{"id":22904,"date":"2022-09-29T00:00:00","date_gmt":"2022-09-28T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/"},"modified":"2023-06-08T13:15:54","modified_gmt":"2023-06-08T11:15:54","slug":"kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/","title":{"rendered":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)"},"content":{"rendered":"<p>In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.<\/p>\n<p>In sy reaksie het hy erken dat mense met die nodige vaardighede Eskom verlaat het en dat hulle nou regoor die w&#xEA;reld gesoek word om te help om die krisis op te los.<\/p>\n<p>Ramaphosa het eers vertel watter uitmuntende instelling Eskom vroe&#xEB;r was; en dat dit as een van die beste openbare nutsmaatskappye ter w&#xEA;reld gereken is.<\/p>\n<p>Dan beskryf hy die vertroue wat die reuse Medupi-kragstasie voor voltooiing by hom ingeboesem het. Later moes hy agterkom dat die projek nie net veel duurder as begroot was nie, maar weens ontwerpfoute nie aan verwagtinge kon voldoen nie.<\/p>\n<p>Daarna het Ramaphosa &apos;n vorige erkenning herhaal, dat die 1990&apos;s-besluit dat Eskom nie verdere kragstasies sou bou nie, die oorsprong van die huidige ramp is.<\/p>\n<p>Hy het genoem dat personeel met die vermo&#xEB; om hierdie soort projekte te beplan en deur te voer, Eskom gevolglik verlaat het.<\/p>\n<p>Toe daar met die beurtkragkrisis van 2008 besef is dat nuwe opwekkingsvermo&#xEB; wel deur Eskom gebou moet word, was die nodige personeel nie meer beskikbaar nie. Daarom is die reuse Medupi- en Kusile-kragstasies, wat die probleem moes oplos, met buitelandse kundigheid aangepak.<\/p>\n<p>Dit was ook in die tyd van staatskaping en gepaardgaande korrupsie.<\/p>\n<p>&apos;n Nuwe erkenning is dat selfs die kundigheid om wanbestuur, korrupsie en algemene beskerming van Eskom se belange, nie meer in die organisasie was nie.<\/p>\n<p>Daarom het beplanningsfoute en korrupsie ongesiens verbygegaan, sodat dit slegs in uitgestelde afhandeling en oorskryding van die begroting sigbaar was.<\/p>\n<p>Uiteindelik het dit geblyk toe die kragsentrales aanlyn moes kom en to&#xE9; gedeeltelik misluk het.<\/p>\n<p>Volgens Ramaphosa word voormalige personeel sedertdien w&#xEA;reldwyd gewerf om sake in Suid-Afrika te herstel. Hy het nie melding gemaak van Solidariteit se lys van driehonderd kundiges wat beskikbaar is, maar van wie net agtien tot dusver aangestel is nie.<\/p>\n<p>Van belang is die feit dat die uittog van kundigheid nie net die gevolg van verskuifde prioriteite by Eskom was nie, maar ook vanwe&#xEB; regstellende aksie wat aggressief deurgevoer is.<\/p>\n<p>Terwyl die VF Plus oortuig is dat swart ingenieurs die nodige werk kan doen, is ervaring iets wat nie met &quot;potensiaal&quot; vervang kan word nie. Daarom behoort &quot;regstellende aanstellings&quot; geleidelik deur die range te vorder.<\/p>\n<p>Met sy beskrywing van die historiese gehalte van Eskom en dat voormalige werknemers as &apos;n belangrike deel van die oplossing gesien word, erken hy in der waarheid dat regstellende aksie oorhaastig deurgevoer is en daardeur die landsekonomie op sy knie&#xEB; gedwing het.<\/p>\n<p>Die VF Plus is die enigste party wat hierdie beleid deurlopend verwerp het.<\/p>\n<p>Al wat die president nog hoef te erken, is dat Suid-Afrika op die herstelpad geplaas sal word as die ANC in 2024 by die stembus verslaan kan word.<\/p>\n<p>&apos;n Regering wat mense op grond van kundigheid, en nie politieke verbintenis nie beoordeel, is al wat die land weer op die wenpad kan plaas. Dit kan die raamwerk skep waarbinne verskillende identiteite elk hulle drome kan bewaarheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer. In sy reaksie het hy erken dat mense met die nodige vaardighede Eskom verlaat het en dat hulle nou regoor die w&#xEA;reld gesoek word om te help om die krisis op te los. Ramaphosa [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":14281,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74],"tags":[336],"ppma_author":[89],"class_list":["post-22904","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","tag-afr"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In &amp;apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In &amp;apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2022-09-28T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-06-08T11:15:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"724\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)\",\"datePublished\":\"2022-09-28T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:15:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/\"},\"wordCount\":542,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg\",\"keywords\":[\"Afr\"],\"articleSection\":[\"Jongste nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/\",\"name\":\"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg\",\"datePublished\":\"2022-09-28T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:15:54+00:00\",\"description\":\"In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg\",\"width\":1024,\"height\":724},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus","description":"In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus","og_description":"In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2022-09-28T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-06-08T11:15:54+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":724,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)","datePublished":"2022-09-28T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:15:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/"},"wordCount":542,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg","keywords":["Afr"],"articleSection":["Jongste nuus"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/","name":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement) | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg","datePublished":"2022-09-28T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:15:54+00:00","description":"In &apos;n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.In sy","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-local-elections-municipal-plan-to-improve-municipalities-02.jpg","width":1024,"height":724},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/kragkrisis-president-hou-net-op-voor-hy-erken-regstellende-aksie-is-die-rede-vraag-en-antwoordsessie-in-die-parlement\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22904","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22904"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22904\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":23572,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22904\/revisions\/23572"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22904"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22904"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22904"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=22904"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}