{"id":62892,"date":"2017-03-14T00:00:00","date_gmt":"2017-03-13T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/"},"modified":"2017-03-14T00:00:00","modified_gmt":"2017-03-13T22:00:00","slug":"die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/","title":{"rendered":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie"},"content":{"rendered":"<p>Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie, het genoodsaak dat die VF Plus die debat oor plaasmoorde aangevra het, s&#xEA; dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.<\/p>\n<p>Plaasmoorde is vandag vir die eerste keer in die parlement bespreek.<\/p>\n<p>Dr. Groenewald het in sy toespraak ges&#xEA; die &#x2018;ongemaklike waarheid&#x2019; om plaasmoorde kan nie langer ge&#xEF;gnoreer word nie. Hy het ook klem daarop gel&#xEA; dat nie net wittes in plaasaanvalle sterf nie, alhoewel hulle volgens statistiek die meerderheid is.<\/p>\n<p>Hy het ges&#xEA; waar die w&#xEA;reld se gemiddelde moordsyfer 7 per 100 000 van die bevolking is, is dit in Suid-Afrika 33 per 100 000. Wat polisielede aanbetref is die syfer 54, terwyl 133 boere per 100 000 van die bevolking vermoor word.<\/p>\n<p>&#x201C;Dit beteken dat dit byna drie keer gevaarliker is om te boer in Suid-Afrika as om &#x2018;n polisieman of -vrou te wees.<\/p>\n<p>&#x201C;Van belang is ook die feit dat die landbousektor 6,9% van die land se BBP bydra, en werk aan sowat &#x2018;n miljoen mense verskaf. Bykans alles wat u dus vandag ge&#xEB;et of gedrink het, buiten water, is deur boere geproduseer.<\/p>\n<p>&#x201C;Syfers wat ek van die polisie self gekry het, wys dat daar sedert 1991 altesame 2 393 moorde en 14 589 aanvalle op plase was.<\/p>\n<p>&#x201C;Daar is &#x2018;n persepsie dat net wittes op plase vermoor word. Dit is nie so nie. Navorsing wys dat sowat 40% van alle slagoffers van plaasaanvalle swart is.<\/p>\n<p>&#x201C;Waar die polisie se statistiek wys dat aanvalle verlede jaar afgeneem het, moet dit in gedagte gehou word dat boere toenemend stappe neem om hulself te beskerm.<\/p>\n<p>&#x201C;Nogtans het pres. Thabo Mbeki met die ontbinding van die kommando-stelsel onderneem om iets in die plek daarvan te plaas. Sektor-polisi&#xEB;ring sou hierdie rol vervul. Dit is egter nie effektief genoeg nie. Baie van die polisiekantore in landelike gebiede het nog nie eens daarmee begin nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Van die wat wel bestaan, vervul sowat 50% nie aan die minimum-vereistes nie. Ek het gister &#x2018;n oproep van Upington gehad waar daar slegs een voertuig en vier polisielede is om &#x2018;n gebied met 184 plase te bedien.<\/p>\n<p>&#x201C;Dit is duidelik dat sektor-polisi&#xEB;ring nie suksesvol is nie, en ek doen &#x2018;n beroep op die regering om hieraan aandag te skenk.<\/p>\n<p>&#x201C;Die veralgemening dat plaaswerkers wat sleg behandel word die rede vir die aanvalle is, is ook nie waar nie. Die polisie se navorsing wys dat minder as 2% van die aanvallers en slagoffers aan mekaar bekend was. Ook dat sowat 2% van die aanvalle polities gemotiveerd was,&#x201D; het dr. Groenewald ges&#xEA;.<\/p>\n<p>Volgens dr. Groenewald is baie van die aanvalle so buitengewoon wreed dat daar nie ges&#xEA; kan word dit is slegs gewone misdaad nie.<\/p>\n<p>Hy het ges&#xEA; dit is nie gewone misdaad as mense gemartel word tot hul sterf nie, waar &#x2018;n vrou ure aaneen verkrag word terwyl haar man gedwing word om dit te aanskou nie, waar mense se koppe vergruis word en hulle aan die brand gesteek word nie of waar &#x2018;n elektriese boor gebruik word om gate in &#x2018;n vrou se voete te boor nadat sy reeds gemartel is nie.<\/p>\n<p>In een geval by Parys is &#x2018;n boer se testikels uitgesny en deur die aanvallers ge&#xEB;et nadat hulle dit gekook het. Dit is die skokkende en ongemaklike waarheid oor plaasmoorde wat nie langer ge&#xEF;gnoreer kan word nie,&#x201D; het dr. Groenewald ges&#xEA;.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>Kontaknommers: 083 627 4397 \/ 083 419 5403<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie, het genoodsaak dat die VF Plus die debat oor plaasmoorde aangevra het, s&#xEA; dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Plaasmoorde is vandag vir die eerste keer in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13793,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[91],"class_list":["post-62892","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-13T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Pieter Groenewald\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie\",\"datePublished\":\"2017-03-13T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/\"},\"wordCount\":626,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/\",\"name\":\"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg\",\"datePublished\":\"2017-03-13T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1000},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus","description":"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2017-03-13T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Pieter Groenewald","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie","datePublished":"2017-03-13T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/"},"wordCount":626,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/","name":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg","datePublished":"2017-03-13T22:00:00+00:00","description":"Die buitensporige ho&#xEB; persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie,","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-petitions-banner-03.jpg","width":1600,"height":1000},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/die-ongemaklike-waarheid-om-plaasmoorde-kan-nie-langer-gegnoreer-word-nie-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer ge\u00efgnoreer word nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":91,"user_id":7,"is_guest":0,"slug":"dr-pieter-groenewald","display_name":"Dr Pieter Groenewald","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Pieter Groenewald","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62892","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62892"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62892\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13793"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62892"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62892"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62892"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=62892"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}