{"id":20200,"date":"2018-01-16T00:00:00","date_gmt":"2018-01-15T22:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/nuutste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/"},"modified":"2023-05-11T21:25:08","modified_gmt":"2023-05-11T19:25:08","slug":"instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/","title":{"rendered":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder"},"content":{"rendered":"<p>Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan eiendomsreg in Suid-Afrika ernstig in die gedrang bring en die ekonomie geweldige skade aandoen, s&#xEA; adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.<\/p>\n<p>Adv. Alberts s&#xEA; die feit dat die Instituut vir Rasseverhoudinge (IR) die VF Plus se kommer deel oor moontlike wysigings aan die artikel, moet as harde waarskuwing vir die publiek dien dat alles moontlik gedoen moet word om die ANC te verhinder om aan die Grondwet te verander.<\/p>\n<h3><strong>Die effek is skrikwekkend en beteken dat die staat enige vorm van eiendom sonder vergoeding kan afneem &#8211; van jou kar tot jou dorpshuis of plaas.<\/strong><\/h3>\n<p>&#xA0;<\/p>\n<p>In &#8216;n skrywe wat pas deur die IR uitgereik is, word onder meer ges&#xEA; die Instituut &#x201C;het kennis geneem&#x201D; van wydverspreide verwarring rondom die voorstel van die ANC tydens sy onlangse leierskap-verkiesingskonferensie wat onteiening sonder vergoeding in die vooruitsig stel om grondhervorming te bewerkstellig. Dit lui voorts:<\/p>\n<p>&#xA0;&#x201C;Daar is tans min besonderhede oor hoe dit gedoen gaan word, buiten die uitsprake tydens die konferensie dat artikel 25 van die Grondwet verander gaan word.<\/p>\n<p>&#x201C;Aangesien di&#xE9; &apos;eiendomsklousule&apos; so dikwels in verband met grondhervorming en die landbousektor bespreek word, word dit dikwels verkeerdelik aanvaar dat &#8216;n verandering aan die artikel beperk sal word tot boerdery en landbougrond.&#x201D;<\/p>\n<p>Adv. Alberts s&#xEA; eiendom wat ter sprake is, word nie beperk tot landbougrond nie, en dit word duidelik in die Grondwet bepaal. Hy s&#xEA; die effek is skrikwekkend en beteken dat die staat enige vorm van eiendom sonder vergoeding kan afneem &#8211; van jou kar tot jou dorpshuis of plaas.<\/p>\n<p>&#xA0;&#x201C;Die huidige Grondwet maak wel voorsiening vir onteiening, maar dan moet dit in openbare belang wees, soos met die bou van &#8216;n pad of dam, en daar moet billike vergoeding wees. Sonder hierdie versekering sal geen belegger dit kan waag om in Suid-Afrika te bel&#xEA; nie. Die risiko sal bloot te groot wees.<\/p>\n<p>&#x201C;Dit spreek vanself dat selfs pensioenfondse sodoende onteien kan word. Dit is bekend dat die regering graag sy kloue in die staatsdiens se pensioenfonds (SDPF) wil inslaan.<\/p>\n<p>&#x201C;Om die volle omvang van onteiening sonder vergoeding te verstaan, is dit belangrik om kennis te neem van die beskerming wat die wet tans bied. Let veral op die laaste punt, 24(4)(b). Dit som die hele aangeleentheid in &#8216;n enkele sin op,&#x201D; s&#xEA; adv. Alberts.<\/p>\n<p>Hier volg &#8216;n gedeelte van artikel 25:<\/p>\n<p><em>Eiendom<\/em><\/p>\n<p><em>25. (1) Niemand mag eiendom ontneem word nie behalwe ingevolge &#8216;n algemeen geldende regsvoorskrif, en geen regsvoorskrif mag arbitr&#xEA;re ontneming van eiendom veroorloof nie.<\/em><\/p>\n<p><em>(2) Eiendom mag slegs ingevolge &#8216;n algemeen geldende regsvoorskrif onteien word&#x2013;<\/em><\/p>\n<p><em>(a) vir &#8216;n openbare doel of in die openbare belang; en<\/em><\/p>\n<p><em>(b) onderworpe aan vergoeding waarvan die bedrag en die tyd en wyse van betaling &#xF3;f deur diegene wat geraak word aanvaar is &#xF3;f deur &#8216;n hof bepaal of goedgekeur is.<\/em><\/p>\n<p><em>(3) Die bedrag van die vergoeding en die tyd en wyse van betaling moet regverdig en billik wees, en moet &#8216;n billike ewewig toon tussen die openbare belang en die belange van diegene wat geraak word, met inagneming van alle tersaaklike omstandighede, met inbegrip van&#x2013;<\/em><\/p>\n<p><em>(a) die huidige gebruik van die eiendom;<\/em><\/p>\n<p><em>(b) die geskiedenis van die verkryging en gebruik van die eiendom;<\/em><\/p>\n<p><em>(c) die markwaarde van die eiendom;<\/em><\/p>\n<p><em>(d) die omvang van regstreekse belegging en subsidie deur die staat ten opsigte<\/em><\/p>\n<p><em>van die verkryging en voordelige kapitale verbetering van die eiendom; en<\/em><\/p>\n<p><em>(e) die doel van die onteiening.<\/em><\/p>\n<p><em>(4) By die toepassing van hierdie artikel&#x2013;<\/em><\/p>\n<p><em>(a) beteken die openbare belang ook die nasie se verbintenis tot grondhervorming, en tot hervormings om billike toegang tot al Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne te bewerkstellig; en<\/em><\/p>\n<p><em>(b) is eiendom nie tot grond beperk nie.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan eiendomsreg in Suid-Afrika ernstig in die gedrang bring en die ekonomie geweldige skade aandoen, s&#xEA; adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts s&#xEA; die feit dat die Instituut [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_relevanssi_hide_post":"","_relevanssi_hide_content":"","_relevanssi_pin_for_all":"","_relevanssi_pin_keywords":"","_relevanssi_unpin_keywords":"","_relevanssi_related_keywords":"","_relevanssi_related_include_ids":"","_relevanssi_related_exclude_ids":"","_relevanssi_related_no_append":"","_relevanssi_related_not_related":"","_relevanssi_related_posts":"","_relevanssi_noindex_reason":"","footnotes":"","_ppma_block_editor_authors":""},"categories":[74],"tags":[],"ppma_author":[104],"class_list":["post-20200","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Vryheidsfront Plus\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-01-15T22:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-05-11T19:25:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"675\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Die Redaksie\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@VFplus\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Eune\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Eune\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\"},\"headline\":\"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder\",\"datePublished\":\"2018-01-15T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-11T19:25:08+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/\"},\"wordCount\":666,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"articleSection\":[\"Jongste nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/\",\"name\":\"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-01-15T22:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2023-05-11T19:25:08+00:00\",\"description\":\"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/jongste-nuus\\\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuis\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"Freedom Front Plus\",\"description\":\"Stand Up | Stand Together | Stand Strong\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"Vryheidsfront Plus\",\"alternateName\":\"VF Plus\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2022\\\/11\\\/vfplus-logo-01.png\",\"width\":130,\"height\":130,\"caption\":\"Vryheidsfront Plus\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/VFplus?fref=ts\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/VFplus\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/vfplus_ffplus\\\/?hl=en\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/user\\\/VRYHEIDSFRONTplus\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30\",\"name\":\"Eune\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Eune\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/www.vfplus.org.za\\\/af\\\/author\\\/eune\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus","description":"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus","og_description":"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan","og_url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/","og_site_name":"Vryheidsfront Plus","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","article_published_time":"2018-01-15T22:00:00+00:00","article_modified_time":"2023-05-11T19:25:08+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":675,"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/vfplus-site-image-01.png","type":"image\/png"}],"author":"Die Redaksie","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@VFplus","twitter_site":"@VFplus","twitter_misc":{"Written by":"Eune","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/"},"author":{"name":"Eune","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30"},"headline":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder","datePublished":"2018-01-15T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-11T19:25:08+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/"},"wordCount":666,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"articleSection":["Jongste nuus"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/","name":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder | Vryheidsfront Plus","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website"},"datePublished":"2018-01-15T22:00:00+00:00","dateModified":"2023-05-11T19:25:08+00:00","description":"Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan di&#xE9; artikel kan","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/jongste-nuus\/instituut-vir-rasseverhoudinge-steun-vf-plus-standpunt-oor-onteiening-sonder\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuis","item":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","name":"Freedom Front Plus","description":"Stand Up | Stand Together | Stand Strong","publisher":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#organization","name":"Vryheidsfront Plus","alternateName":"VF Plus","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","contentUrl":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/vfplus-logo-01.png","width":130,"height":130,"caption":"Vryheidsfront Plus"},"image":{"@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/VFplus?fref=ts","https:\/\/x.com\/VFplus","https:\/\/www.instagram.com\/vfplus_ffplus\/?hl=en","https:\/\/www.youtube.com\/user\/VRYHEIDSFRONTplus"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/#\/schema\/person\/7654ab0dece90683b3eb1cfac1fd1e30","name":"Eune","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g863dbe45d7eafd87ec5c8f4635747081","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/2a4f74ffcd7b8b0ac3721387f210e79440ea4dfce216883a5ba0441f3e1308dc?s=96&d=mm&r=g","caption":"Eune"},"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/author\/eune\/"}]}},"authors":[{"term_id":104,"user_id":24,"is_guest":0,"slug":"die-redaksie","display_name":"Die Redaksie","avatar_url":{"url":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/cropped-vfplus-logo-01.png","url2x":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/11\/cropped-vfplus-logo-01.png"},"author_category":"","user_url":"http:\/\/vfplus.org.za","last_name":"","first_name":"","job_title":"","description":""}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20200"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20200\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20995,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20200\/revisions\/20995"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20200"},{"taxonomy":"author","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.vfplus.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/ppma_author?post=20200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}