{"id":61302,"date":"2019-03-02T00:00:00","date_gmt":"2019-03-01T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/"},"modified":"2019-03-02T00:00:00","modified_gmt":"2019-03-01T22:00:00","slug":"manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/","title":{"rendered":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing"},"content":{"rendered":"<p>Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke laat spring het vir vanjaar se algemene verkiesing.<\/p>\n<p>Die VF Plus se boodskap was een van hoop en &#x2018;n uitnodiging is aan alle Suid-Afrikaners gerig om die party se hand te vat en met hul stemme terug te slaan teen &#x2018;n disfunksionele en korrupte ANC-regering.<\/p>\n<p>Mnr. Johannes Hartnick, die VF Plus se utvoerende onderburgemeester, was die eerste spreker. Die tema van sy toespraak was: &#x201C;Die VF Plus kan regeer&#x201D;.<\/p>\n<p>Dr. Groenewald het daarna onder luide toejuiging die gehoor toegespreek en ges&#xEA; elkeen in die land moet homself nou afvra wat die toekoms is vir hulself, hul kinders en kleinkinders in Suid-Afrika, en hoe die situasie oor 20 jaar gaan lyk.<\/p>\n<p>Dr. Groenewald het in sy toespraak, wat gegrond was op die VF Plus se verkiesingsmanifes, onder meer ges&#xEA;:<\/p>\n<p>&#x201D;Wat vandag in Suid-Afrika gebeur, raak elkeen in die land direk en bepaal tot &#x2018;n groot mate hoe elkeen se toekoms daar gaan uitsien.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se Grondwet bepaal die land behoort aan almal wat in hom woon. Verenig in hul verskeidenheid. Die waarheid is egter dat di&#xE9; eenheidsbelofte d&#xE1;&#xE1;r begin en d&#xE1;&#xE1;r eindig. Dit is net woorde.<\/p>\n<p>Is ons regtig verenig? Kan ons verenig wees as die president van Suid-Afrika nie sy grondwetlike plig nakom om nasiebou te bevorder nie?<\/p>\n<p>Is dit nasiebou om haatspraak teen wittes te verkondig deur prontuit te s&#xEA; dat wittes en selfs hul diere uitgemoor moet word? Dan staan die president nie daarteen op nie. Hy verdedig dit eerder deur te s&#xEA; die uitsprake is nie algemeen nie, en dat daar te veel wit rassiste in die land is.<\/p>\n<p>Dit is nasiebou nie. Dit is nie die VF Plus wat die rassekaart speel nie. Die regering doen dit om sy mislukkings te verdoesel en sy aanhangers tevrede te hou. Dit kan nie so voortgaan nie. Suid-Afrika behoort aan almal wat in hom woon. Ons voorvaders het die land opgebou en ontwikkel.<\/p>\n<p>Die regering wil minderheidsgroepe vandag boelie. Daarom s&#xEA; die VF Plus die ANC moet die Grondwet se aanhef in die praktyk begin uitleef. Hou op om ander groepe te beskuldig vir jou eie onbevoegdeheid.<\/p>\n<p>Wat vandag in die land gebeur, plaas &#x2018;n direkte verantwoordelikheid op elkeen van ons om die regering op sy foute te wys en om die boodskap duidelik uit te stuur dat ons nie sal toelaat dat die regering ons boelie nie.<\/p>\n<p>Almal moet daarom opstaan en trots wees op wie en wat hulle is. Die ANC mag nie toegelaat word om ons te definieer nie.<\/p>\n<p>Soos Zoeloes, Xhosa en Tswanas trots moet wees op wie en wat hulle is, so moet wit en bruin ook trots wees op wie en wat hulle is. Dit is hoe eenheid in verskeidenheid lyk. Almal moet hande vat om Suid-Afrika te bou, nie om dit af te breek nie.<\/p>\n<p>Almal in die land het drome van vrede, voorspoed en veiligheid. Die armste mense is nie diegene sonder geld nie, maar di&#xE9; sonder hoop en drome. Daarom moet die VF Plus hoop bring aan mense. Hoop gebou op getoetste waardes van eerlikheid opregtheid, integriteit, naasteliefde en wedersydse respek, ook vir ons verskille.<\/p>\n<p>Dit is wat die VF Plus vandag aan die mense van Suid-Afrika bring met sy Manifes-2019:<\/p>\n<p>&#x2018;n Boodskap van hoop. &#x2018;n Boodskap dat alles nie verlore is nie. &#x2018;n Boodskap wat daadwerklike oplossings vir die land se probleme bied van die party wat toenemend gesien word as die groeiende alternatief vir die uitdagings wat elke Suid-Afrikaner in die gesig staar.&#x201D;<\/p>\n<p>Die manifes is beskikbaar by die volgende skakel: <a href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/2019-verkiesingsmanifes\">https:\/\/www.vfplus.org.za\/2019-verkiesingsmanifes<\/a><\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>Kontaknommers: 083 627 4397 \/ 065 801 7216<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke laat spring het vir vanjaar se algemene verkiesing. Die VF Plus se boodskap was een van hoop en &#x2018;n uitnodiging is aan alle Suid-Afrikaners gerig om die party se hand te vat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[91],"class_list":["post-61302","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-03-01T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Pieter Groenewald\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing\",\"datePublished\":\"2019-03-01T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/\"},\"wordCount\":654,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/\",\"name\":\"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2019-03-01T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus","description":"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus","og_description":"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2019-03-01T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Pieter Groenewald","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing","datePublished":"2019-03-01T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/"},"wordCount":654,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/","name":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2019-03-01T22:00:00+00:00","description":"Moreletapark in Pretoria-Oos is vandag groen geverf met VF Plus-ondersteuners van regoor die land wat die party met groot geesdrif uit die wegspringblokke","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/manifes-bekendstelling-laat-vf-plus-met-spoed-uit-die-wegspringblokke-vir-2019-verkiesing\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Manifes-bekendstelling laat VF Plus met spoed uit die wegspringblokke vir 2019-verkiesing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":91,"user_id":7,"is_guest":0,"slug":"dr-pieter-groenewald","display_name":"Dr Pieter Groenewald","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Pieter Groenewald","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61302","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61302"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61302\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61302"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61302"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61302"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=61302"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}