{"id":57323,"date":"2020-05-05T00:00:00","date_gmt":"2020-05-04T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/"},"modified":"2023-05-20T12:26:35","modified_gmt":"2023-05-20T10:26:35","slug":"minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/","title":{"rendered":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag geskied nie"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens &#8216;n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied nie.<\/p>\n<p>Hy het onderneem om die aangeleentheid op te neem met die minister van toerisme, me. Mmamoloko Kubayi-Ngubane, in wie se guns die Noord-Gautengse hooggeregshof verlede week in di&#xE9; verband beslis het.<\/p>\n<p>Die antwoord van minister Mboweni was in antwoord op &#8216;n vraag van die VF Plus oor waarom maatskappye soos eenmansake wat nie aan SEB-voorskrifte voldoen nie, nie ramphulp van die regering ontvang nie en of die minister kon s&#xEA; wat die verlies aan belasting-inkomste aan die regering is wat hieruit sal voortspruit.<\/p>\n<p>Die minister het in &#8216;n verstommende antwoord laat blyk hy is nie bewus van die situasie dat kleiner- en mediumgroot-ondernemings ingevolge SEB-voorskrifte ramphulp ontvang nie.<\/p>\n<p>Die VF Plus vind dit moeilik om te glo dat die minister van finansies in hierdie stadium steeds nie op hoogte is van die situasie nie. Dit is weke lank al &#8216;n brandpunt wat verlede week in die Noord-Gautengse hooggeregshof op die spits gedryf is met die uitspraak van regter Jody Kollapen dat die toekenning van hulp op grond van ras wel grondwetlik en regmatig is.<\/p>\n<p>Indien een van die belangrikste kabinetsministers &#8211; die minister van finansies &#x2013; in hierdie krisistyd nie bewus was van die voorwaardes van ramphulp nie, ontstaan die vraag wie die besluite hieroor neem en waarom die minister nie deel is van die besluitnemingsproses nie.<\/p>\n<p>Minister Mboweni het in sy antwoord ges&#xEA; hy het gister gesprek gevoer met die eienaar van die Magoebaskloof-hotel aangesien die omgewing hoofsaaklik op toerisme aangewese is vir ekonomiese oorlewing.<\/p>\n<p>Die eienaar het aan die minister ges&#xEA; die onderneming se omset is sowat R130 miljoen en dat 95% van sy werknemers swart is.<\/p>\n<p>Die hotel is nou gesluit aangesien daar geen inkomste is nie. Die eienaar is sonder sukses na sy versekeraars en banke en kon ook nie staatshulp kry omdat hy wit is nie.<\/p>\n<p>Volgens minister Mboweni het hy gedink die eienaar van die hotel het dit verkeerd en hy het dit moeilik gevind om te glo totdat dit geblyk het dat dit wel die situasie is. Hy het onderneem om die aangeleentheid op te neem met die minister van toerisme.<\/p>\n<p>Minister Mboweni het aan die VF Plus ges&#xEA; hy is van mening dat die regering alle ondernemings, wit en swart, moet help om alle Suid-Afrikaners van &#8216;n werk te verseker en om sodoende &#8216;n nie-rassige land te bou.<\/p>\n<p>&#x2018;Ek kan nie &#8216;n beleidstandpunt steun wat iemand soos die eienaar van die Magoebaskloof-hotel benadeel net omdat hy wit is nie&#x2019;, het minister Mboweni ges&#xEA;.<\/p>\n<p>Die VF Plus sal die saak weer opneem met minister Mboweni om navraag te doen oor sy gesprek met minister Kubayi-Ngubane.<\/p>\n<p>Kontaknommer: 079 885 1135<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens &#8216;n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied nie. Hy het onderneem om die aangeleentheid op te neem met die minister van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[100],"tags":[],"ppma_author":[302],"class_list":["post-57323","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-mediaverklarings"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#039;n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens &#039;n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#039;n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens &#039;n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-05-04T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-20T10:26:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Fanie du Toit\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag geskied nie\",\"datePublished\":\"2020-05-04T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T10:26:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/\"},\"wordCount\":502,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Mediaverklarings\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/\",\"name\":\"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op 'n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2020-05-04T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-20T10:26:35+00:00\",\"description\":\"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens 'n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/mediaverklarings\\\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag geskied nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op 'n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus","description":"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens 'n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op 'n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens 'n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2020-05-04T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-20T10:26:35+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Fanie du Toit","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag geskied nie","datePublished":"2020-05-04T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T10:26:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/"},"wordCount":502,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Mediaverklarings"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/","name":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op 'n rassegrondslag geskied nie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2020-05-04T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-20T10:26:35+00:00","description":"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens 'n gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/mediaverklarings\/minister-van-finansies-was-volgens-hom-self-nie-daarvan-bewus-dat-ramphulp-aan-kleiner-sake-ondernemings-op-n-rassegrondslag-geskied-nie-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op &#8216;n rassegrondslag geskied nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":302,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"fanie-du-toit","display_name":"Fanie du Toit","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Fanie_du_Toit_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Fanie_du_Toit_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57323","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=57323"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57323\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":57523,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57323\/revisions\/57523"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=57323"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=57323"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=57323"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=57323"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}