{"id":59768,"date":"2021-03-02T00:00:00","date_gmt":"2021-03-01T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/"},"modified":"2021-03-02T00:00:00","modified_gmt":"2021-03-01T22:00:00","slug":"vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/","title":{"rendered":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes"},"content":{"rendered":"<p>(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)<\/p>\n<p>Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat die toepassing van onoordeelkundige regstellende aksie (RA), swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en die gepaardgaande korrupsie die kernoorsake is vir di&#xE9; provinsie se verval.<\/p>\n<p>Die omvang van hierdie verval, korrupsie en die ineenstorting van dienste op alle regeringsvlakke is in 2020 met die Covid-19 krisis ten volle bloot gel&#xEA;.<\/p>\n<p>Die premier het in sy provinsiale rede bloot sy vorige beloftes oor die bestryding van korrupsie en die regstel van wanbestuur in die provinsie herhaal sonder om enige konkrete resultate voor te hou.<\/p>\n<p>Munisipaliteite kry steeds gekwalifiseerde ouditverslae, infrastruktuur gaan daagliks agteruit, kernposte word steeds nie met bekwame mense gevul nie en korrupsie het toegeneem tydens die pandemie.<\/p>\n<p>Die feit dat die provinsiale regering steeds onder die administrasie van die nasionale departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) is, ondermyn die oorsigrol van die wetgewer terwyl daar skynbaar algemene verwarring in die regering heers oor die magte en bevoegdhede van die premier en sy provinsiale kabinet.<\/p>\n<p>Die premier het in sy rede geen helderheid hieroor gebring nie en het die kwessie bloot ge&#xEF;gnoreer. Die VF Plus het in besonder aan die premier gevra of die provinsiale rede sy eie is, of di&#xE9; van die nasionale departement.<\/p>\n<p>Die VF Plus het tydens die debat hulde gebring aan gemeenskapsorganisasies soos AfriForum en Solidariteit Helpende Hand, boereverenigings, sake-ondernemings, kerke en alle individue wat moes inspring en met spesiale inisiatiewe vorendag kom om die nood te verlig tydens die inperking.<\/p>\n<p>Die feit dat regeringsbystand meestal vertraag is weens swak beplanning of onbevoegdheid, het hierdie organisasies onder verdere druk geplaas. Dit is jammer dat die premier nie enige erkenning gegee het aan die reuse-rol wat hierdie organisasies gespeel het om noodverligting in die provinsie te bring nie.<\/p>\n<p>Noordwes se gemeenskappe het spontaan saamgewerk in hierdie tydperk, ten spyte van volgehoue rasverdelende uitsprake deur sommige politici in die provinsie.<\/p>\n<p>Die VF Plus sal voortgaan om korrupsie, wanbestuur en die gevolge van RA en SEB in Noordwes uit te wys en te bestry. Die party gaan daarop aandring dat die pas gestigte bestuurskomitee, wat aangestel is om die nasionale ingryping in die provinsie te evalueer, sy werk bespoedig om stabiliteit te herstel.<\/p>\n<p>Kiesers sal in die komende verkiesings hul oordeel fel oor die verval van die eens vooruitstrewende Noordwes-provinsie wat die ANC op alle regeringsvlakke in die steek gelaat het.<\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>(Debat oor Noordwes-provinsiale rede) Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat die toepassing van onoordeelkundige regstellende aksie (RA), swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en die gepaardgaande korrupsie die kernoorsake is vir di&#xE9; provinsie se verval. Die omvang van hierdie verval, korrupsie en die ineenstorting van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[170],"class_list":["post-59768","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-03-01T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"De Wet Nel\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes\",\"datePublished\":\"2021-03-01T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/\"},\"wordCount\":425,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/\",\"name\":\"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-03-01T22:00:00+00:00\",\"description\":\"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus","description":"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus","og_description":"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2021-03-01T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"De Wet Nel","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes","datePublished":"2021-03-01T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/"},"wordCount":425,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/","name":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2021-03-01T22:00:00+00:00","description":"(Debat oor Noordwes-provinsiale rede)Tydens die debat oor die Noordwes-premier, Job Mokgoro, se provinsiale rede het die VF Plus weereens beklemtoon dat","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/vf-plus-benadruk-vernietigende-impak-van-regstellende-aksie-swart-ekonomiese-bemagtiging-en-korrupsie-onder-anc-in-noordwes\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"VF Plus benadruk vernietigende impak van regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en korrupsie onder ANC in Noordwes"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":170,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"de-wet-nel","display_name":"De Wet Nel","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_De_Wet_Nel_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_De_Wet_Nel_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59768","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=59768"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59768\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=59768"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=59768"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=59768"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=59768"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}