{"id":62932,"date":"2017-03-28T00:00:00","date_gmt":"2017-03-27T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/"},"modified":"2017-03-28T00:00:00","modified_gmt":"2017-03-27T22:00:00","slug":"terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/","title":{"rendered":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie"},"content":{"rendered":"<p>Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is vrugteloos weens president Zuma se onbesonne aksies en besluite.<\/p>\n<p>Die ondeurdagte optrede deur die president om die minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan, terug te roep van sy amptelik internasionale besoek het die randwaarde laat tuimel. Die oomblik wat die ekonomie positiewe tekens toon plunder die ANC dit met hul onbesonne besluite en onbevoegdheid.<\/p>\n<p>Alle pogings wat aangewend word om die huidige finansi&#xEB;le krisis te beredder is nutteloos as daar nie &#8216;n politieke wil by die regerende party bestaan om die krisis aan te spreek en om te keer nie. Die regerende party moet sy prioriteite herevalueer en fokus op infrastruktuurontwikkeling en -onderhoud in plaas van luukshede en mislukte projekte, het Wouter Wessels, VF Plus- LPW in die Vrystaatse Wetgewer, in &#8216;n debat oor die begroting van die Vrystaatse Tesourie ges&#xEA;.<\/p>\n<p>Die provinsiale tesourie het &#8216;n reuse taak om te verrig en die verpligtinge wat deur artikel 18 van die Wet op Openbare Finansi&#xEB;lebestuur aan tesourie gestel word, naamlik die oorsig en monitering van alle provinsiale departemente en publieke entiteite se finansies is midde growwe wanbestuur, ongemagtigde uitgawes, begrotingstekorte en korrupsie amper onbegaanbaar. Tesourie moet egter geloof word vir die werk wat hulle as departement verrig, ten spyte van uiters moeilike omstandighede. In baie gevalle weet tesourie meer wat in departemente se finansies aangaan, as die leierskap van die departemente self.<\/p>\n<p>Die provinsie kan nie inkomste genereer terwyl die entiteite wat vir hierdie inkomste verantwoordelike is nie funksioneer nie as gevolg van wanbestuur en onbevoegdheid. Provinsiale voertuigtoetsstasies en lisensiekantore is &#8216;n baie belangrike bron van inkomste vir die provinsie, maar talle van hierdie fasiliteite funksioneer net eenvoudig glad nie.<\/p>\n<p>Telkom dreig om sy internetdienste aan die eNatis-stelsel op nasionale vlak te staak as gevolg van uitstaande skuld van R8 miljoen. Indien dit gebeur sal al die diensstasies en lisensiekantore daaronder ly &#x2013; daar sal geen inkomste van hierdie belangrike bron gegenereer kan word nie.<\/p>\n<p>Die ekonomie sal nooit suksesvol groei indien mislukte ideologie en beleid prioriteit geniet nie. Dit sal nie groei terwyl die staatskas geplunder en deur korrupsie uitgebuit word nie.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>Kontakbesonderhede: 082 674 6670 \/ 072 997 8315<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is vrugteloos weens president Zuma se onbesonne aksies en besluite. Die ondeurdagte optrede deur die president om die minister van finansies, mnr. Pravin Gordhan, terug te roep van sy amptelik internasionale besoek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":3297,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[304],"class_list":["post-62932","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-27T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Wouter Wessels\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie\",\"datePublished\":\"2017-03-27T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/\"},\"wordCount\":393,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/\",\"name\":\"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg\",\"datePublished\":\"2017-03-27T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg\",\"width\":1024,\"height\":724},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus","description":"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2017-03-27T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Wouter Wessels","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie","datePublished":"2017-03-27T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/"},"wordCount":393,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/","name":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg","datePublished":"2017-03-27T22:00:00+00:00","description":"Tesourie kan nie eiehandig die Vrystaat van die huidige finansi&#xEB;le krisis red nie. Alle pogings wat aangewend word om die ekonomie te stimuleer is","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-home-carousel-01.jpg","width":1024,"height":724},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/terwyl-die-anc-se-onbesonne-aksies-hoogty-vier-kan-die-vrystaat-se-finansile-krisis-nie-afgeweer-word-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Terwyl die ANC se onbesonne aksies hoogty vier, kan die Vrystaat se finansi\u00eble krisis nie afgeweer word nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":304,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"wouter-wessels","display_name":"Wouter Wessels","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62932"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62932\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3297"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62932"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=62932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}