{"id":60108,"date":"2014-04-07T00:00:00","date_gmt":"2014-04-06T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/"},"modified":"2014-04-07T00:00:00","modified_gmt":"2014-04-06T22:00:00","slug":"vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/","title":{"rendered":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die kollig laat val op plaasmoorde, regstellende aksie en grondhervorming en het weer daarop gewys dat die party die &#x2018;goue formule&#x2019; het om die belange van minderhede te beskerm en te bevorder.<\/p>\n<p>Dr. Mulder, adv. Anton Alberts (LP), mnr. Wouter Wessels (nasionale jeugleier), mnr. Pieter Vorster en dr. Lourie Bosman het &#x2018;n feitlik volgepakte saal op die dorp se skouterrein toegespreek en gepraat oor sake wat veral boere direk raak.<\/p>\n<p>Dr. Mulder het verwys na die onlangse voorval by Ermelo waar &#x2018;n bejaarde boer wreed op sy plaas vermoor is en het weer &#x2018;n dringende beroep op die regering gedoen om plaasaanvalle tot prioriteitsmisdaad te laat verklaar.<\/p>\n<p>&#x201C;Die moord by Ermelo is opnuut &#x2018;n bewys van die graad van die wreedheid wat met die aanvalle gepaard gaan. In soveel gevalle word nie eens iets gesteel nie. Dit laat ongetwyfeld die vraag ontstaan of misdaad werklik die motief agter die meeste van die aanvalle is.<\/p>\n<p>&#x201C;In Suid-Afrika is die risiko dubbel so groot dat &#x2018;n plaasboer eerder as &#x2018;n polisieman vermoor sal word, en die tyd het aangebreek dat ernstige stappe in die verband geneem word, het dr. Mulder ges&#xEA;.<\/p>\n<p>Dr. Bosman het die DA aangevat oor die party se steun aan die heroopstel van grondeise. Hy het daarop gewys hoe hy in die DA-koukus ernstig beswaar gemaak het teen die DA se skielike ondersteuning van die nuwe grondeise-proses.<\/p>\n<p>&#x201C;Eers toe daar duidelik groot ontevredenheid en weerstand van die kant van die landbousektor gekom het, het die DA &#x2018;n skynpoging aangewend om sy steun hieroor te verdoesel deur voor te stel dat die eiseproses net &#x2018;n jaar moet wees en nie vyf jaar nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Hulle flous niemand hiermee nie. Of die verwagte aantal eise oor een jaar of oor vyf jaar ingestel gaan word, is irrelevant. Dit gaan ewe lank duur om af te handel en die skade wat dit gaan aanrig gaan ewe groot wees.<\/p>\n<p>&#x201C;Dit sal landboubedrywighede en voedselsekerheid in die land ernstig in die gedrang bring. Indien die DA werklik erns gehad het om die ANC voorstelle te wysig, moes hulle dit reeds in die betrokke portefeuljekomitee gedoen het. Toe het hulle geswyg,&#x201D; het dr. Bosman ges&#xEA;.<\/p>\n<p>Mnr. Pieter Vorster het daarop gewys dat Suid-Afrika is &#x2018;n land van minderhede is en het ges&#xEA; die VF Plus het die &#x201C;goue formule&#x201D; wat die regte en belange van minderheidsgemeenskappe, in samehang met die nasionale belang, bevorder.<\/p>\n<p>Hy het ges&#xEA; die VF Plus bevind hom met hierdie uitgangspunt op die morele ho&#xEB; grond en bied &#x2018;n politieke tuiste aan almal wat die &#x2018;wenformule&#x2019; onderskryf.<\/p>\n<p>Mnr. Wessels het die kollig op regstellende aksie laat val en het daarop gewys hoe veral wit en bruin jeugdiges daardeur benadeel word. Hy het gevra hoe mense steeds kan stem vir &#x2018;n party wat regstellende aksie voorstaan en hulself sodoende benadeel.<\/p>\n<p>Op sy beurt het adv. Alberts onder meer gepraat oor die VF Plus se reuse eis van sowat R80 miljard in &#x2018;n klasaksie-geding teen Transnet, en het ges&#xEA; die saak behoort in die afsienbare toekoms voor die hof te dien.<\/p>\n<p>Die VF Plus tree op namens duisende pensioentrekkers van Transnet wat in die grootste ellende gedompel is weens di&#xE9; liggaam se bestuur van hul pensioenfonds.<\/p>\n<p>Dr. Lourie Bosman is &apos;&#x2019;n voormalige DA-parlementslid en president van Agri SA en tans &apos;n VF Plus kandidaat. Mnr. Pieter Vorster is die vorige voorsitter van die Afrikanerbond en ook &apos;n VF Plus-kandidaat.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 674 6670 \/ 083 419 5403<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die kollig laat val op plaasmoorde, regstellende aksie en grondhervorming en het weer daarop gewys dat die party die &#x2018;goue formule&#x2019; het om die belange van minderhede te beskerm en te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[102],"class_list":["post-60108","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-04-06T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Pieter Mulder\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo\",\"datePublished\":\"2014-04-06T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/\"},\"wordCount\":647,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/\",\"name\":\"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-04-06T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus","description":"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus","og_description":"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2014-04-06T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Pieter Mulder","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo","datePublished":"2014-04-06T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/"},"wordCount":647,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/","name":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2014-04-06T22:00:00+00:00","description":"Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, en ander leiersfigure in die VF Plus het Saterdag, 5 April, met &#x2018;n verkiesingsvergadering op Ermelo die","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-plaas-kollig-op-plaasmoorde-grondhervorming-en-regstellende-aksie-op-vergadering-in-ermelo\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"VF Plus plaas kollig op plaasmoorde, grondhervorming en regstellende aksie op vergadering in Ermelo"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":102,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"dr-pieter-mulder","display_name":"Dr Pieter Mulder","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-pieter-mulder-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/freedomfront-plus-author-pieter-mulder-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Pieter Mulder","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=60108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60108\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=60108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=60108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=60108"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=60108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}