{"id":61983,"date":"2019-07-10T00:00:00","date_gmt":"2019-07-09T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/"},"modified":"2019-07-10T00:00:00","modified_gmt":"2019-07-09T22:00:00","slug":"parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/","title":{"rendered":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie &#8211; Agterstand met digitale kommunikasie &#8216;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe mikpunt is nou 2020. Dit is &#8216;n sprekende voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid op die gebied van kommunikasie terwyl die land op di&#xE9; gebied al hoe verder agter die res van die w&#xEA;reld raak.<\/p>\n<p>Kommunikasie is die sleutel tot alle vorme van sukses. Die belangrikheid van die betrokke departement mag nie geringgeskat word nie. Dit is daarom belangrik dat die onderskeie afdelings van die departemente wat saamgevoeg is om die huidige departement te vorm, behoorlik funksioneer. Dit gebeur tans nie.<\/p>\n<p>Die gebrek aan stabiliteit wat leierskap in die departement aanbetref, het &#8216;n negatiewe impak gehad op entiteite soos Icasa, die Film- en Publikasieraad, die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel (GCIS) en veral op die nasionale uitsaaier, die SABC.<\/p>\n<p>Sedert die inwerkingstelling van die Wet op Elektroniese Kommunikasie sewentien jaar gelede, het niks gebeur nie. Die skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste waarmee reeds tien jaar gelede begin is met die sperdatum van 2011, het steeds nie gerealiseer nie. Of die nuwe teikendatum van 2020 wel gehaal gaan word, is te betwyfel.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het in di&#xE9; verband selfs &#8216;n agterstand op Namibi&#xEB; en Botswana. Hierdie vertraging kos die land reeds meer as R10 miljard en dit is skadelik vir die ekonomie. Boonop is dit arm mense wat die geleentheid van &#8216;n bekostigbare, digitale diens ontneem word.<\/p>\n<p>Wat die SABC aanbetref, kan die naam Hlaudi Motsoeneng gebruik word as voorbeeld vir die uitsaaier se agteruitgang. Die ANC het Motsoeneng ten alle koste beskerm, nieteenstaande sy rol in die vernietiging van die korporasie en selfs n&#xE1; sy beweerde betrokkenheid by die diefstal van R631 miljoen van die departement van menslike nedersettings in die Vrystaat.<\/p>\n<p>President Cyril Ramaphosa se droom van &#8216;n superstad sal nooit kan realiseer te midde van die wanbestuur en korrupsie wat Suid-Afrika al hoe verder agterlaat wat betref digitale kommunikasie nie. Daar kan nie sprake wees van &#8216;n Vierde Industri&#xEB;le Rewolusie met &#8216;n byna disfunksionele poskantoor of openbare uitsaaier nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika moet eers dit wat hy het, herstel en laat werk. Skakel korrupsie uit en stel mense op meriete aan. Leer uit die Motsoeneng-ervaring. Luister na kundiges en die welmenende raad van &#8216;n opposisieparty soos die VF Plus.<\/p>\n<p>Tot dit gebeur sal die president se droom oor Suid-Afrika net &#8216;n onbereikbare sprokie bly.<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 674 6670 \/ 065 801 7216<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe mikpunt is nou 2020. Dit is &#8216;n sprekende voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid op die gebied van kommunikasie terwyl die land op di&#xE9; gebied al hoe verder agter die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":4155,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[304],"class_list":["post-61983","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie &#039;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie &#039;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-07-09T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1229\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"508\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Wouter Wessels\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie &#8211; Agterstand met digitale kommunikasie &#8216;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid\",\"datePublished\":\"2019-07-09T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/\"},\"wordCount\":423,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/\",\"name\":\"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie 'n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"datePublished\":\"2019-07-09T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/02\\\/freedom-front-plus-media-01.jpg\",\"width\":1229,\"height\":508},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie &#8211; Agterstand met digitale kommunikasie &#8216;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie 'n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus","description":"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie 'n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus","og_description":"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2019-07-09T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1229,"height":508,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Wouter Wessels","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie &#8211; Agterstand met digitale kommunikasie &#8216;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid","datePublished":"2019-07-09T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/"},"wordCount":423,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/","name":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie - Agterstand met digitale kommunikasie 'n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","datePublished":"2019-07-09T22:00:00+00:00","description":"Suid-Afrika se beplande skuif van analogiese na digitale uitsaaidienste moes in 2011 reeds in werking gestel word. Dit het nooit gebeur nie en die nuwe","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/02\/freedom-front-plus-media-01.jpg","width":1229,"height":508},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/parlementre-begrotingsdebat-telekommunikasie-posdienste-en-kommunikasie-agterstand-met-digitale-kommunikasie-n-goeie-illustrasie-van-regering-se-onbeholpenheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Parlement\u00eare begrotingsdebat: Telekommunikasie, posdienste en kommunikasie &#8211; Agterstand met digitale kommunikasie &#8216;n goeie illustrasie van regering se onbeholpenheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":304,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"wouter-wessels","display_name":"Wouter Wessels","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61983","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61983"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61983\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61983"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61983"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61983"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=61983"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}