{"id":58125,"date":"2018-05-15T00:00:00","date_gmt":"2018-05-14T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/"},"modified":"2023-05-20T20:06:15","modified_gmt":"2023-05-20T18:06:15","slug":"begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/","title":{"rendered":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid &#8211; Regeringsinmenging kniehalter ekonomie"},"content":{"rendered":"<p>Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.<\/p>\n<p>Die VF Plus stel die volgende voor om groei aan te wakker:<\/p>\n<p>1. Die departement van handel en nywerheid en die kommissie oor Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet &#8216;n sosio-ekonomiese impakstudie doen oor die impak van SEB op die land se ekonomie in sy geheel, en in die besonder oor die effek daarvan op almal wat deur SEB benadeel word.<\/p>\n<p>2. Die Nasionale Loterykommissie (NLK) se mandaat moet verseker dat maatskaplike ontwikkeling in al sy vorme altyd deel vorm van sy fokus, insluitende die beskerming van diere. Dit kan nie weer gebeur dat diere-organisasies geen befondsing ontvang nie. Die voorsitter van die parlement&#xEA;re komitee vir handel en nywerheid, me. Joanmariae Fubbs, het onderneem om hieraan aandag te skenk na aanleiding van &#x2018;n versoek van die VF Plus.<\/p>\n<p>3. Die departement moet die skepping van meer spesiale ekonomiese sones (SES&#x2019;s) bespoedig ten einde beleggings en werkskepping te fasiliteer. Daar moet veral gekyk word na die skep van SES&#x2019;s waar Regstellende Aksie (RA) en SEB nie nodig is nie. Dit kan as eksperiment dien om te sien wat die effek van &#x2018;n vryer mark vir ekonomiese groei sal wees.<\/p>\n<p>4. Die departement moet ook toesien dat die vermo&#xEB; van die Nasionale Metrologiese Instituut van Suid-Afrika (NMISA), die Suid-Afrikaanse Nasionale Akkrediteringstelsel (SANAS) en verwante instellings soos die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies (NRVS) en die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) verbeter word om standaarde vir tegniese instrumente te verseker. Standaarde moet geskep en nagekom word om te verseker dat die invoer, vervaardiging en gebruik van instrumente en produkte sonder voldoening nie plaasvind nie en veilig is vir gebruik. &#8216;n Voorbeeld is die e-tol-instrumente wat ingevoer en gebruik is sonder &apos;n standaard-skeppings- en sertifiseringsproses.<\/p>\n<p>5. Die departement moet toesien dat die nuwe voorgestelde filmproduksie-aansporing voldoen aan die behoeftes van die plaaslike en internasionale oudiovisuele produksiebedryf om verhoogde belegging en die groei van die plaaslike rolprent-, televisie- en algemene oudiovisuele produksiebedryf te verseker.<\/p>\n<p>6. Die departement moet verseker dat die Industri&#xEB;le Beleidsaksieplan in die toekoms kennis neem van die aard en effek van die vierde industri&#xEB;le rewolusie en moet seker maak dat daar beplan word om die negatiewe effek daarvan teen te werk ten einde ekonomiese groei aan te wakker.<\/p>\n<p>7. Die minister en die departement moet seker maak dat beleidsekerheid aangaande die begrip van onteiening sonder vergoeding geskep word en dat die uitwerking daarvan op geen manier nadelig sal wees vir ekonomiese ontwikkeling en werkskepping nie en ook nie nadelig sal wees vir enige bestaande regseienaars of regtehouers van eiendom in enige vorm nie.<\/p>\n<p>Onteiening sonder vergoeding raak ook buitelandse beleggers. Namate bestaande bilaterale handelsooreenkomste verval, sal die maatre&#xEB;ls van die Wet op die Beskerming van Beleggers hulle vervang. Dit is baie ontstellend dat artikel 10 van hierdie wet bepaal dat alle eiendomsaangeleenthede deur artikel 25 van die Grondwet behandel sal word. Dit is juis hierdie artikel wat gewysig sal moet word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.<\/p>\n<p>Dit beteken dat ondanks al die pogings van die minister en die departement tydens die opstel van die Wet op die Beskerming van Beleggers om die versekering te gee dat dit nie beleggersverhoudinge sal belemmer nie, onteiening tog direkte buitelandse belegging sal verwoes.<\/p>\n<p>Die VF Plus vra die regering om hieroor te besin en om aandag te skenk gee aan die party se voorstelle ten einde seker te maak die ekonomie groei werklik ten goede vir almal.<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 391 3117 \/ 065 801 7216<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie. Die VF Plus stel die volgende voor om groei aan te wakker: 1. Die departement van handel en nywerheid en die kommissie oor Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet &#8216;n sosio-ekonomiese impakstudie doen oor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[105],"class_list":["post-58125","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-05-14T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-20T18:06:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Adv Anton Alberts\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid &#8211; Regeringsinmenging kniehalter ekonomie\",\"datePublished\":\"2018-05-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:06:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/\"},\"wordCount\":602,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/\",\"name\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-05-14T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T18:06:15+00:00\",\"description\":\"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid &#8211; Regeringsinmenging kniehalter ekonomie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus","description":"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2018-05-14T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-20T18:06:15+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Adv Anton Alberts","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid &#8211; Regeringsinmenging kniehalter ekonomie","datePublished":"2018-05-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:06:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/"},"wordCount":602,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/","name":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid - Regeringsinmenging kniehalter ekonomie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2018-05-14T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T18:06:15+00:00","description":"Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.Die VF Plus stel","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/begrotingsposdebat-departement-van-handel-en-nywerheid-regeringsinmenging-kniehalter-ekonomie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Begrotingsposdebat: Departement van Handel en Nywerheid &#8211; Regeringsinmenging kniehalter ekonomie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":105,"user_id":25,"is_guest":0,"slug":"adv-anton-alberts","display_name":"Adv Anton Alberts","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"Alberts","first_name":"Adv Anton Alberts","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58125","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=58125"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58125\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":58925,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58125\/revisions\/58925"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=58125"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=58125"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=58125"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=58125"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}