{"id":20398,"date":"2023-01-11T00:00:00","date_gmt":"2023-01-10T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/"},"modified":"2023-06-08T13:12:06","modified_gmt":"2023-06-08T11:12:06","slug":"verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/","title":{"rendered":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie"},"content":{"rendered":"<p>Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis bewerkstellig het.<\/p>\n<p>Hoewel die party se beleid die teenoorgestelde is, het kaderontplooiing gelei tot wanfunksionele staatsondernemings wat markaandeel aan die privaatsektor afgestaan het. Al wat die ekonomie kan red, is as dieselfde proses gedurende 2023 in die energiesektor merkbaar versnel.<\/p>\n<p>Eskom is die ruggraat van kragvoorsiening in Suid-Afrika &#x2013; selfs in hierdie tyd van beurtkrag en opwekkingseenhede wat onklaar raak. Vir huishoudings of ondernemings om van Eskom &#x201C;ontslae te raak&#x201D; is makliker ges&#xEA; as gedaan.<\/p>\n<p>Bystandkragvoorsiening en hernubare bronne ter wille van besparing is een ding, maar energie-selfstandigheid is heeltemal iets anders. Die oplossing is egter in die teenoorgestelde rigting as wat die ANC met sy afgelope konferensie te kenne gee.<\/p>\n<p>Een van die party se besluite is dat staatsondernemings uit die departement van openbare ondernemings verskuif moet word na die toepaslike staatsdepartement.<\/p>\n<p>Dit sal beteken dat Eskom na die departement van minerale hulpbronne en energie verskuif, onder minister Gwede Mantashe. Die redenasie is klaarblyklik dat die departement sterker beheer oor die onderneming sal kan uitoefen. Getuienis om hierdie siening te ondersteun, ontbreek egter.<\/p>\n<p>Trouens, die feit dat die uitgaande uitvoerende hoof, mnr. Andr&#xE9; de Ruyter, nie die nodige politieke ondersteuning gehad het om korrupsie uit te roei nie, laat die vraag ontstaan watter moontlike voordeel aan groter staatsbeheer verbonde kan wees.<\/p>\n<p>Terwyl dit voor die hand liggend is dat Eskom geprivatiseer moet word, moet &#8216;n mens daarop reken dat dit nie sal gebeur solank die ANC regeer nie.<\/p>\n<p>Intussen maak die ekonomiese model van landwye kragvoorsieners met &#8216;n klein vloot reusagtige kragsentrales plek vir gedesentraliseerde opwekking. Reusagtige steenkool- of kernkragsentrales word dus nie bloot deur ewe groot wind- of sonplase vervang nie.<\/p>\n<p>Kleiner opwekkingseenhede nader aan die verbruik, of die bron steeds fossielbrandstowwe, kernkrag of hernubare bronne is, is al hoe meer die norm. Dit kan ook die druk op die netwerk verlig, wat tans ontwerp is om groot hoeveelhede krag vanaf Mpumalanga landwyd te versprei.<\/p>\n<p>Kleiner modul&#xEA;re kernkrageenhede in kombinasie met son- en windkrag baie naby aan die plek van verbruik kan tot semi-afgeslote mini-netwerke lei wat veral sentra onafhanklik, of ten minste minder afhanklik van die Eskom-netwerk sal maak.<\/p>\n<p>Anders as in 1923, toe Eskom tot stand gekom het, is die staat nie meer die enigste instelling wat groot genoeg is en die wil het om ondernemings van hierdie omvang te finansier nie.<\/p>\n<p>Terwyl Eskom deur korruptes gemelk word en iemand wat dit teenwerk selfs nie sy lewe seker is nie, kan ondernemings, huishoudings en selfs gemeenskappe die beste opsie in hul besondere gevalle ondersoek.<\/p>\n<p>Vanselfsprekend sal dit nie beteken om Eskom se voorsiening skielik af te skakel nie, maar om dit geleidelik met ander moontlikhede te vervang. Terwyl Eskom klaarblyklik in &#8216;n afwaartse spiraal is, skep dit wel nog tyd om alternatiewe te ontwikkel.<\/p>\n<p>Ongeag die prestasie van Eskom, kan verwag word dat ontluikende tegnologie die desentralisering van kragvoorsiening in die hand sal werk. Die ideaal sal wees dat die ANC in 2024 uitgestem word, sodat Eskom deel van hierdie proses kan wees. Dit kan sorg dat die oorgang geleideliker en met minder ontwrigting plaasvind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis bewerkstellig het. Hoewel die party se beleid die teenoorgestelde is, het kaderontplooiing gelei tot wanfunksionele staatsondernemings wat markaandeel aan die privaatsektor afgestaan het. Al wat die ekonomie kan red, is as dieselfde proses gedurende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13839,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74],"tags":[336],"ppma_author":[89],"class_list":["post-20398","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-jongste-nuus","tag-afr"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-01-10T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-06-08T11:12:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Dr Wynand Boshoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie\",\"datePublished\":\"2023-01-10T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:12:06+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/\"},\"wordCount\":549,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg\",\"keywords\":[\"Afr\"],\"articleSection\":[\"Jongste nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/\",\"name\":\"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg\",\"datePublished\":\"2023-01-10T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-06-08T11:12:06+00:00\",\"description\":\"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg\",\"width\":1600,\"height\":1000},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus","description":"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus","og_description":"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2023-01-10T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-06-08T11:12:06+00:00","og_image":[{"width":1600,"height":1000,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Dr Wynand Boshoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie","datePublished":"2023-01-10T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:12:06+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/"},"wordCount":549,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg","keywords":["Afr"],"articleSection":["Jongste nuus"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/","name":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg","datePublished":"2023-01-10T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-06-08T11:12:06+00:00","description":"Ekonome het al herhaaldelik uitgewys dat die ANC-regering sedert 1994 die mees omvattende privatisering van staatsfunksies in die land se geskiedenis","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/freedomfront-plus-donate-banner-02.jpg","width":1600,"height":1000},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/verwyder-energievoorsiening-so-vinnig-en-so-ver-moontlik-van-regering-al-raad-vir-suid-afrikaanse-ekonomie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Verwyder energievoorsiening so vinnig en so ver moontlik van regering \u2013 al raad vir Suid-Afrikaanse ekonomie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":89,"user_id":6,"is_guest":0,"slug":"dr-wynand-boshoff","display_name":"Dr Wynand Boshoff","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/01\/freedom-front-plus-leadership-wynand-boschoff-01.jpg"},"author_category":"","user_url":"","last_name":"","first_name":"Dr. Wynand Boshoff","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20398"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20398\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21366,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20398\/revisions\/21366"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13839"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20398"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=20398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}