{"id":62138,"date":"2022-10-26T00:00:00","date_gmt":"2022-10-25T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/"},"modified":"2022-10-26T00:00:00","modified_gmt":"2022-10-25T22:00:00","slug":"moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/","title":{"rendered":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van &#8216;n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land se energiebeleid was, sedert die ANC se oorname in 1994 verwaarloos word.<\/p>\n<p>Breedweg kan ges&#xEA; word dat elektrisiteit die voorkeur vorm van energie is vir &#8216;n industrieel ontwikkelde land. Waar dit nie moontlik is nie, word vloeibare brandstof gebruik.<\/p>\n<p>In die praktyk beteken dit dat petrol en diesel vir padvervoer gebruik word, elektrisiteit vir huishoudings, handel, spoorvervoer en fabrieke.<\/p>\n<p>Nie een van hierdie bronne kom natuurlik in bruikbare vorme voor nie en dit verg gesofistikeerde prosesse om natuurlike hulpbronne in elektrisiteit om te sit. Dit is waar &#8216;n kultuur van vindingrykheid en selfstandigheid vir een van gemak en afhanklikheid verruil is.<\/p>\n<p>Steenkool was vir langer as &#8216;n eeu die grondslag van Suid-Afrikaanse energieverskaffing. Eskom gebruik steenkool om elektrisiteit op te wek terwyl swaar nywerhede dit direk aanwend. Sasol het in die jare vyftig begin om meer waarde daaruit te put: Nie net petrol en diesel nie, maar ook kunsmis, plastiek, kerswas en ander chemiese produkte.<\/p>\n<p>Sasol kon die land nooit onafhanklik van buitelandse ru-olie maak nie, maar verskeie raffinaderye het die vermo&#xEB; geskep om ru-olie in te voer en selfs &#8216;n uitvoerland van voltooide vloeibare brandstof te word.<\/p>\n<p>Voldoende ru-olie kon geberg word om onderbrekings in die verkryging van die grondstof te oorbrug.<\/p>\n<p>In die jare tagtig het Suid-Afrika een van min lande geword wat met inheems-ontwikkelde kernvermo&#xEB; kon spog. Die Koeberg-kragsentrale sou nog lank kon voortgaan om veilige, betroubare en goedkoop krag te voorsien as mense met die nodige kundigheid gewaardeer en in diens gehou is.<\/p>\n<p>Sedert 1994 was daar &#8216;n ommekeer, omdat &#8216;n demokratiese Suid-Afrika as deel van die internasionale gemeenskap van nasies aanvaar is. Daarom is pogings tot energieselfstandigheid as duur en onnodig beskou.<\/p>\n<p>Weiering om in Eskom te bel&#xEA;, is al dikwels aangehaal.<\/p>\n<p>Minder sigbaar was die gebrek aan belegging in nuwe raffinaderye wat aan veranderde brandstofvereistes kon voldoen. Die groeiende behoefte aan brandstof is met invoere van die voltooide produk bevredig, tot met die sluiting van uitgediende geriewe.<\/p>\n<p>Sedertdien word ongeveer 60% van die land se brandstof ingevoer.<\/p>\n<p>Tans staan die land voor &#8216;n perfekte storm wat dreig: Verwaarlosing van Eskom se steenkoolgedrewe opwekking skep &#8216;n geweldige behoefte aan diesel. Diesel moet ingevoer word in &#8216;n tyd van rekordpryse en swak beskikbaarheid.<\/p>\n<p>Die volgende jaar se kos moet verbou word teen onbekostigbare brandstofpryse. Die potensiaal van stakings om voorsiening te ontwrig, is onlangs bewys.<\/p>\n<p>Oud-premier genl. Jan Smuts het ges&#xEA; in Suid-Afrika gebeur die beste en die slegste nooit nie. As elektrisiteit duurder en skaarser word en diesel wat pad- en spoorvervoer sowel as voedselverbouing aandryf ook, kan die ekonomie tot stilstand knars.<\/p>\n<p>&apos;n Gesofistikeerde ekonomie wat in duie stort, se gevolge is meer rampspoedig as een wat nooit daardie hoogtes bereik het nie.<\/p>\n<p>Die VF Plus se ondersteuners kan net wen by &#8216;n funksionele ekonomie. Daarom is hulle bereid om te doen wat nodig is om die land te herstel.<\/p>\n<p>Ongelukkig word hulle deur swart ekonomiese bemagtiging en transformasieteikens eenkant toe geskuif.<\/p>\n<p>Met die ontluikende krisis word burgers aangemoedig om alles moontlik te doen om op huishoudelike- of selfs gemeenskapsvlak energieonafhanklik te raak. Onafhanklike energievoorsiening is die grondslag vir kulturele &#x2013; en politieke outonomie.<\/p>\n<p>Dit is die voorwaarde waarop vryheid van die huidige staat, wat tegelyk onderdrukkend is en ineenstort, bereik kan word.<\/p>\n<p>Die ANC moet by die stembus en in die ekonomie verslaan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van &#8216;n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land se energiebeleid was, sedert die ANC se oorname in 1994 verwaarloos word. Breedweg kan ges&#xEA; word dat elektrisiteit die voorkeur vorm van energie is vir &#8216;n industrieel ontwikkelde land. Waar dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":4155,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-62138","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van &#039;n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van &#039;n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2022-10-25T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer\",\"datePublished\":\"2022-10-25T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/\"},\"wordCount\":591,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/\",\"name\":\"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"datePublished\":\"2022-10-25T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van 'n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"width\":1229,\"height\":508},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus","description":"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van 'n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus","og_description":"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van 'n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2022-10-25T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer","datePublished":"2022-10-25T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/"},"wordCount":591,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/","name":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","datePublished":"2022-10-25T22:00:00+00:00","description":"Suid-Afrika huiwer reeds maande lank op die afgrond van 'n volskaalse energiekrisis. Dit is omdat selfstandigheid, wat vir jare die hoeksteen van die land","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","width":1229,"height":508},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/moontlike-brandstoftekore-terwyl-pryse-styg-deur-verwaarlosing-is-suid-afrika-aan-internasionale-skommelings-uitgelewer-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Moontlike brandstoftekore terwyl pryse styg: Deur verwaarlosing is Suid-Afrika aan internasionale skommelings uitgelewer"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=62138"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/62138\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=62138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=62138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=62138"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=62138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}