{"id":61388,"date":"2020-01-07T00:00:00","date_gmt":"2020-01-06T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/"},"modified":"2020-01-07T00:00:00","modified_gmt":"2020-01-06T22:00:00","slug":"matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/","title":{"rendered":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor"},"content":{"rendered":"<p>Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak.<\/p>\n<p>Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat nie werklik toegewyd is nie en huislike omstandighede wat as gevolg van armoede of gebrek aan belangstelling nie bevorderlik vir leer is nie, is van die belangrikste hekkies. Boonop moet &apos;n groot deel van die bevolking skoolgaan in &apos;n taal wat hul tweede of selfs derde taal is.<\/p>\n<p>Terselfdertyd moet leerders wat nie geslaag het nie, moed hou en aanstaande jaar weer probeer. &apos;n Terugslag is tydelik, op voorwaarde dat &apos;n mens dit self so sien.<\/p>\n<p>Matriek is nie as beroepskwalifikasie bedoel nie. Daarom is dit belangrik dat elke leerder wat die geleentheid het, een van Suid-Afrika se universiteite, universiteite van tegnologie, of tegniese- en beroepskolleges bywoon. Selfs indien dit nie moontlik is nie, is die belangrikste voorwaarde vir sukses in die werksomgewing die toewyding waarmee &#x2018;n mens jou werk doen.<\/p>\n<p>Dit is belangrik dat 80% van die matrikulante met toelating tot graad-, diploma- en ho&#xEB;r sertifikaatstudie geslaag het. Dit beteken dat hulle wel die kennis en vaardighede kan aanleer wat hulle in staat sal stel om &apos;n beter toekoms vir hul eie kinders te skep.<\/p>\n<p>Terwyl die departement van basiese onderwys krediet verdien vir die vordering wat die onderwysstelsel toon, is daar steeds heelwat ruimte vir verbetering. Dit is byvoorbeeld ondenkbaar dat geld wat vir die bou van skole bedoel is, aan die tesourie terugbetaal moes word. Die departement moet dringend die vermo&#xEB; ontwikkel om sulke fondse te bestee.<\/p>\n<p>Verder moet die aanslag op onderrigtaal by veral Afrikaanse skole be&#xEB;indig word. Die onderwysstelsel sou bes moontlik beter kon presteer indien alle kinders in hul moedertaal kon studeer. Dit help nie om di&#xE9; wat reeds die voorreg geniet, daarvan te ontneem nie. Die een taal of skool word nie gebou deur die ander af te breek nie.<\/p>\n<p>Terselfdertyd moet die prestasie van die Onafhanklike Eksamenraad nie uit die oog verloor word nie. Hierdie eksamenowerheid het &apos;n eksamen van sowat dieselfde grootte as die Noord-Kaapprovinsie bedryf, maar oor die hele land en sekere buurstate versprei.<\/p>\n<p>Dit sluit hoogs bevoorregte skole in, maar ook onafhanklike skole met die minimum hulpbronne tot hul beskikking. Tog kon &apos;n slaagsyfer van byna 99% behaal word, waarvan byna 90% vir graadstudie kwalifiseer.<\/p>\n<p>Laastens behoort die onderwysowerheid daarop te let dat onderwys in die huidige tydsgewrig &apos;n funksie van kultuurgemeenskappe is. Internasionaal is die groot onderwysstelsel wat lojaliteit aan die staat en die heersende ideologie bo-aan die voorkeurlys stel, gediskrediteer.<\/p>\n<p>Die VF Plus ondersteun gemeenskappe wat dit ook die werklikheid in Suid-Afrika wil maak.<\/p>\n<p>Kontaknommer: 074 166 5540<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak. Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat nie werklik toegewyd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-61388","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &amp;apos;n mens in Graad 1 by &amp;apos;n skool inskryf, is die doelwit\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &amp;apos;n mens in Graad 1 by &amp;apos;n skool inskryf, is die doelwit\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-01-06T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor\",\"datePublished\":\"2020-01-06T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/\"},\"wordCount\":479,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/\",\"name\":\"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2020-01-06T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus","description":"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2020-01-06T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor","datePublished":"2020-01-06T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/"},"wordCount":479,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/","name":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2020-01-06T22:00:00+00:00","description":"Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer &apos;n mens in Graad 1 by &apos;n skool inskryf, is die doelwit","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/matrieks-slaagsyfer-bemoedigend-maar-baie-uitdagings-l-voor-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings l\u00ea voor"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61388","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61388"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61388\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61388"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61388"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61388"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=61388"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}