{"id":58145,"date":"2018-05-15T00:00:00","date_gmt":"2018-05-14T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/"},"modified":"2023-05-20T20:11:31","modified_gmt":"2023-05-20T18:11:31","slug":"begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/","title":{"rendered":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat &#8211; Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek"},"content":{"rendered":"<p>Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook ges&#xEA; hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in &#8216;n poging om oplossings hiervoor te vind.<\/p>\n<p>Dit was nadat dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, aan die minister ges&#xEA; het dit is belangrik om gesprek oor plaasaanvalle te voer in &#8216;n poging om die statistiek te verfyn en om in besonder nader inligting te bekom oor die slagoffers van plaasaanvalle.<\/p>\n<p>Dr. Groenewald het aan minister Cele ges&#xEA; hy verwelkom sy besluit om syfers oor plaasmoorde wel beskikbaar te stel. Hy het ges&#xEA; daar was die afgelope drie jaar &#8216;n toename in aanvalle, en dat di&#xE9; soort misdaad net effektief bestry kan word indien daar behoorlike statistiek beskikbaar is.<\/p>\n<p>Die polisie het nou vir die eerste keer gedoen wat die VF Plus al vir byna twee dekades bepleit, en dit is om &#8216;n kundige polisiekommissaris uit polisie-geledere aan te stel. Net so het minister Cele polisie-ervaring na &#8216;n paar jaar diens as kommissaris. Daar is dus nie meer &#8216;n verskoning om misdaad nie effektief te bestry nie.<\/p>\n<p>Die VF Plus wil al die lede van die polisiediens bedank vir die harde werk wat hulle verrig om van Suid-Afrika &#8216;n beter plek te maak. Hulle werk hard en is pligsgetrou in soms lewensgevaarlike omstandighede om die mense van Suid-Afrika te beveilig. Danksy hul toewyding is Suid-Afrika &#8216;n beter plek om in te woon.<\/p>\n<p>Daar moet ook spesiaal dankie ges&#xEA; word aan die sowat 5 500 lede wat deel is van die polisie se openbare orde-eenheid. Hulle het volgens die polisie se parlement&#xEA;re portefeuljekomitee opgetree by sowat 14 374 voorvalle van geweld en protesoptrede in die laaste jaar.<\/p>\n<p>Dr. Groenewald s&#xEA; hy het by die onluste in Noordwes gesien hoe di&#xE9; lede lang ure werk en moeg raak terwyl hulle as versperring moet dien tussen &#8216;n onbevoegde regering en die mense van Suid-Afrika om die mense te beskerm.<\/p>\n<p>Ek doen &#8216;n beroep op minister Cele om hard en duidelik met die regering te praat aangesien die openbare oproerigheid weens swak dienslewering voor die regering se deur gel&#xEA; kan word. Nou moet die polisie die gevolge van &#8216;n swak regering hanteer.<\/p>\n<p>Die VF Plus is sedert 1999 op rekord oor sy uitspraak dat die polisiekommissaris nie &#8216;n politieke aanstelling kan wees nie. Dit moet &#8216;n ervare, kundige persoon uit die geledere van die polisie wees. Die polisie het dit nou. Genl. Khehla Sitole is ervare, kundig, en hy het andere kundige lede om hom aangestel.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n skande om te hoor hoe &#8216;n adjudant-offisier van &#8216;n elite-eenheid soos die Valke in hegtenis geneem word en dit blyk dat hy die meesterbrein is agter transito- en ander rooftogte. Hierdie soort kanker besoedel ook die lede wat harde werk doen en dit kan nie toegelaat word nie.<\/p>\n<p>Kontaknommers: 083 627 4397 \/ 065 801 7216<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook ges&#xEA; hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in &#8216;n poging om oplossings hiervoor [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[91],"class_list":["post-58145","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-05-14T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-20T18:11:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Pieter Groenewald\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat &#8211; Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek\",\"datePublished\":\"2018-05-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:11:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/\"},\"wordCount\":523,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/\",\"name\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-05-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:11:31+00:00\",\"description\":\"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat &#8211; Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus","description":"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus","og_description":"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2018-05-14T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-20T18:11:31+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Dr Pieter Groenewald","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat &#8211; Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek","datePublished":"2018-05-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:11:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/"},"wordCount":523,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/","name":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2018-05-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:11:31+00:00","description":"Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-polisie-en-onafhanklike-polisie-ondersoekdirektoraat-regering-stem-in-om-statistiek-oor-plaasaanvalle-met-vf-plus-te-bespreek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat &#8211; Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":91,"user_id":7,"is_guest":0,"slug":"dr-pieter-groenewald","display_name":"Dr Pieter Groenewald","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Pieter Groenewald","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58145","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=58145"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58145\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":58945,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58145\/revisions\/58945"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=58145"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=58145"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=58145"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=58145"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}