{"id":24446,"date":"2014-03-18T00:00:00","date_gmt":"2014-03-17T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/"},"modified":"2023-05-12T11:57:51","modified_gmt":"2023-05-12T09:57:51","slug":"toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/","title":{"rendered":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer"},"content":{"rendered":"<p>Agbare Speaker,<\/p>\n<p>Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika en die Vrystaat se finansi&#xEB;le posisie is wankelrig en die begroting van die Vrystaat is onder geweldige druk.<\/p>\n<p>Die Agbare LUR en haar departement probeer hul bes om die begroting te midde van groot uitdagings te laat klop.&#xA0;<\/p>\n<p>Die VF Plus bly by die standpunt dat daar &#x2018;n ernstige probleem met die formule wat gebruik word om die toekennings uit die nasionale begroting aan provinsies te bereken, bestaan.&#xA0; Die feit dat daar &#x2019;n afname in die Vrystaatse bevolking is, het &#x2019;n negatiewe invloed op die toekenning aan die Vrystaat.&#xA0; Afname in bevolking behoort nie gepenaliseer te word nie, maar moet eerder gesubsidieer te word.<\/p>\n<p>Bevolkingsgetalle behoort wel &#x2019;n belangrike komponent van die formule te wees, maar die totale kilometer pad in &#x2019;n provinsie, die feit dat die Vrystaatse paaie as &#x2018;n korridor vir die noorde van Suid-Afrika na die Suide dien, die getal skole en die afstand na die skole, die getal hospitale en die afstand na die hospitale behoort egter ook &#x2019;n deel van die formule uit te maak.&#xA0; Die VF Plus bepleit &#x2019;n inklusiewe formule.<\/p>\n<p>Die uiteindelike klop van die begroting en die kontantvloei van die provinsie is in die hande van die departemente. Die feit dat kostebesparings nie effektief deur departemente ge&#xEF;mplementeer word nie en geen enkele departement voldoende toegerus is om debiteure in te vorder nie, veroorsaak dat die Vrystaat se finansi&#xEB;le posisie wankelrig sal bly.<\/p>\n<p>Die gans se goue eiers word deur die Vrystaatse departemente se swak finansi&#xEB;le bestuur gesteel. Gesteel deur miljoene rande se opgelope uitgawes. Die goue gans glo nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; nie! Die Vrystaat is die provinsie in Suid-Afrika met die hoogste oorbesteding van alle provinsies in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Speaker, daar word te maklik agter die verswakking van die w&#xEA;reldekonomie geskuil.&#xA0; Die globale ekonomiese probleme het beslis &#x2018;n invloed op ons ekonomie, maar dit is juis in tye soos hierdie waarin opkomende ekonomie&#xEB; die geleentheid moet benut om ekonomiese deurbrake te maak. As jy aan &#x2018;n wedloop deelneem en die beter deelnemers het beserings wat hulle pla, verbeter dit jou kanse om beter te doen.&#xA0; Suid-Afrika kry dit nie reg nie, want die las van korrupsie, misdaad en wanbestuur is te groot. Terwyl die vertroue in ontwikkelde lande afneem, behoort die vertroue in ontwikkelende lande soos SA toe te neem. Lande soos Brasili&#xEB;, Argentini&#xEB; en Afrikalande, soos Botswana en Zambi&#xEB; benut hierdie situasie uitstekend, maar Suid-Afrika ploeter voort onder korrupsie en wanadministrasie.&#xA0; Dit is die direkte gevolg van regstellende aksie en kader ontplooiing.<\/p>\n<p>&#x2019;n Land of streek se ekonomie bestaan lank reeds nie meer in isolasie nie, maar is deel van die groter globale ekonomie wat nie wanbesteding, korrupsie en ekonomiese vandalisme verdra nie.&#xA0; Die groter ekonomie vereis sekuriteit, stabiliteit en vertroue.<\/p>\n<p>&#x2018;n ANC-minister wie ook &#x2018;n lid van van die SAKP is, het by geleentheid aan my vertel dat haar oorlede man altyd ges&#xEA; het dat sy &#x2018;n kommunis mag wees, maar dat sy moet onthou dat haar kommunisme deur sy kapitalisme befonds word.<\/p>\n<p>Speaker, die enigste oplossing vir die huidige begrotingstekorte is om ekonomiese groei te stimuleer. Die een goue gans waarop die ANC staatmaak en wie se eiers al hoe minder word en tussen meer en meer mense verdeel moet word, het moeg geword. Ons het meer ganse nodig.<\/p>\n<p>Werkloosheid is die grootste uitdaging vir die Vrystaatse ekonomie. Die regering se werkskeppingsbeleid werk nie. Veertien miljoen mense het werk aan die einde van 2008 (Q4 in 2008) gehad. Vyf jaar later, in 2013, is die syfer steeds net 14 miljoen. Die syfer bly dieselfde terwyl die bevolking van 48 miljoen na 51 miljoen geklim het. Werkloosheid word vererger deur selfsugtige vakbonde wat net na hulself kyk en nie oor die miljoene werkloses bekommer nie.&#xA0;<\/p>\n<p>Die regering kan nie volhoubare werk vir die miljoene werkloses skep nie. Geen regering kan werk volhoubaar skep nie. Daarom is die VF Plus oortuig dat werkloosheid slegs oorkom kan word as regeringsbeleid verander word om &apos;n gunstige omgewing vir werkskepping en beleggings te bewerkstellig.&#xA0;<\/p>\n<p>Die VF Plus sou graag &#x2018;n meer produktiewe begroting vir die Vrystaat wou sien.<\/p>\n<p>Ons provinsie, land, asook die hele Afrika-kontinent, beskik oor &#x2019;n demografiese dividend in die volgende paar jaar weens ons jong bevolking wat aangewend kan word om grootskaalse groei te bewerkstellig.&#xA0; Kom ons wend al ons jongmense aan om dit te verseker.<\/p>\n<p>Speaker, ten spyte van &#x2019;n ontoereikende begroting smag die Vrystaat na &#x2019;n suksesvolle ekonomie.&#xA0; Dit is nie &#x2019;n onhaalbare droom nie, maar dan moet die Vrystaatse Regering hom daartoe verbind om &#x2019;n gunstige ekonomiese klimaat vir die privaatsektor te skep, ontslae raak van kaderverrykking en korrupsie en die politieke wil toon om koste te bespaar en die ekonomie te laat groei. &#x2018;n Beter bedeling is wat ons nodig het. &#x201C;The sheep keep voting for the wolf! And when they continue to suffer, they blame the farmer.&#x201D; Ek dank u.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>(082&#xA0;674 6670)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agbare Speaker, Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel nie. Suid-Afrika en die Vrystaat se finansi&#xEB;le posisie is wankelrig en die begroting van die Vrystaat is onder geweldige druk. Die Agbare LUR en haar departement probeer hul bes om die begroting te midde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13659,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[316],"tags":[],"ppma_author":[304],"class_list":["post-24446","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-toesprake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-03-17T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-12T09:57:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Wouter Wessels\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer\",\"datePublished\":\"2014-03-17T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-12T09:57:51+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/\"},\"wordCount\":893,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg\",\"articleSection\":[\"Toesprake\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/\",\"name\":\"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg\",\"datePublished\":\"2014-03-17T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-12T09:57:51+00:00\",\"description\":\"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1000},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/toesprake\\\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus","description":"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus","og_description":"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2014-03-17T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-12T09:57:51+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Wouter Wessels","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer","datePublished":"2014-03-17T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-12T09:57:51+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/"},"wordCount":893,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg","articleSection":["Toesprake"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/","name":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg","datePublished":"2014-03-17T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-12T09:57:51+00:00","description":"Agbare Speaker,Die gans wat die goue eiers l&#xEA;, glo klaarblyklik nie die sogenaamde &#x201C;goeie storie&#x201D; wat die ANC-regering probeer vertel","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-media-releases-banner-03.jpg","width":1600,"height":1000},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/toesprake\/toespraak-in-algemene-begrotingsdebat-in-vrystaatse-wetgewer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":304,"user_id":0,"is_guest":1,"slug":"wouter-wessels","display_name":"Wouter Wessels","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-author-mr-wouter-wessels-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=24446"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24446\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":24509,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24446\/revisions\/24509"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13659"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=24446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=24446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=24446"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=24446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}