{"id":59435,"date":"2021-10-19T00:00:00","date_gmt":"2021-10-18T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/"},"modified":"2021-10-19T00:00:00","modified_gmt":"2021-10-18T22:00:00","slug":"opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/","title":{"rendered":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys momentum op.<\/p>\n<p>Dit is selfs meer kommerwekkend dat beheerliggame van skole en universiteite aktief daaraan deelneem. In di&#xE9; verband kan die uitslag van die plaaslike verkiesing &apos;n belangrike invloed uitoefen. <\/p>\n<p>In basiese onderwys vind die transformasie op die mikro- sowel as makrovlak plaas. Die onlangse besluit van die Ho&#xEB;rskool DF Malan om na die DF Akademie hernoem te word, is maar die mees onlangse in &apos;n lys van vrywillige afstanddoening van die verlede. In die skrywe daaroor, vermeld die skoolbeheerliggaam dat dit die volgende stap is om die skool van die eertydse politikus te &quot;ontkoppel&quot;. <\/p>\n<p>Op makrovlak is die departement in die finale fase daarvan om &apos;n &quot;nuwe, inklusiewe en gedekolonialiseerde&quot; leerplan vir geskiedenis by skole in te voer. Die huidige leerplan, veral soos dit in handboeke gestalte vind, is reeds anti-Westers in die algemene geskiedenis; en militant anti-wit en anti-Afrikaner in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.<\/p>\n<p>Indien die departement dit steeds te &quot;Westers geori&#xEB;nteerd&#x201D; vind, kan die nuwe poging niks anders as naakte propaganda wees nie. <\/p>\n<p>Dit is natuurlik die omgewing wat op makrovlak geskep word, wat maak dat &apos;n skoolbeheerliggaam, soos di&#xE9; van die Ho&#xEB;rskool DF Malan, nie langer kan wag om van sy historiese wortels te &quot;ontkoppel&quot; nie. <\/p>\n<p>Op ho&#xEB;r onderwysvlak volg die departement reeds sedert 2003 aktief &apos;n beleid om universiteite te verengels. Die feit dat ander inheemse tale nie tot universiteitsvlak ontwikkel is nie, word as voorwendsel gebruik om Afrikaans af te gradeer. Weereens was dit nie vir die departement nodig om aksie te neem nie. Universiteitsowerhede het, moontlik om departementele guns te wen, self vir die ondergang vir Afrikaans as akademiese taal gesorg. <\/p>\n<p>Een rede waarom die departemente sowel as onderriginstellings so eensydig kon optree, is die persepsie dat Afrikaners en Afrikaanssprekendes die optrede steun. Dit hou direkte verband met die beleid van partye wat die meerderheid van hierdie gemeenskappe se steun in verkiesings sedert 1994 ontvang het. <\/p>\n<p>Die VF Plus se goeie vertoning in die 2019-algemene verkiesing het onder meer Afrikaans terug op die openbare agenda geplaas. Hoewel die party deurentyd weerstand teen departementele neigings gebied het, is geoordeel dat &apos;n meerderheid Afrikanerstemme op partye wat dit ondersteun het, uitgebring is. N&#xE1; die uitslag moes rolspelers oor die volle spektrum weer van die behoefte om Afrikaans te handhaaf, sowel as om histories gewortel te bly, kennis neem.<\/p>\n<p>Die munisipale verkiesing van 2021 is nie net belangrik vir die wyse waarop munisipale dienste gelewer gaan word nie, maar ook vir die lewering van onderwysdienste in Afrikaans.<\/p>\n<p>Diegene vir wie Afrikaans belangrik is, moet deeglik kennis neem van die bre&#xEB;r raamwerk waarbinne hulle beweeg. Langtermynbeplanning vir Afrikaans as universiteitstaal moet gedoen word, terwyl agteruitgang van die taal aan openbare universiteite gestuit word. <\/p>\n<p>Die VF Plus doen intussen alles moontlik om die omgewing vir instansies soos Akademia te verbeter. So is onverbiddelik standpunt ingeneem teen die siening van die minister van ho&#xEB;r onderwys, dr. Blade Nzimande, dat private instellings van ho&#xEB;r onderrig onder dieselfde taalbeleid as openbare universiteite moet val.<\/p>\n<p>Verder moet private instellings wat aan die vereistes voldoen, toegelaat word om universiteite genoem te word. Hulle moet ook die titel van professor aan akademici wat dit verdien, kan toeken. Die VF Plus het in die parlement vir al hierdie regte opgestaan en sal daarmee voortgaan.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys momentum op. Dit is selfs meer kommerwekkend dat beheerliggame van skole en universiteite aktief daaraan deelneem. In di&#xE9; verband kan die uitslag van die plaaslike verkiesing &apos;n belangrike invloed uitoefen. In basiese onderwys [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-59435","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-10-18T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word\",\"datePublished\":\"2021-10-18T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/\"},\"wordCount\":605,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/\",\"name\":\"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-10-18T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus","description":"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus","og_description":"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2021-10-18T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word","datePublished":"2021-10-18T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/"},"wordCount":605,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/","name":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2021-10-18T22:00:00+00:00","description":"Terwyl die veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing aan die gang is, bou die staatsgedrewe projek vir transformasie in alle vlakke van onderwys","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/opvoeding-en-onderwys-vloedgolf-van-vyandige-transformasie-kan-net-deur-gekordineerde-optrede-gestuit-word\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Opvoeding en onderwys: Vloedgolf van vyandige transformasie kan net deur geko\u00c3\u00b6rdineerde optrede gestuit word"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59435","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=59435"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59435\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=59435"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=59435"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=59435"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=59435"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}