{"id":20202,"date":"2020-02-21T00:00:00","date_gmt":"2020-02-20T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/"},"modified":"2023-05-11T21:25:51","modified_gmt":"2023-05-11T19:25:51","slug":"internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/","title":{"rendered":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig"},"content":{"rendered":"<p>&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op Afrikaans op vele terreine &#x2013; van die taal se opvoedings- en akademiese rol tot sy amptelike rol as gebruikstaal in plekke soos wetgewers en howe. Taalvryheid is &#8216;n internasionaal erkende basiese mensereg,&quot; s&#xEA; Corn&#xE9; Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.<\/p>\n<p>&quot;Daar is ook &#8216;n duidelike aanslag op politieke gebied teen Afrikaans en &#8216;n party soos die EFF se tirade teen di&#xE9; taal is bekend. Dit is daarom belangrik dat Afrikaans as onderrig- en gebruiksmedium politieke spierkrag nodig het om die stryd teen hom te oorleef.<\/p>\n<p>&quot;W&#xEA;reldwyd is daar &apos;n klein aantal tale wat aanhou groei ten koste van kleiner minderheidstale. Dit is hoofsaaklik die tale van koloniale verowering wat groei ten koste van die tale van verowerdes. Hierdie saak is grondliggend aan die debat oor dekolonisering van die samelewing as geheel, maar veral van onderwys, wetenskap en tegnologie.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<h3><em><strong>&quot;Elke twee weke sterf &apos;n taal in die w&#xEA;reld uit en 43% van die 6000 tale w&#xEA;reldwyd word tans bedreig. Dit is dus belangrik dat Suid-Afrikaners alles in hul vermo&#xEB; doen om al elf amptelike tale te beskerm en te ontwikkel.&quot;<\/strong><\/em><\/h3>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&quot;Suid-Afrika is &#8216;n goeie voorbeeld waar Afrikaans toenemend veld op akademiese terrein verloor ten koste van Engels. In plaas van aandrang op die ontwikkeling van Sotho- en Nguni-tale om wetenskap en tegnologie vir alle Suid-Afrikaners toeganklik te maak, dring hierdie moedertaalsprekers self aan op die gebruik van Engels.<\/p>\n<p>&quot;Afrikaanssprekendes is ook daartoe geneig om Engels as taal van die akademie te aanvaar. Dit geld sowel studente as akademici. In die meeste gevalle waar Afrikaanse universiteite verengels het, was dit met die aktiewe medewerking van Afrikaanse akademici en is dit geredelik deur Afrikaanse studente aanvaar.<\/p>\n<p>&quot;Die Engelstalige beroepsw&#xEA;reld is een van die redes waarom onderrig op alle vlakke ook na Engels neig. Hier speel die staat &apos;n deurslaggewende rol, omdat Engels in praktyk as enigste amptelike taal aangewend word.<\/p>\n<p>&quot;Die private sektor volg die voorbeeld, sodat slegs Engelse moedertaalsprekers &#8211; minder as tien persent van die land se bevolking &#8211; buitenshuis wyd algemeen in hul eie taal funksioneer.<\/p>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<h3><strong><em>&quot;Kleiner tale kan kies om een keer per jaar oor hul erfenis nostalgies te raak, maar dit sal die tale nie laat oorleef nie. Wat nodig is, is om politieke spierkrag te ontwikkel.&quot;<\/em><\/strong><\/h3>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>&quot;Die aantal moedertaalsprekers ten opsigte van &apos;n land se totale bevolking is nie so belangrik nie as goed georganiseerde en voortdurende optrede om die taal sy regmatige plek langs &quot;veroweringstale&quot; te laat inneem.<\/p>\n<p>&quot;In Suid-Afrika is dit slegs die VF Plus wat voortdurend op die politieke toneel vir Afrikaans en ander moedertale veg. Dit is ook die enigste politieke party wat glo dat dit &apos;n grondliggende gebrek in die Suid-Afrikaanse Grondwet is wat dit vir die regering moontlik maak om moedertale na die buiterand te skuif,&quot; &#xA0;s&#xEA; Mulder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op Afrikaans op vele terreine &#x2013; van die taal se opvoedings- en akademiese rol tot sy amptelike rol as gebruikstaal in plekke soos wetgewers en howe. Taalvryheid is &#8216;n internasionaal erkende basiese mensereg,&quot; s&#xEA; [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74],"tags":[],"ppma_author":[104],"class_list":["post-20202","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-02-20T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-11T19:25:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Die Redaksie\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig\",\"datePublished\":\"2020-02-20T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-11T19:25:51+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/\"},\"wordCount\":526,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Jongste nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/\",\"name\":\"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2020-02-20T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-11T19:25:51+00:00\",\"description\":\"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus","description":"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus","og_description":"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2020-02-20T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-11T19:25:51+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Die Redaksie","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig","datePublished":"2020-02-20T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-11T19:25:51+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/"},"wordCount":526,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Jongste nuus"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/","name":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2020-02-20T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-11T19:25:51+00:00","description":"&quot;Die VF Plus verwelkom die internasionale aandag op die belang van moedertale tydens vandag se gedenkdag hieroor, gegewe die werklike aanslag op","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/internasionale-moedertaaldag-taal-as-onderrigmedium-het-ook-politieke-spierkrag-nodig\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Internasionale Moedertaaldag: Taal as onderrigmedium het ook politieke spierkrag nodig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":104,"user_id":24,"is_guest":0,"slug":"die-redaksie","display_name":"Die Redaksie","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/cropped-vfplus-logo-01.png","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/cropped-vfplus-logo-01.png"},"author_category":"","user_url":"http:\/\/vfplus.org.za","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20202","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20202"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20202\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20999,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20202\/revisions\/20999"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20202"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20202"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20202"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=20202"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}