{"id":60714,"date":"2021-06-11T00:00:00","date_gmt":"2021-06-10T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/"},"modified":"2023-09-19T19:12:19","modified_gmt":"2023-09-19T17:12:19","slug":"vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/","title":{"rendered":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok"},"content":{"rendered":"<p>Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van lewensnoodsaaklike Covid-19-toerusting wat waarskynlik honderde miljoene rand beloop.<\/p>\n<p>Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid doen tans oorsigbesoek by alle hospitale regdeur die land.<\/p>\n<p>Ewe ontstellend was groot hoeveelhede onverwyderde mediese afval wat glo met die Covid-19-virus gekontamineer is wat by die hospitaal staan en ophoop aangesien die kontrakteur wat die verwydering doen, glo nie betaal word nie en aan wie sowat R16 miljoen verskuldig is.<\/p>\n<p>Geboue wat opgerig moes word vir die behandeling van Covid-19-pasi&#xEB;nte staan half-gebou en verlate met geen teken dat daar nog enige werk gedoen word nie.<\/p>\n<p>Al die foto&#x2019;s by hierdie verklaring oor bogenoemde, is vanmiddag deur die VF Plus self geneem.<\/p>\n<p>Personeel het aan die VF Plus ges&#xEA; die groot hoeveelhede nuwe toerusting en beskermende toerusting is verlede jaar reeds ontvang om gereed te maak vir die eerste vlaag Covid-19. Dit l&#xEA; ongebruik en verlate in &#x2018;n groot saal by die hospitaal terwyl Suid-Afrika nou reeds sy derde golf van Covid-19 binnegaan.<\/p>\n<p>Dit is bekend dat gesondheidspersoneel gebuk gegaan het onder groot tekorte van veral beskermende toerusting en dat baie in alle waarskynlikheid hul lewe ingeboet het weens &#x2018;n tekort aan di&#xE9; toerusting.<\/p>\n<p>Baie Suid-Afrikaners wat gered kon word, het waarskynlik ook gesterf vanwe&#xEB; &#x2018;n tekort aan toerusting wat hier bloot in groot hoeveelhede opgehoop en totaal vermors staan.<\/p>\n<p>Oor die lewensbedreigende mediese afval wat oop en bloot staan en ophoop, is op navraag aan die VF Plus ges&#xEA; die situasie is dieselfde by baie provinsiale hospitale in Gauteng.<\/p>\n<p>Daar is geen twyfel nie dat die situasie &#x2018;n ernstige gesondheidskrisis skep en indien dit wel dieselfde is by ander hospitale, moet daar onmiddellik opgetree word om alternatiewe maatre&#xEB;ls te tref om die afval te laat verwyder.<\/p>\n<p>Die Gautengse departement van gesondheid sal antwoorde moet verskaf oor die ongebruikte toerusting en die nie-betaling van die kontrakteurs om die mediese afval te verwyder.<\/p>\n<p>VF Plus hou ook die nasionale departement van gesondheid verantwoordelik hiervoor aangesien die nasionale departement veronderstel is om ook &#x2018;n oorsig rol oor die nege provinsies uit te voer.<\/p>\n<p>Die VF Plus gaan nou met die grootste erns druk op die regering uitoefen om op te tree teen hierdie soort vermorsing van belastingbetalersgeld, die lewens wat daardeur in gevaar gestel word en teen die wanbestuur en wanadministrasie by alle staatshospitale.<\/p>\n<p>Wat by Kopanong gebeur, is &#x2018;n skokkende vergryp en skending van menseregte. Dit is lewensgevaarlik vir almal by die hospitaal en die VF Plus sal werk daarvan maak of vas te stel wat die situasie by ander hospitale is.<\/p>\n<p>Die aangeleentheid moet deeglik ondersoek word en mense wat hulle aan ernstige wangedrag skuldig gemaak het moet vervolg word en selfs tronk toe gaan. Daar kan nie langer toegelaat word dat mense wat vir sulke vergrype verantwoordelik is, skotvry daarvan afkom nie.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van lewensnoodsaaklike Covid-19-toerusting wat waarskynlik honderde miljoene rand beloop. Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid doen tans oorsigbesoek by alle hospitale regdeur die land. Ewe ontstellend was groot hoeveelhede onverwyderde mediese afval wat glo met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":63925,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[496],"ppma_author":[301],"class_list":["post-60714","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-mediaverklarings","tag-philip-van-staden"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-06-10T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-09-19T17:12:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"724\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Philip van Staden\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok\",\"datePublished\":\"2021-06-10T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-09-19T17:12:19+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/\"},\"wordCount\":512,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg\",\"keywords\":[\"philip van staden\"],\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/\",\"name\":\"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg\",\"datePublished\":\"2021-06-10T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-09-19T17:12:19+00:00\",\"description\":\"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/05\\\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg\",\"width\":1024,\"height\":724},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus","description":"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2021-06-10T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-09-19T17:12:19+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":724,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Philip van Staden","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok","datePublished":"2021-06-10T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-09-19T17:12:19+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/"},"wordCount":512,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg","keywords":["philip van staden"],"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/","name":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg","datePublished":"2021-06-10T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-09-19T17:12:19+00:00","description":"Die VF Plus het vandag met &#x2018;n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/freedomfront-plus-homepage-29.jpg","width":1024,"height":724},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vermorsing-van-covid-19-toerusting-en-opeenhoping-van-covid-19-gekontamineerde-mediese-afval-skok\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":301,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"philip-van-staden","display_name":"Philip van Staden","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-mr-philip-van-staden-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-mr-philip-van-staden-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60714","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=60714"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60714\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":69982,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60714\/revisions\/69982"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/63925"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=60714"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=60714"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=60714"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=60714"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}