{"id":62868,"date":"2018-10-16T00:00:00","date_gmt":"2018-10-15T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/"},"modified":"2018-10-16T00:00:00","modified_gmt":"2018-10-15T22:00:00","slug":"diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/","title":{"rendered":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word"},"content":{"rendered":"<p>Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat gelas is met oorsig, ook persoonlik aanspreeklik gehou word.<\/p>\n<p>D&#xED;t is duidelik uit parlement&#xEA;re antwoorde wat die VF Plus ontvang het op vrae rakende VBS en die oorsig-funksie van die OBK en die trustees van die staatsdienspensioenfonds oor beleggings.<\/p>\n<p>Die parlement&#xEA;re antwoord rakende die OBK en staatsdienspensioenfonds se oorsig-funksie identifiseer verskeie komitees en prosesse belas met die versekering van verantwoordelike beleggings.<\/p>\n<p>Benewens die OBK-raad bestaan daar die Beleggingskomitee wat alle beleggings deur die OBK moniteer en die Waardering-Subkomitee wat ongenoteerde beleggings moniteer. Verder het die OBK twee direkteure afgevaardig om as direkteure op die VBS-raad te dien. Dit is egter duidelik dat nie een van die strukture en prosesse enigsins bygedra het om die risiko&#x2019;s en bedrog in VBS raak te sien nie. Trouens, die twee afgevaardigde direkteure het deelgeneem aan die plundering in VBS.<\/p>\n<p>Alhoewel Artikel 140 van die Finansi&#xEB;le Sektor Reguleringswet beskerming verleen aan persone teen vervolging indien hulle inligting openbaar wat selfs hulself inkrimineer en sodoende verseker dat fluitjieblasers voldoende beskerm word, is die re&#xEB;ling slegs geldig nadat die misdrywe en onre&#xEB;lmatighede reeds gepleeg is.<\/p>\n<p>Die beste sorg is voorsorg, en in daardie verband is persoonlike aanspreeklikheid die beste medisyne.<\/p>\n<p>Dit beteken dat persone wat deur die OBK aangestel word as OBK-direkteure, lede van die Beleggingskomitee, die Waardering-Subkomitee en as direkteure op direksies van entiteite waarin die OBK beleggings het, almal persoonlik aanspreeklik moet wees in die geval waar hulle bewus sou raak van onre&#xEB;lmatighede of misdrywe en niks daaromtrent doen nie.<\/p>\n<p>Hulle moet op so &#x2018;n wyse blootgestel wees dat hulle alle bates kan verloor, insluitende hul pensioen. Dit sal enige kansvatters of persone van twyfelagtige motief inhibeer om so &#x2018;n riskante pos op te neem en verseker dat persone van inbors en wat niks het om te vrees nie, wel die mantel sal opneem.<\/p>\n<p>Die feit dat iemand al sy eie geld kan verloor &#x2013; insluitende sy pensioen &#x2013; sal as motivering dien om nie &#x2018;n pos te aanvaar indien daar bybedoelings sou wees nie en sal diegene wat dien, motiveer om enige ongerymdhede onverwyld te rapporteer.<\/p>\n<p>Die VF Plus het vrae in die verband aan die minister gestel om vas te stel of die beginsel van persoonlike aanspreeklikheid wel in werking gestel kan word.<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 391 3117 \/ 065 801 7216<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat gelas is met oorsig, ook persoonlik aanspreeklik gehou word. D&#xED;t is duidelik uit parlement&#xEA;re antwoorde wat die VF Plus ontvang het op vrae rakende VBS en die oorsig-funksie van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":4155,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[105],"class_list":["post-62868","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-15T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Adv Anton Alberts\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word\",\"datePublished\":\"2018-10-15T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/\"},\"wordCount\":434,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/\",\"name\":\"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-15T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"width\":1229,\"height\":508},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus","description":"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2018-10-15T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Adv Anton Alberts","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word","datePublished":"2018-10-15T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/"},"wordCount":434,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/","name":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","datePublished":"2018-10-15T22:00:00+00:00","description":"Die verstommende omvang van die plundering in VBS en die gebrek aan oorsig vanaf die OBK in di&#xE9; verband kan net ondervang word indien persone wat","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","width":1229,"height":508},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/diegene-in-vbs-en-die-obk-verantwoordelik-vir-die-plundering-van-vbs-moet-persoonlik-aanspreeklik-gehou-word\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Diegene in VBS en die OBK verantwoordelik vir die plundering van VBS moet persoonlik aanspreeklik gehou word"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":105,"user_id":25,"is_guest":0,"slug":"adv-anton-alberts","display_name":"Adv Anton Alberts","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"Alberts","first_name":"Adv Anton Alberts","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62868","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62868"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62868\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62868"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62868"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62868"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=62868"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}