{"id":57819,"date":"2014-11-18T00:00:00","date_gmt":"2014-11-17T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/"},"modified":"2023-05-20T18:59:37","modified_gmt":"2023-05-20T16:59:37","slug":"anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/","title":{"rendered":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte"},"content":{"rendered":"<p>In nog &#8216;n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog nie sy verpligtinge teenoor die Verenigde Nasies (VN) se Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte nagekom het nie, s&#xEA; adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement&#xEA;re woordvoerder oor justisie en korrektiewe dienste.<\/p>\n<p>Adv. Alberts s&#xEA; Suid-Afrika het die verdrag op 3 Oktober 1994 onderteken en dit is op 10 Desember 1998 bekragtig soos voorgeskryf deur die land se Grondwet.<\/p>\n<p>Die verdrag vereis onder meer dat &#8216;n lidland binne een jaar nadat hy amptelik deel geword het van die verdrag &#x2013; in Suid-Afrika se geval 10 Desember 1998 &#8211; &#8216;n verslag moet indien oor stappe wat hy geneem het om die Konvensie se voorskrifte oor politieke en burgerlike regte na te kom.<\/p>\n<p>Daarna moet elke vyf jaar &#8216;n verslag ingedien word om te rapporteer oor die vordering wat gedoen is om die voorskrifte in werking te stel en na te kom.<\/p>\n<p>In antwoord op geskrewe parlement&#xEA;re vrae van adv. Alberts oor die aangeleentheid, het minister Mike Masutha erken dat nog geen verslag ingedien is nie. Volgens hom l&#xEA; daar &#8216;n verslag by die departement van internasionale verhoudinge en samewerking wat dit aan die VN moet oorhandig.<\/p>\n<p>Dit sal eers aan die Suid-Afrikaanse publiek voorgel&#xEA; word vir insae nadat die VN se komitee oor menseregte dit behandel het, lui die antwoord. Masutha erken selfs dat die regering &#8216;n interdepartementele komitee saamgestel het om die &#x2018;agterstand van die verslae te fasiliteer&#x2019;.<\/p>\n<p>Adv. Alberts s&#xEA; dit is skokkend dat die ANC-regering &#8216;n liggaam soos die VN bloot minag en dit wys terselfdertyd dat die minderhede en hul regte in Suid-Afrika nie vir die ANC-regering belangrik is nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Die regering maak &#8216;n grap van die Konvensie. Die verskonings vir die vertraging is onaanvaarbaar en wys dat die staat bloot die Konvensie onderteken het as deel van &#8216;n proses om &#8216;n goeie beeld voor te hou en nie omdat hulle werklik daaraan wil voldoen nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Die ANC wil op die morele ho&#xEB; grond bly sonder om enige werklike stappe te neem soos wat die Konvensie uitstip. Deel hiervan is die swak konsultasieproses met belanghebbendes in Suid-Afrika en veral met minderhede.<\/p>\n<p>&#x201C;Volgens die antwoord is daar met burgerlike organisasies gekonsulteer deur die Menseregte-Instituut van Suid-Afrika. Die vraag is wie is die organisasie en watter status het hierdie organisasie? Geen Afrikaners, Khoisan of bruinmense is daarheen genooi nie.<\/p>\n<p>&#x201C;Dit is skrikwekkend dat &#8216;n verslag wat Suid-Afrika se minderhede direk raak aan die VN voorgel&#xEA; gaan word sonder dat minderhede self insae daarin gehad het. Die VF Plus sal die aangeleentheid opvolg deur die verslag te bestudeer sodra dit beskikbaar is en sal klagte by die VN indien, indien nodig,&#x201D; s&#xEA; adv. Alberts.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>Kontaknommers: 082 391 3117 \/ 083 419 5403<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In nog &#8216;n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog nie sy verpligtinge teenoor die Verenigde Nasies (VN) se Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte nagekom het nie, s&#xEA; adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement&#xEA;re woordvoerder [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[105],"class_list":["post-57819","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In nog &#039;n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In nog &#039;n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-11-17T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-20T16:59:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Adv Anton Alberts\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte\",\"datePublished\":\"2014-11-17T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T16:59:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/\"},\"wordCount\":500,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/\",\"name\":\"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-11-17T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T16:59:37+00:00\",\"description\":\"In nog 'n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus","description":"In nog 'n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus","og_description":"In nog 'n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2014-11-17T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-20T16:59:37+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Adv Anton Alberts","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte","datePublished":"2014-11-17T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T16:59:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/"},"wordCount":500,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/","name":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2014-11-17T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T16:59:37+00:00","description":"In nog 'n voorbeeld van die ANC-regering se onbeholpenheid en sy minagting van minderhede, het dit aan die lig gekom dat die regering na vyftien jaar nog","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/anc-het-nie-erns-met-sy-verpligtinge-teenoor-die-internasionale-konvensie-oor-burgerlike-en-politieke-regte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"ANC het nie erns met sy verpligtinge teenoor die Internasionale Konvensie oor Burgerlike en Politieke Regte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":105,"user_id":25,"is_guest":0,"slug":"adv-anton-alberts","display_name":"Adv Anton Alberts","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-adv-anton-alberts-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"Alberts","first_name":"Adv Anton Alberts","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=57819"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57819\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":58619,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57819\/revisions\/58619"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=57819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=57819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=57819"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=57819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}