{"id":62637,"date":"2019-09-03T00:00:00","date_gmt":"2019-09-02T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/"},"modified":"2019-09-03T00:00:00","modified_gmt":"2019-09-02T22:00:00","slug":"slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/","title":{"rendered":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#8216;n verandering aan gesindheid is nodig"},"content":{"rendered":"<p>Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. &#8216;n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet ook opstaan en hul stemme in die stryd laat hoor en hier kan vele lesse uit die verlede geneem word.<\/p>\n<p>Die wekroep van Susanna Smith en die ander Voortrekkervroue om eerder kaalvoet oor die Drakensberg te trek as onder Britse knegskap te staan, is welbekend. Net so het vroue met optogte na die Uniegebou in 1915 (6 000), 1940 (10 000) en 1956 (20 000) gewys vroue kan wel met sterk optrede standpunt oor sekere sake inneem.<\/p>\n<p>Dit het nou tyd geraak dat die regering intree om vroue se hand te sterk. Maatre&#xEB;ls moet in plek gestel word om die aanmelding van geslagsgeweld aan te moedig en slagoffers te beskerm en polisi&#xEB;ring en vervolging ten opsigte van geweld teen vroue en kinders moet geprioritiseer word.<\/p>\n<p>Dit blyk tans dat geslagsgeweld in voorkoms en felheid toeneem, al word meer gedoen om bewusmaking daaroor te bevorder. In Suid-Afrika sterf sowat drie vroue daagliks aan die hand van hul lewensmaat of gewese maat. Volgens die Suid-Afrikaanse Raad vir Mediese Navorsing is dit die meeste ter w&#xEA;reld. Ewe skokkend is dat 2,5% vroue glo mans het die reg om hulle te mishandel.<\/p>\n<p>Volgens die minister van polisie is meer as 124 000 sake van verkragting die afgelope drie jaar aangemeld. Hierdie syfer is des te meer skokkend in ag genome die aanname dat slegs 2% van alle verkragtings aangemeld word. Dit beteken daar is in werklikheid sowat 2 miljoen voorvalle van verkragting per jaar.<\/p>\n<p>Volgens die W&#xEA;reldgesondheidsorganisasie word 21 vroue elke week in Suid-Afrika vermoor &#8211; byna vyf keer die w&#xEA;reldgemiddeld.<\/p>\n<p>Voorvalle waaroor net in die onlangse verlede gerapporteer is, sluit in:<\/p>\n<p>&#x2022; Die bokskampioen Baby Lee Jegels se vriend skiet haar dood;<br \/>&#x2022; 100 dae sedert Amahle Thabethe (8) vermis geraak het;<br \/>&#x2022; Lynette Volschenk (32) word in &#8216;n woonstel in Bellville vermoor en opgekap;<br \/>&#x2022; Meghan Cremer vermoor nadat sy by die Phillippi-perdestalle ontvoer is;<br \/>&#x2022; Sesjarige Amy-Leigh de Jager ontvoer en losprys van R2 miljoen ge&#xEB;is. Sy is teruggevind;<br \/>&#x2022; Vrou van Walmer in Port Elizabeth, Sisanda Fani (30) vermoor;<br \/>&#x2022; &#8216;n Jeugleier van &#8216;n kerk in Matroosfontein (Jesse Hess, 19) en haar oupa van 85 in hul woonstel in Parow vermoor;<br \/>&#x2022; Meisie (14), verkrag en vermoor in haar agterplaas van haar ouma;<br \/>&#x2022; Vermoorde Courtney Pieter se suster gevind nadat sy vermis was.<\/p>\n<p>Vroue moet vandag meer as ooit tevore saamstaan en ag slaan op die lesse uit die verlede, naamlik om selfs die leiding te neem en voor te stap in die stryd. Die VF Plus sal vroue se hand neem in hierdie stryd en sal die regering verantwoordbaar hou om toe te sien dat die regte van vroue na behore beskerm word.<\/p>\n<p>Kontaknommer: 082 490 6663<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. &#8216;n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet ook opstaan en hul stemme in die stryd laat hoor en hier kan vele lesse uit die verlede geneem word. Die wekroep van Susanna Smith en die ander Voortrekkervroue om eerder [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":3561,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[115],"class_list":["post-62637","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#039;n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. &#039;n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#039;n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. &#039;n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-09-02T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Tammy Breedt\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#8216;n verandering aan gesindheid is nodig\",\"datePublished\":\"2019-09-02T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/\"},\"wordCount\":476,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/\",\"name\":\"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; 'n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg\",\"datePublished\":\"2019-09-02T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. 'n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/01\\\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1066},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#8216;n verandering aan gesindheid is nodig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; 'n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus","description":"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. 'n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; 'n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus","og_description":"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. 'n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2019-09-02T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Tammy Breedt","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#8216;n verandering aan gesindheid is nodig","datePublished":"2019-09-02T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/"},"wordCount":476,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/","name":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; 'n verandering aan gesindheid is nodig | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg","datePublished":"2019-09-02T22:00:00+00:00","description":"Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. 'n Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-executive-council-01.jpg","width":1600,"height":1066},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/slagspreuke-alleen-sal-vroue-se-lot-nie-verbeter-nie-n-verandering-aan-gesindheid-is-nodig-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; &#8216;n verandering aan gesindheid is nodig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":115,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"tammy-breedt","display_name":"Tammy Breedt","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-ms-tammy-breedt-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-ms-tammy-breedt-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Tammy Breedt","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62637","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62637"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62637\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3561"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62637"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62637"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62637"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=62637"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}