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Peter_Marais_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67282","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=67282"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67282\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":67290,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67282\/revisions\/67290"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/67283"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=67282"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=67282"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=67282"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=67282"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}