{"id":59911,"date":"2020-07-14T00:00:00","date_gmt":"2020-07-13T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/"},"modified":"2020-07-14T00:00:00","modified_gmt":"2020-07-13T22:00:00","slug":"vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/","title":{"rendered":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie"},"content":{"rendered":"<p>(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)<\/p>\n<p>Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaners was aanvanklik geduldig omdat hulle geweet het dat die Covid-19-pandemie nie bestry kan word sonder genoeg hospitaalbeddens, gesondheidsorgwerkers en persoonlike beskermende toerusting nie. Suid-Afrika is egter steeds in die wagkamer van die dokter terwyl professionele persone in die gesondheidsorgsektor gedwing word om te kies wie gaan leef en wie gaan sterf.<\/p>\n<p>Gesondheidsorgwerkers waarsku teen &apos;n akute tekort aan beddens en ho&#xEB;druk-suurstofstelsels wat die lewens sal red van diegene wat ernstig siek word met Covid-19.<\/p>\n<p>Volgens die jongste syfers van die Johns Hopkins Universiteit is Suid-Afrika elfde op die lys van die meeste aantal infeksies w&#xEA;reldwyd. Daar moet gewaak word om nie Suid-Afrika se besmettingskoers met die sterftesyfer &#x2018;n suikerlagie te gee nie. Die gevreesde infeksie-piek word nou eers genader. Net die tyd sal leer hoe laag die sterftesyfers werklik is.<\/p>\n<p>Korrupsie en wanbestuur onder die ANC-regering is die kanker wat Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel siek gemaak het &#8211; vitamien-ANC werk al vir 26 jaar nie. Waarom sal dit nou werk?<\/p>\n<p>Die ANC probeer sy eie onvermo&#xEB; verberg deur die nasionale gesondheidsversekering (NGV) as &#x2018;n wonderkuur vir die land se gesondheidsprobleme voor te hou.<\/p>\n<p>Die NGV is egter niks anders nie as &#x2018;n strategie om di&#xE9; wat het, te straf vir die ANC se onvermo&#xEB; vanaf 1994 om te voorsien aan di&#xE9; wat nie het nie.<\/p>\n<p>Die &#x201C;ons teen hulle&quot;-benadering is &#x2018;n uiters gevaarlike benadering vir die gebrekkige gesondheidsorg in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Die gesondheidsdepartement se misbruik van belastingbetalersgeld die afgelope 26 jaar het Suid-Afrika se gesondheidsorg &#x2018;n lang en pynlike dood laat sterf.<\/p>\n<p>Dit blyk duidelik uit die R10 miljoen wat die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement vermors het met die onlangse aankoop van sogenaamde motorfiets-ambulanse. Aanvanklik het die minister van gesondheid aangekondig dat hierdie motorfietse gebruik sou word as veeldoelige voertuie wat onder meer pasi&#xEB;nte sou vervoer, maar dit blyk nou niks meer as &#x2018;n Ubermeds-diens te wees nie.<\/p>\n<p>Die premier van Noordwes se keuse om in &#x2018;n Gautengse hospitaal behandel te word en nie in Noordwes nie, laat &#x2018;n vraagteken hang agter di&#xE9; provinsie se vermo&#xEB; om die nodige gesondheidsorg aan sy inwoners te verskaf. Gewone Suid-Afrikaners moet net soos die premier van Noordwes in staat gestel word om te kies waar hulle behandel wil word.<\/p>\n<p>Die VF Plus salueer elke gesondheidswerker wat die afgelope maande onvermoeid gewerk het en die dokters wat tans inkomste verloor as gevolg van Covid-19.<\/p>\n<p>Navrae: 076 629 6219<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>(Debat in Nasionale Raad van Provinsies) Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg. Suid-Afrikaners was aanvanklik geduldig omdat hulle geweet het dat die Covid-19-pandemie nie bestry [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[306],"class_list":["post-59911","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-07-13T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Armand Cloete\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie\",\"datePublished\":\"2020-07-13T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/\"},\"wordCount\":476,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/\",\"name\":\"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2020-07-13T22:00:00+00:00\",\"description\":\"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus","description":"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus","og_description":"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2020-07-13T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Armand Cloete","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie","datePublished":"2020-07-13T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/"},"wordCount":476,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/","name":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2020-07-13T22:00:00+00:00","description":"(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-in-nrp-verwerp-begroting-van-gesondheidsdepartement-regering-kon-nie-daarin-slaag-om-gesondheidstelsel-vir-covid-19-infeksies-voor-te-berei-nie-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":306,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"armand-cloete","display_name":"Armand Cloete","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Armand_Cloete_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Armand_Cloete_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59911","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=59911"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59911\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=59911"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=59911"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=59911"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=59911"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}