{"id":59433,"date":"2021-09-09T00:00:00","date_gmt":"2021-09-08T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/"},"modified":"2021-09-09T00:00:00","modified_gmt":"2021-09-08T22:00:00","slug":"inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/","title":{"rendered":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik"},"content":{"rendered":"<p>Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om met iemand wat deur apartheid bevoordeel of benadeel is, &apos;n onderhoud te voer. Die vrae wat hulle moet vra, word geformuleer om voorafgestelde opvattings te bevestig. (Voorbeelde van vrae onderaan verklaring)<\/p>\n<p>Dit is gewoonlik die mense wat om onderhoude genader word, wat kla. Volgens hulle laat die vrae nie ruimte vir &apos;n gebalanseerde reaksie nie. Onderwysers, aan die ander kant, reageer dat hulle geen keuse het nie en slegs voorgeskrewe projekte aan leerders deurgee.<\/p>\n<p>Twee sake wat aan die grondslag van onderwys l&#xEA;, kom hierdeur ter sprake: Die een is die rolspelers in kurrikulumvorming (of in gewone taal, wie besluit wat kinders leer); en die ander is die ideologiese aard van kennis.<\/p>\n<p>&apos;n Algemene misverstand lui dat kennis objektief vasgestel kan word en dat onderwysinstansies bloot die waarheid aan studente behoort oor te dra. In werklikheid word alle kennis, maar by uitstek in die geesteswetenskappe, deur &apos;n mens se agtergrond en opvattings be&#xEF;nvloed.<\/p>\n<p>Apartheid is &apos;n goeie voorbeeld: Die teenstanders daarvan se sienings van wat gebeur het en wat die bedoeling van elke aksie was, is die enigste geldige perspektief. Diegene wat destyds aan bewind was, of iemand wat hul aksies of bedoelings vertolk, het eintlik niks te s&#xEA; nie; wat hulle s&#xEA; &apos;bevestig&apos; net hul berouloosheid en morele verwerplikheid.<\/p>\n<p>Geskiedskrywing beteken dat &apos;n saak uit elke hoek beskryf word. Met ander woorde, iemand wat wil weet wat dr. Hendrik Verwoerd met &apos;n bepaalde aksie probeer doen het, dit doen deur sy eie uitsprake te bestudeer; nie die van hoofman Albert Luthuli nie. Aan die ander kant is Verwoerd nie &apos;n betroubare bron oor wat Luthuli sou bedoel nie.<\/p>\n<p>Geskiedenishandboeke vir Suid-Afrikaanse skole gee dikwels voor om &quot;brongebaseerd&quot; te werk. In werklikheid word uitsprake van verskillende rolspelers spesifiek uitgesoek om &apos;n siening wat vooraf vasgestel is, te bevestig. Dieselfde geld dan vir opdragte wat leerders moet uitvoer, soos hierdie geval bevestig.<\/p>\n<p>Sover dit kurrikulumvorming aanbetref, is daar geen twyfel nie dat onderwysers in die klas die oorweldigende rol speel. Hulle werk binne die raamwerk van die sogenaamde kurrikulum en assesserings-beleidsverklaring (KABV) (CAPS in Engels) vir elke vak. Di&#xE9; verklarings word deur handboekskrywers vertolk en dit is wat onderwysers gewoonlik in die opstel van lesplanne gebruik.<\/p>\n<p>Opvallend is dat die KABV heelwat ruimte laat in hoe die voorgeskrewe inhoud in die klas behandel kan word. &apos;n Deeglike ontleding daarvan wys dat &apos;n eensydige weergawe van die geskiedenis nie deur die departement van basiese onderwys voorgeskryf word nie. Uitgewers voorsien egter watter inhoud die departement en skole eintlik wil sien en vul boeke daarmee. Dit is presies die geval met hierdie opdrag.<\/p>\n<p>Die VF Plus wil onderwysers aanmoedig om in gevalle waar &quot;voorgeskrewe&quot; inhoud hulle ongemaklik maak, die KABV te raadpleeg om te sien wat werklik voorgeskryf word. Vryhede wat nie aangegryp word nie, verdwyn of raak waardeloos.<\/p>\n<p>Die VF Plus wil by Afrikaanse skole en onderwysers daarop aandring om die beskikbare vryhede aan te gryp.<\/p>\n<\/p>\n<p>Voorbeelde van vrae soos van leerder ontvang:<\/p>\n<p>1. Hoe het die apartheidsjare u kinderjare be&#xEF;nvloed?<br \/>2. Dink u die Nasionale Party het korrek opgetree teenoor die Gemengde Huwelike Wet en teenoor die Paswet?<br \/>3. Was daar enige struikelblokke wat u moes oorkom gedurende die apartheidsjare?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om met iemand wat deur apartheid bevoordeel of benadeel is, &apos;n onderhoud te voer. Die vrae wat hulle moet vra, word geformuleer om voorafgestelde opvattings te bevestig. (Voorbeelde van vrae onderaan verklaring) [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-59433","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Klagtes oor &amp;apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Klagtes oor &amp;apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-09-08T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik\",\"datePublished\":\"2021-09-08T22:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/\"},\"wordCount\":587,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/\",\"name\":\"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2021-09-08T22:00:00+00:00\",\"description\":\"Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus","description":"Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus","og_description":"Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2021-09-08T22:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik","datePublished":"2021-09-08T22:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/"},"wordCount":587,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/","name":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2021-09-08T22:00:00+00:00","description":"Klagtes oor &apos;n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/inhoud-van-onderwys-skole-moet-die-vryheid-wat-hulle-het-gebruik\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=59433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59433\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=59433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=59433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=59433"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=59433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}