{"id":22951,"date":"2022-07-25T00:00:00","date_gmt":"2022-07-24T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/"},"modified":"2023-06-08T13:22:37","modified_gmt":"2023-06-08T11:22:37","slug":"president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/","title":{"rendered":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat"},"content":{"rendered":"<p>Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat &#8216;n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit.<\/p>\n<p>Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank reeds geneem moes word. Eskom se kragkrisis het nie nou eers ontstaan nie, maar het oor jare ontwikkel.<\/p>\n<p>Leiers van die onderskeie politieke partye het vanoggend met president Ramaphosa vergader oor die aangeleentheid waar ek onder meer gevra het dat regstellende aksie nie toegepas moet word wanneer voormalige Eskom-kundiges weer betrek word om te help met die kragvoorsiener se regruk-aksie nie. Meriete moet die enigste maatstaf wees.<\/p>\n<p>Oudpres. Jacob Zuma het pres. Ramaphosa (destyds adjunk-president) reeds in 2014 aangestel in beheer van &#8216;n sogenaamde oorlogskamer om te sorg dat daar nie toekomstige kragleweringsprobleme ontstaan nie.<\/p>\n<p>Pres. Ramaphosa moet daarom die skuld dra vir die huidige krisis en omdat daar so lank gesloer is om daadwerklike stappe te neem om die krisis te bowe te kom.<\/p>\n<p>Van die stappe wat nou geneem gaan word, is wat die VF Plus lank reeds bepleit naamlik om die private sektor te betrek in kraglewering deur striemende regulasies in di&#xE9; verband grootliks te lig.<\/p>\n<p>Die VF Plus is van mening dat die betrokkenheid van die private sektor kan voorkom dat die land weer in &#x2019;n soortgelyke krisis gedompel word.<\/p>\n<p>Wat die meer onlangse probleme by Eskom aanbetref, het die president te kenne gegee dat daar wel voorvalle van sabotasie plaasgevind het.<\/p>\n<p>Die ondersoek om die skuldiges te identifiseer en te vervolg, is aan die gang. Die VF Plus sal wil sien dat die swaarste strawwe moontlik opgel&#xEA; word aangesien dit nie net sabotasie van &#x2019;n enkele instelling was nie, maar sabotasie van die land se totale ekonomie.<\/p>\n<p>Die president se pleidooi dat huishoudings aangemoedig moet word om te bel&#xEA; in sonkragstelsels word verwelkom.<\/p>\n<p>Ek het die president in di&#xE9; verband versoek dat die basisbedrag van R938 waarvoor Eskom aansoek gedoen het by Nersa vir alle huishoudings wat krag opwek, geskrap word. Hy was dit eens dat gewone huishoudings daarvan kwytgeskeld behoort te word.<\/p>\n<p>Die voorgestelde nasionale energie-krisiskomitee moet ook nie net uit amptenary bestaan soos die onderskeie departemente se ministers onder voorsitterskap van die direkteur-generaal in die presidensie nie.<\/p>\n<p>Dit is belangrik dat kundiges van die private sektor deel van hierdie komitee moet wees aangesien dit nou reeds bewys is dat die staat nie alleen te vertrou is om die proses vorentoe te neem nie. Die private sektor is onontbeerlik om &#x2019;n sukses van die komitee se werk te maak.<\/p>\n<p>Die VF Plus het al by herhaling sy standpunt gestel dat oplossings vir die land se kragprobleme buite die staat se direkte invloedsfeer in private opwekking l&#xEA;.<\/p>\n<p>Om dit te vermag, is dit nodig om administratiewe rompslomp uit te skakel en beleid te verander waarvoor geen noodtoestand nodig is nie. Dit is o&#xEB;nskynlik die rigting wat die president neem.<\/p>\n<p>Die plan wat die president aangekondig het, is te min, te laat. Dit moet ook bevraagteken word of die regering oor die vermo&#xEB; beskik om die plan uit te voer en te implementeer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat &#8216;n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit. Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":14235,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74],"tags":[336],"ppma_author":[91],"class_list":["post-22951","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","tag-afr"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat &#039;n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat &#039;n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2022-07-24T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-06-08T11:22:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Pieter Groenewald\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat\",\"datePublished\":\"2022-07-24T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:22:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/\"},\"wordCount\":557,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg\",\"keywords\":[\"Afr\"],\"articleSection\":[\"Jongste nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/\",\"name\":\"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg\",\"datePublished\":\"2022-07-24T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:22:37+00:00\",\"description\":\"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat 'n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1000},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus","description":"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat 'n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus","og_description":"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat 'n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2022-07-24T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-06-08T11:22:37+00:00","og_image":[{"width":1600,"height":1000,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Dr Pieter Groenewald","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat","datePublished":"2022-07-24T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:22:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/"},"wordCount":557,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg","keywords":["Afr"],"articleSection":["Jongste nuus"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/","name":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg","datePublished":"2022-07-24T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:22:37+00:00","description":"Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat 'n nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-federal-council-banner-03.jpg","width":1600,"height":1000},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/president-se-stappe-vir-kragkrisis-bewys-regering-was-aan-die-slaap-te-min-te-laat\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":91,"user_id":7,"is_guest":0,"slug":"dr-pieter-groenewald","display_name":"Dr Pieter Groenewald","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/freedomfront_plus_author_Dr_Pieter_Groenewald_01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr Pieter Groenewald","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22951"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22951\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":23619,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22951\/revisions\/23619"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14235"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22951"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=22951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}