{"id":60883,"date":"2017-05-23T00:00:00","date_gmt":"2017-05-22T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/"},"modified":"2017-05-23T00:00:00","modified_gmt":"2017-05-22T22:00:00","slug":"ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/","title":{"rendered":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms"},"content":{"rendered":"<p>Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om hierdie rede kan die land nie bekostig dat swak beleid ge&#xEF;mplementeer word nie, s&#xEA; adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement&#xEA;re woordvoerder oor handel en nywerheid.<\/p>\n<p>Adv. Alberts het vandag met die departement van handel en nywerheid se begrotingstem ges&#xEA; die land kan nie bekostig om te eksperimenteer met sy mense se welstand bloot ter wille van ideologiese oortuigings nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Ons moet toepas wat werk. Ek wil vandag fokus op een spesifieke beleid wat enorme skade aan die land aanrig, naamlik Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB). Die fiksasie met SEB en die skep van &#8216;n handjievol swart industrialiste skrik oorsese beleggers af. Die kredietgraderingsagentskappe het tydens ons afgradering verklaar dat een van die beweegredes daarvoor SEB is, veral gegiet in die vorm van radikale ekonomiese transformasie.<\/p>\n<p>&#x201C;Die realiteit is dat SEB nie werk nie aangesien dit hoegenaamd nie &#8216;n bre&#xEB; bemagtigingsbasis het nie. Dit verryk &#8216;n paar bevoorregtes terwyl dit wit mense kriminaliseer.<\/p>\n<p>&#x201C;&#8217;n Voorbeeld is waar die Openbare Beskermer (OB) &apos;n ondersoek gedoen het na die wettigheid van die bemagtigingsooreenkoms wat verband hou met die verkryging van Capitec-aandele en die verkoop daarvan aan die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) en Staatsdienspensioenfonds (SDPF) deur &apos;n swart konsortium.<\/p>\n<p>&#x201C;Geen onwettigheid is gevind in die transaksie nie. As jy egter die OB se verslag lees, is die indruk oorweldigend dat SEB &#8216;n klug is.<\/p>\n<p>Wat hier gebeur het, is dat &apos;n paar swart maatskappye en trusts reuse bedrae geld gemaak het deur bloot swart te wees sonder enige vaardighede en sonder om waarde toe te voeg tot die transaksie. Hierdie konsortium kon die aandele van Capitec koop omdat dit as SEB-aandele geoormerk is; hulle kon dit finansier aangesien hulle polities beduidende individue is wat die Industri&#xEB;le Ontwikkelingskorporasie (IOK) kon oorreed om die verkryging te befonds sonder om &apos;n sent van hul eie geld te gebruik. Op dieselfde wyse kon hulle later die OBK oorreed om die aandele teen &apos;n ho&#xEB;r waarde te koop. Dit is niks anders as spekulasie nie en het niks met bemagtiging te doen nie. Tog is dit nie onwettig nie!<\/p>\n<p>Wat hierdie transaksie selfs &apos;n groter klugspel maak, is dat slegs &apos;n paar verwante individue vreeslik ryk geword het. Kaebetso Holdings met die hoogste aandeel van 31,85% het slegs twee aandeelhouers, naamlik T. Mahoele en T. Nzama. Die waarde van hul gesamentlike aandele in die konsortium is R150 miljoen elk! En dit terwyl duisende swart en wit kinders honger ly.<\/p>\n<p>As &apos;n wit persoon hierdie transaksie gedoen het en nie genoeg swart mense betrokke gehad het nie, kon hy of sy in die tronk beland het. Maar as &apos;n klein groepie swart opportuniste saamwerk, word hulle as bemagtigdes en groot sakemanne verwelkom. As dit nie ge&#xEF;nstitusionaliseerde rassisme is nie, wat is dit dan?<\/p>\n<p>&#x201C;Wat staatskaping aanbetref kan ook genoem word dat die Gupta-gekoppelde maatskappy, Regiments Capital, &#8216;n reuse aandeel van 15% in die konsortium het. Die ANC-gekoppelde Batho-Batho Trust het &#8216;n 20% belang in die konsortium met Valli Moosa as een van die trustees. Baie voordelig vir die ANC.<\/p>\n<p>&#x201C;Ons moet aanvaar dat daar nog talle sulke sinnelose bemagtigingstransaksies bestaan. Kom ons wees eerlik met mekaar. Hierdie is niks anders nie as &#8216;n rassistiese stelsel van kader-verryking wat niks te make het met die opheffing van die armes nie en wat &#8216;n groteske ingryping op die menseregte van die armes van die land is en op alle witmense wat geregtig is op ekonomiese vryheid. In hierdie w&#xEA;reld wen niemand behalwe die kaders nie. Dis &#8216;n skande.<\/p>\n<p>&#x201C;Sal die minister iets doen aan hierdie immorele vorm van verryking?&#x201D; het adv. Alberts gevra.<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 391 3117 \/ 083 419 5403<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om hierdie rede kan die land nie bekostig dat swak beleid ge&#xEF;mplementeer word nie, s&#xEA; adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement&#xEA;re woordvoerder oor handel en nywerheid. Adv. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[105],"class_list":["post-60883","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-05-22T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Adv Anton Alberts\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms\",\"datePublished\":\"2017-05-22T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/\"},\"wordCount\":663,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/\",\"name\":\"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2017-05-22T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus","description":"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2017-05-22T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Adv Anton Alberts","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms","datePublished":"2017-05-22T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/"},"wordCount":663,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/","name":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2017-05-22T22:00:00+00:00","description":"Die departement van handel en nywerheid is van kardinale belang vir die land se welstand omdat dit die land se sake plaaslik en oorsee bestuur, en om","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/ideologie-dobbel-met-suid-afrika-se-toekoms\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Ideologie dobbel met Suid-Afrika se toekoms"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":105,"user_id":25,"is_guest":0,"slug":"adv-anton-alberts","display_name":"Adv Anton Alberts","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"Alberts","first_name":"Adv Anton Alberts","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60883","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=60883"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60883\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=60883"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=60883"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=60883"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=60883"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}