{"id":58225,"date":"2023-01-22T00:00:00","date_gmt":"2023-01-21T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/"},"modified":"2023-05-20T20:34:33","modified_gmt":"2023-05-20T18:34:33","slug":"heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/","title":{"rendered":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik"},"content":{"rendered":"<p>Heeltydse beurtkrag is nou &#8216;n werklikheid.<\/p>\n<p>Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende beampte, mnr. Andr&#xE9; de Ruyter, die bedryfshoof, mnr. Jan Oberholzer en die hoof van opwekking, mnr. Thomas Conradie, het in &#8216;n volledige uiteensetting van die stand van sake by Eskom, aangekondig dat voltydse beurtkrag vir minstens twee jaar verwag moet word.<\/p>\n<p>Die onderliggende boodskap is duidelik: Daar is geen kitsoplossing vir energievoorsiening in Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p>Dit neem nie weg dat alles wat dadelik gedoen kan word, dadelik gedoen moet word nie. Met ander woorde, korrupsie, die lewering van swak gehalte steenkool en werknemers wat nie hulle plig doen nie, moet die nodige aandag kry.<\/p>\n<p>Dit is alles sake wat binne Eskom se beheer is en gewone burgers is toeskouers van &#8216;n proses wat die penarie waarin hulle tans verkeer kan verbeter of verswak &#x2013; afhangende van hoe dit hanteer word.<\/p>\n<p>Daarom moet gewone burgers verantwoordelikheid neem vir dit wat wel binne hul beheer is.<\/p>\n<p>Terwyl kundiges redekawel of hernubare energie die land se probleme kan oplos of nie; of die toekoms tog maar in steenkool is; of groen waterstof die aarde kan red; en of die antwoord kernkrag is, kan huishoudings en kleiner besighede net oplossings in werking stel wat vir hulle bekostigbaar is.<\/p>\n<p>Sonkragstelsels wat aan die netwerk gekoppel is, maar ook rugsteun bied tydens beurtkrag, kan vir kleiner verbruikers die lewe vergemaklik en verliese bekamp.<\/p>\n<p>Netwerkgekoppelde stelsels het die voordeel dat dit oortollige krag vir ander verbruikers beskikbaar stel, maar as die netwerk af is (soos tydens beurkrag) l&#xEA; daardie sonpanele nutteloos op die dak.<\/p>\n<p>Om ten volle onafhanklik te wees, vereis weer &#8216;n wesenlik groter belegging en boonop gaan oortollige krag (nadat batterye ten volle gelaai is) verlore.<\/p>\n<p>&#8216;n Hibriede stelsel wat fotovolta&#xEF;ese panele se krag beskikbaar stel as die netwerk af is en boonop &#8216;n mate van bystandkrag lewer, neem die beste uit al twee moontlikhede.<\/p>\n<p>Dit mag wees dat hierdie oplossing nie alle kragprobleme die hoof sal bied nie, maar dit versag die uitwerking van beurtkrag en verseker &#8216;n mate van ekonomiese aktiwiteit.<\/p>\n<p>Groter ondernemings kan hul eie dieselkragopwekkers aankoop en as&#x2019;t ware Eskom se vloot oopsiklus gasturbines aanvul, terwyl ekonomiese reuse en munisipaliteite selfs die bou van klein modul&#xEA;re kragsentrales kan oorweeg.<\/p>\n<p>Hierdie soort ondernemings kan groot kapitaaluitgawes makliker monster en oor &#8216;n langer tyd afbetaal, as minder kapitaalkragtiges.<\/p>\n<p>Ongelukkig is die meeste munisipaliteite nie eens in staat om hul Eskom-rekeninge te betaal nie en sal dus nie hierdie geleentheid kan gebruik nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Moontlikheid wat tot dusver nog nie veel aandag getrek het nie, is gemeenskapgegronde ondernemings om krag op te wek.<\/p>\n<p>Dit is die soort plan wat die burgerregteorganisasie, AfriForum, gedurende die naweek bekendgemaak het. Sulke beplanning kan met geesdrif begroet word.<\/p>\n<p>In &#8216;n vorige era is reuse ondernemings soos Santam, Sanlam en Avbob tot stand gebring; nie in die eerste plek om wins te maak nie (hoewel wins in die sakew&#xEA;reld onontbeerlik is) maar om saam te doen wat &#8216;n mens nie alleen kan doen nie.<\/p>\n<p>In daardie stadium was dit voorsiening vir skade, aftrede en dood. Tans is die dringendste nood kragvoorsiening.<\/p>\n<p>Dit het in die afgelope week op skokkende manier duidelik geword hoe groot die skade van kragonderbrekings op die landbou is.<\/p>\n<p>Dit maak die landbousektor &#8216;n logiese bron van fondse vir &#8216;n gemeenskapgegronde kragfirma. So kan die verlede herhaal word, toe landboukapitaal gebruik is om die hele ekonomie te bevoordeel.<\/p>\n<p>Die VF Plus herhaal sy oproep dat die mark vir elektrisiteit oopgestel moet word. Enigeen met die ondernemingsgees en vermo&#xEB; om tot kragvoorsiening by te dra, moet dit binne die perke van veiligheid en tegniese standaarde kan doen.<\/p>\n<p>Die politieke gevolge van &#8216;n staat wat nie meer die spreekwoordelike water en ligte kan afsny nie, is verreikend.<\/p>\n<p>Dit is tyd om die ANC-regering by die stembus, maar ook in die bedryf van staatsondernemings soos Eskom, te verslaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Heeltydse beurtkrag is nou &#8216;n werklikheid. Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende beampte, mnr. Andr&#xE9; de Ruyter, die bedryfshoof, mnr. Jan Oberholzer en die hoof van opwekking, mnr. Thomas Conradie, het in &#8216;n volledige uiteensetting van die stand van sake by Eskom, aangekondig dat voltydse [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[89],"class_list":["post-58225","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Heeltydse beurtkrag is nou &#039;n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Heeltydse beurtkrag is nou &#039;n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-01-21T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-20T18:34:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik\",\"datePublished\":\"2023-01-21T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:34:33+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/\"},\"wordCount\":677,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/\",\"name\":\"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2023-01-21T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:34:33+00:00\",\"description\":\"Heeltydse beurtkrag is nou 'n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus","description":"Heeltydse beurtkrag is nou 'n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus","og_description":"Heeltydse beurtkrag is nou 'n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2023-01-21T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-20T18:34:33+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik","datePublished":"2023-01-21T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:34:33+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/"},"wordCount":677,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/","name":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2023-01-21T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:34:33+00:00","description":"Heeltydse beurtkrag is nou 'n werklikheid.Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/heeltydse-beurtkrag-vir-jare-wens-eskom-die-beste-toe-maar-raak-so-energieselfstandig-as-moontlik\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Heeltydse beurtkrag vir jare: Wens Eskom die beste toe, maar raak so energieselfstandig as moontlik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=58225"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58225\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":59025,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58225\/revisions\/59025"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=58225"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=58225"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=58225"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=58225"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}